Pinkster Koortjies-Hy draa jou deur

  Рет қаралды 79,345

⛪️Pinkster Koortjies⛪️

⛪️Pinkster Koortjies⛪️

Күн бұрын

Пікірлер: 28
@CarolinaMouton-j3l
@CarolinaMouton-j3l Ай бұрын
Vergewe ons Here en dankie Here dat U bewus is van alles wat verkeerd loop in ons lewens dankie Here dat U nie moeg word om ons te help nie Amen
@WallacePedro-r1u
@WallacePedro-r1u 5 ай бұрын
Wow..die lied tel my so op.verseker my dat God Kennis DRA van my
@charltongerwinsaaiman3944
@charltongerwinsaaiman3944 6 ай бұрын
7 jaar ou toe ek musiek moes leer om die kerk se musiek afdeling tee red na ñ broer weier om soms te speel.Nooit ervaar hoe dit is om kind te wees nie.nooit saam met die sondag skool kinders gespeel of saam met die Jeug kinders ñ draai kon stap.Ek moes speel vir die sondag skool,jeug,die susters en elke diens,selfs voorbereiding van sang aande.Kon nooit nee se nie want my pa was ñ kwaai man as dit by die Here se werk gekom het,Pastoor Hans Saaiman😢.naweek op naweek,troues,begrafnisse,konferensies,reeks dienste yoh.Ek was die kerk suster se teddy beer.altyd ñ lekkertjie in een of ander handsak.Ek merk 30 jaar van die ware evangelie.ek het mense sien kom na die Here,Ek het mense sien gaan.ek ken die waarheid van die saak wat vandag ñ grap vir baie is.My pa merk 17 jaar oorlede na ek sy musiekant was,Ek werk toe aan,Ek ontmoet afbreekers op hierdie pad,Sondag 10de Mei 2024 bid ek ñ gebed na 30jaar en se die Here ek is moeg en kan nie meer nie,3dae na dit aanval in die kerk,3dae daar na Kom hierdie Koortjie deur."Hy dra my deur"😢❤❤❤❤Dankie vir hierdie bemoediging.Al die eer aan Die Meester.
@magdalenenorman6243
@magdalenenorman6243 29 күн бұрын
Glory to God he carries me through my problems
@shireensaal5196
@shireensaal5196 Ай бұрын
Amen Kani Genoeg van die koorttjie kry nie
@PatriciaDavids-bj6to
@PatriciaDavids-bj6to 2 ай бұрын
Hierdie lied tel my geweldig op in die gees😭🔥🔥🙏🙏
@lindalinks6786
@lindalinks6786 4 ай бұрын
Amen Here dankie vir u liefde aan my. Jesus, my krag en hoop.❤
@magdalenenorman6243
@magdalenenorman6243 Ай бұрын
Ek luister na die koortjie dit het Gees lig dankie net die Here ken die omstandighede
@johannesboois4048
@johannesboois4048 Ай бұрын
Amen en Amen ❤
@johannesboois4048
@johannesboois4048 3 ай бұрын
Amen
@PretisiaAfrikaner
@PretisiaAfrikaner 3 ай бұрын
Amen hy dra kennis van ons
@roselinejonas5879
@roselinejonas5879 2 ай бұрын
😢vr the 5
@kaimeestersomseb2417
@kaimeestersomseb2417 6 ай бұрын
Ek die Here nodig in hierdie oomblik 😢 Here u dra kennis van my
@mirliendiedericks1122
@mirliendiedericks1122 5 ай бұрын
Amen dankie prys Sy naam
@JacobBooysen
@JacobBooysen 4 ай бұрын
Ai kragtige lied
@carmenviviers9254
@carmenviviers9254 6 ай бұрын
Verskriklike mooi lied ❤❤❤😢
@JohannaKriel-g8k
@JohannaKriel-g8k 6 ай бұрын
Amen dankie 😢😢
@magdalenenorman6243
@magdalenenorman6243 Ай бұрын
So waar die Here dra kennis van my stryd
@johannesboois4048
@johannesboois4048 3 ай бұрын
Amen en Amen,, die Here Seën.
@daniellepetersen893
@daniellepetersen893 6 ай бұрын
AMEN 🙏 hallelujah prys die Here
@user-kx8cu1oj7r
@user-kx8cu1oj7r 6 ай бұрын
Wat 'n kragtige lied....sjoe! Die Here dra kennis van jou
@roselinejonas5879
@roselinejonas5879 2 ай бұрын
❤😂
@roosbooyse
@roosbooyse 6 ай бұрын
@estridvanwyk5455
@estridvanwyk5455 Ай бұрын
Jiausjsyjs
@TaniaFloors
@TaniaFloors 4 ай бұрын
Amen
@arthurtongille693
@arthurtongille693 5 ай бұрын
Amen
@AnderyBarnard
@AnderyBarnard 5 ай бұрын
Amen
@shingiraijohn6139
@shingiraijohn6139 6 ай бұрын
Amen
Pinkster Koortjies-Groot en wonderbaar is hy-As God begin op jou wie kand hom keer
10:11
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 273 М.
Pinkster Koortjies-.U voorsien keer op keer...Lisa Botha
8:54
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 50 М.
МЕБЕЛЬ ВЫДАСТ СОТРУДНИКАМ ПОЛИЦИИ ТАБЕЛЬНУЮ МЕБЕЛЬ
00:20
Incredible Dog Rescues Kittens from Bus - Inspiring Story #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 39 МЛН
I Took a LUNCHBAR OFF A Poster 🤯 #shorts
00:17
Wian
Рет қаралды 16 МЛН
Profetes Fisher Vd wesbank ware getuie
37:39
Christopher Alfonso
Рет қаралды 6 М.
Pinkster Koortjies-Daar net een warre Friend
8:08
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 32 М.
Pinkster Leviet Boetie Ello and Friends 2024
5:34
Pinkster Studio Plus
Рет қаралды 17 М.
Pinkster Koortjies -hy sall my nooit verlaat
7:29
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 148 М.
Suster Steentjies: Na U kruis
4:13
Lekker Gospel
Рет қаралды 15 М.
Pinkster On Heels Vol 2: Ons is geroep (cover) deur Elwira Standili
16:29
Die gees van die here is op my (Afrikaans Pinkster)
4:14
Joshua Jansen - Topic
Рет қаралды 158 М.
🙏🙌pinkster koortjies-pinkster mix6 daars ma net
13:12
Radio Lekker Koortjies
Рет қаралды 38 М.
Pinkster Koortjies-Ek skuil maar net by u-As jy net gloo
13:26
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 93 М.
Gospel Music Koortjies Amos Fortuin 3 in 1 dit was maar net u genade kans
12:45
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 433 М.
МЕБЕЛЬ ВЫДАСТ СОТРУДНИКАМ ПОЛИЦИИ ТАБЕЛЬНУЮ МЕБЕЛЬ
00:20