With God anything is possible, but with man it's impossible!!! Praise God!!!
@doreenmclary4441Ай бұрын
Suster Angie, baie dankie vir hierdie wonderlike getuie. My hart is so bewoe. In hierdie oomblik besef ek dat die Here, Onse God op die troon sit. Vrou Jou Geloof is groot. Dank die Here. Ek weet dat Yolande en jou seun genees is. 🙏🙏🙏
@vinessadavids51043 ай бұрын
Wat n kragtige getuienis,,,dankie! Die Here bly die Here, ai my siel aanbid u Here!!! God seen en versterk u nog Sister Angie en dankie vi di bekragtiging
@gilliansolomons73753 ай бұрын
Amen. Awesome what Mighty God we serve.
@johannawillemse15399 ай бұрын
Amen Amen dankie Here vir U Liefde en genade Here dankie Here Amen Glory to God 🙏🏼🙌❤ Hallilujahh
@BernadineMeyer-n6m4 ай бұрын
Ek huil elke keer wnr ek na die getuienis luister .Dankie my Here amen amen
@FransOosthuizen-ev5rd6 ай бұрын
Dankie sister Angie u lat my van dag besef die HERE is die HERE ❤❤❤
@adielawilmot90544 ай бұрын
Elke keer loop my trane Vir hierdie genuineness,net omdat ek weet Dus die God wat ons dien Amen Amen n ware getuienis red lewens❤
@nadiaopperman50756 ай бұрын
Ek huil elke keer as ek hierdie getuieness luister, Dankie Here🙏😭, Ware getuie red lewens
@ebenvalensky93323 ай бұрын
N ware getuie red lewens wow this testimony changed my life❤
@wailingericke-petersen9 ай бұрын
Hartstoglike en roerende getuienis. Hoe kragtig God is Hoe Almagtig Hy in ons lewens kan wees en self regeer. Baie seen.
@mariamabderouf40103 ай бұрын
My hart kanit nie hou nie dankii here 😇😭👏
@louisaliedeman15796 ай бұрын
Amennn my st. Dis die God wat ons dien. Hou vas aan Jesus. God is getrou.
@elzanemarsh62806 ай бұрын
Mighty God thank you Jesus amen😭
@ConnieStuurman3 ай бұрын
Amen 🙏🙏🙏🙏 dankie suster Angie ek luister die getuie
@02Duanne6 ай бұрын
Amen, 🌷🙏💕 , dit is baie mooi getuienis
@VerushkaRabbie-c5i2 ай бұрын
Dankie Jesus prys hom
@marynaappel59089 ай бұрын
Amen 🙏🙏🙏 Amen 💖
@AbrahamSchutters9 ай бұрын
As die Here die huis Nie Ter vergeefs Bou die wat daaraan Bou as die stad Nie bewaar Ter vergeefs waak die waters💥🔥🙏💯👍
@CatrienaPrins5 ай бұрын
HERE HERE U is GROOD
@NehemiaSwanepoel-r3v3 ай бұрын
Kragtige boodskap en n almagtige God
@ConnieStuurman3 ай бұрын
Dankie suster god seen
@ConnieStuurman2 ай бұрын
❤❤❤❤❤amen suster Angie god seen u getuienis
@doreenmclary4441Ай бұрын
Hi suster Angie weereens baie dankie vir jou hartroerende getuie, sal graag u nr. wil he. 💔
@PoppieKlaasen6 ай бұрын
God. Is. Good. .❤
@TaniaFloors6 ай бұрын
Amen here 🙏😭dankie❤😭
@MaggieTatsi5 ай бұрын
Amen
@JohannesAugust7 ай бұрын
Ame🙏😭😭
@AgneciaDevos2 ай бұрын
Star auntie angie se nmer
@ConnieStuurman3 ай бұрын
Naand suster god se grenade dra ons geur en groete vir antie Angie SE family
@PoppieKlaasen6 ай бұрын
Amen. And. Amen🎉
@georgwinoerson67856 ай бұрын
Ek sal graag wil vir sist. Angie wil ontmoet.
@MarioAllies-n2h4 ай бұрын
❤ek sal it like bt wAner
@MarioAllies-n2h4 ай бұрын
It's a little meeting
@EmilyGreenwood-m4n7 ай бұрын
😅love it❤🎉
@JeremonyMoses3 ай бұрын
Goeienandse sis Angie ek is opsoek na u kontak no asb...
@ConnieStuurman3 ай бұрын
Amen amen sister Angie will graag antie Angie SE antie moet my elke dag dra in antie SE gebed asseblief my antie my Naam is connie