PODSENDING | Kerkwees Vandag: Namibië in prentjies (Episode 2 met Nico en Tom)

  Рет қаралды 358

Bybel-Media

Bybel-Media

24 күн бұрын

Dr Nico Simpson deel prentjies oor Kerkbode se onlangse besoek aan Namibië en vertel ons oor sy ontmoeting met Andries wat sy siening verander het: "Standplaasleraaars is nie 'n plaasvervanging vir 'n 'regte dominie' nie, hulle is 'n geweldige gawe vir die kerk."
Simpson, die uitvoerende hoof van Bybel-Media, en dr Tom Smith, hoof van Excelsus, gesels ook oor die feit dat die 'obsessie' in die kerk met wie is in en wie is uit, nie besig is om ons te help nie. Tom vertel van 'n stadiger lewe met agtergrondmusiek as padkaart en Nico beklemtoon die belangrikheid van minder praat en meer luister.

Пікірлер: 3
@johannesdekoning9521
@johannesdekoning9521 23 күн бұрын
Dankie vir die positewe opmerkings. Een belangrike saak wat egter uitgelaat word in hierdie bespreking - My broer Andries glo vas in die Woord as die onfeilbare waarheid. Dis die basis van die hele bediening. Dit staan in sterk kontras met die siening van die Algemene Sinode van die NGK en dit wat op die teologiese fakulteite waarby die NGK betrokke is, geleer word.
@alidaslabbert3862
@alidaslabbert3862 19 күн бұрын
Baie interessant. Dankie
@christalouw7715
@christalouw7715 18 күн бұрын
Dankie julle en Andries,dat Christus die fokus is - ons gister, ons hier en nou, ons more is en dat God se onfeilbare Woord, liedere, stories, ons lewens, ons kerkwees, bedoel is om Hom uit te wys.
Kerkbode-Kollig: Prof Malan Nel oor Jeug-tot-jeugaksie 1974
19:27
Khóa ly biệt
01:00
Đào Nguyễn Ánh - Hữu Hưng
Рет қаралды 21 МЛН
Haha😂 Power💪 #trending #funny #viral #shorts
00:18
Reaction Station TV
Рет қаралды 15 МЛН
Must-have gadget for every toilet! 🤩 #gadget
00:27
GiGaZoom
Рет қаралды 12 МЛН
Sneeuwitjie soos vertel deur die nuwe Tolla
2:46
Netwerk24 Video
Рет қаралды 198 М.
'Refentse is my kind'
2:59
Netwerk24 Video
Рет қаралды 47 М.
Kwêla: Theuns Jordaan
5:19
kyknettv
Рет қаралды 45 М.
Theuns Jordaan - Sprokie Vir 'n Stadskind (Met Lirieke)
3:18
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 156 М.
Dagbreek: Onderhoud - Piet Byleveld
10:43
kyknettv
Рет қаралды 11 М.
Khóa ly biệt
01:00
Đào Nguyễn Ánh - Hữu Hưng
Рет қаралды 21 МЛН