Die koortjies wat ek uplaai op my kanaal is van diffrents soorte musiek sangers DAAROM gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe.
Пікірлер: 36
@elsetsauses40243 жыл бұрын
Die lied het my dag gemaak. Verstroosting woorde .baie dankie 🌹
@babsieyoung61253 жыл бұрын
AMEN dankie JESUS dat u my hand sal hou Hallelujah
@yannickdebruyn7001 Жыл бұрын
Wonderlike Jesus moeni my hand los asb my koning. Hou my hand styf. Dankie jesus
@rewaldopercyanton18302 жыл бұрын
Amen die toekoms lyk nou so onseker
@SusanAbrams-s8g4 ай бұрын
So lief vir die koortjie.Dis so bemoedegind❤😊
@AbrahamVanSchalkwyk-c3z10 ай бұрын
Ekverlang haar Elke dagennag❤❤❤❤❤❤❤Ek weet dieHere maak n.weg Vir sy kinders waar dit lyk of daar geen weg is nie ek weet die sal my hand hou
@joshuaseptember12673 жыл бұрын
Amen 🙌 Al die eer en lof aan die Here dis baie geseend
@joshuaseptember12673 жыл бұрын
Amen
@benjaminjantjies5883 жыл бұрын
Amen❤
@patriciamouwers1404 Жыл бұрын
Amen im thankfull an greatfull thank you God for everything you giving me Amen i claim it in Jesus name Amen
@AlettaLudick-pr2cn Жыл бұрын
Dis tog so waar Jesus 😊
@AbrahamVanSchalkwyk-c3z10 ай бұрын
Ek het my vrou verloor daarom speelAbraham vanSchalkwyk hierdie koortie enige tyd van dag of nag dit is my enigste vertroosting Amen ek ek diekoortjie dag en nag sy was my alles ek huil Elke dag oor haar
@willdinebaardman16009 ай бұрын
DADY😭😭😭😭😭 Willem Claasen,ons mis jw elke dag,.
@niklaasmouton3052 Жыл бұрын
HALELUYA>>>>Dus waar GOD alleen ken die toekoms💥💥💥
@johnathanclaasen24313 жыл бұрын
Hallelujah
@PatrickAndrews-lt9bj3 ай бұрын
Like the sound of piano accordion good choice
@PieterThyse6 ай бұрын
Amen 🙏🙏🙏
@SharifIslam-d6x Жыл бұрын
Yes it is only grace that will carry you
@johannakriel60683 жыл бұрын
Amen
@riaandekoker24992 жыл бұрын
Amen Here hou tog my hand U alleen ken my pyn en my seer
@JohannesAchilles-hr7gj7 ай бұрын
Dis my lewe Om met God te kommikeer
@norafaro Жыл бұрын
Hy is so wonderful to me Here hou tog my hand❤
@AbrahamVanSchalkwyk-c3z6 ай бұрын
Annette .Schalkwyk jy is niemeervandag hier saam met my niemaar die Here van die Leerskare. Weet waar jy vandag. Is jy het ons altyd op ons tone gehou ons mis jou baie
@florentiacloete3802 жыл бұрын
🙏🙏🙏
@PieterThyse6 ай бұрын
🙏🙏🙏🙏
@AbrahamVanSchalkwyk-c3z4 ай бұрын
Die14de van hierdie maand sou ek sy44jaar getroud gewees het maar die Here het haar Kom haalek verlang jou brie myskat nou is ekalleen ek sal jou nooit vergeet nie onssal mekaar ontmoet eendag wanneermy dagaanbreek
@irnalenemiller36163 ай бұрын
Mag God U hart versterk deur die seer wat U moet deurmaak , Sy sal u se beskermde Engel wees dag en nag ek weet dat Sy daar van bo af smile ❤
@gerritklein68462 жыл бұрын
X ht alles verloor di lied ht my wee kom optel
@PieterThyse6 ай бұрын
Here hou asb my hand
@MariaHarvey-tw5kt22 күн бұрын
Is waar is
@enriquechadric56132 жыл бұрын
hi x soek tog di song off net die persoon se naam wat dit sing