"Polities Inkorrek" fokus op praktiese maniere om die probleme wat deur politieke wanbestuur geskep word, op te los. In hierdie episode is ons gas Mike Bolhuis.
Пікірлер: 116
@VeritasAequitas1783 жыл бұрын
Very well put together once again. Mike Bolhuis' advice worth heeding.
@mariannehoskens90193 жыл бұрын
Pl talk up...!!! Want to hear what you are saying...!!!
@michaelventer8853 жыл бұрын
Dis nie absurd of onlogies nie. Dis baie eenvoudig. As iets soos mis lyk, en soos dit ruik, moenie in dit trap nie.
@neeltjebooysen26883 жыл бұрын
Mens veronderstel om uit die geskiedenis the leer. Onthou Piet Retief.
@vossievos30403 жыл бұрын
Mike, jy is baie nugter en objektief oor die hele saak.Dankie dat jy en jou organisasie in so tyd nig die verskil naak en die wereld ń beter plek maak.ńVer en ou vriend, Vossie.(al het ons lank laas gesien.)
@rpc16053 жыл бұрын
Sjoe, ons het voorwaar talentvolle én begaafde rolspelers in ons land wat ongelooflike goeie LEIRS kan en sal wees as hulle kan saamspan en saamwerk. Mike en Steve is twee sulke mense! Daar is baie ander ook!
@antonlever73053 жыл бұрын
Ek stem.
@rokfam3 жыл бұрын
Your guest is a very smart person with great insight. As a qualified psychologist, I couldn't have said what he has, in clearer words.
@mariecoetzee6309Ай бұрын
BAIE DANKIE JULLE 2. STERKTE❤
@ConsciousCaracal3 жыл бұрын
Lekker eerste episode.
@kilian78653 жыл бұрын
Don't forget the weapons stolen from the SADF.
@eirevoortrekker77243 жыл бұрын
SANDF
@dewaldvisser29483 жыл бұрын
And the weapons flooding in from all around this country, there are letteral ghettos full of weapons AND EXPLOSIVES NO BULSHIT
@edwardpennacchini78413 жыл бұрын
@@eirevoortrekker7724 Viva SADF viva. Fuck SANDF.
@robervine77213 жыл бұрын
Exactly; only “When government can prove beyond doubt, and 100% guarantee?” - everyone’s safety! And anyone killed/injured will be rightfully compensated by the state without prejudice or costly court hearings!
@naomivantonder53443 жыл бұрын
@AnonBoer wish I could give you a million thumbs ups.
@nelliefarr15403 жыл бұрын
as ons nie ons self mag verdedig nie moet alle veiligheidswagte vir staatsamptenare wat met die burgers van die land se belastinggeld betaal word weggeneem moet word
@dieters20083 жыл бұрын
Ek stem volkome saam. Basies word hulle lewens beskerm deur ander wat n mens seker "indirekete self verdediging" kan noem. Laat elke Minister dan afstand doen van hulle "veiligheid personeel" wat anyway heel waarskynlik net so korrup soos hul self is. As die land so "veilig" is dan is dit mos nie n probleem nie? Leer om jouself te beskerm Mnr die Minister.
@frederikmare90023 жыл бұрын
Ek stem 100 percent saam met jou!!! Ongelukkig is daar n ander stel reels vir die passasiers van die gravy train!!!
@dieters20083 жыл бұрын
"If violent crime is to be curbed, it is only the intended victim who can do it. The felon does not fear the police, and he fears neither judge nor jury. Therefore what he must be taught to fear is his victim." Wise words from LtCol Jeff Cooper
@marianevanwyk40473 жыл бұрын
Hoor vir Bolhuis 🤣🤣🤣🤣🤣😯
@coertmommsen8373 жыл бұрын
Soos die een ou gese het, hy drink nie eintlik nie. Hy vat net een dop, dan is hy 'n ander mens en daai ou kan drink!
@mariannaskontorp55453 жыл бұрын
Papierwerk word by die polisie opgehoop in een vertrek
@edwardpennacchini78413 жыл бұрын
@Marianna. Lyk vir my die polisie doen dit opsetlik.
@OverlandAfrica3 жыл бұрын
Baie goed gesê Mike
@tonyscott96593 жыл бұрын
it's not April anymore
@InalleErnst3 жыл бұрын
Met 'n vuurwapen is jy jou eie gewapende reaksie.
@carolineminnaert97293 жыл бұрын
Maar ons mag nie se dis vir selfverdediging. Polisie self vir my gese
@travelsouthafrica50483 жыл бұрын
baie polisie offisiere wat met wapen aansoek werk praat ook maarbaie kk hoor , kry eerder jou informasie by Natshoot , ten minste hulle ken hulle feite
@phillydee35923 жыл бұрын
Ok se dan dis om ander te verdedig, kyk wat is sy reaksie dan...as hy dan kom en se dis ons werk, wel dan doen hulle nie hul werk nie...statistieke bewys dit.
@deanwolstenholme69913 жыл бұрын
Mense hoe kan ons help? Wat kan ek doen om my 5 sent by te voeg? Die wet se idee is belaglik en sal nie deug!/
@deanwolstenholme69913 жыл бұрын
Jou gas vanaand weet waarvan hy praat, krediet vir hom. Tog is die meeste wetsgehoorsame burgers meer bevoegd as die algehele polisie...
@travelsouthafrica50483 жыл бұрын
@@deanwolstenholme6991 sluit aan by n afriforum buurtwag en werk saam , glo my dit is die moeite werd
@StephGrobler13 жыл бұрын
@@deanwolstenholme6991 Gaan sê iets op DearSA
@InalleErnst3 жыл бұрын
Gaan na die webtuiste "myvuurwapen" punt co punt za
@dewaldvisser29483 жыл бұрын
Dean Wolstenholme dis nie somer net n wet nie daar is n onheilige plan daar agter \\\ALMAL WEET///
@carolmcgaghey61123 жыл бұрын
USA LAW... YOU STAY WEAPONED...DO WE STAY WEAPONED AND WE USE THEM FOR. . WHICH THEY WERE MADE... COME HELL OR HIGH WATER
@annavermmaak26493 жыл бұрын
Here ruk die ANC uit die asb.ek het al deur Bloekom bos en ander lokasies gery en sien baie mans net sit by die huis en drink. Gaan in die aand of naweke en sien hoeveel Dwelms, dagga en drank daar is,daars altyd geld vir dit.
@zakvanheerden15963 жыл бұрын
Nice "Minster van Skryfbehoeftes"
@brucedownunda70543 жыл бұрын
Wie is die vyand ?
@dewaldvisser29483 жыл бұрын
Bruce Downunda: Die selfde wat jou probeer ontwapen, en onteien, van alles wat jou aan die lewe hou, dit is nie moeilik om uit te werk nie, (hulle die regering) en die PRESIDENTE meer as een, skreeu dit van af publieke platforms en af, hulle sê openlik skiet die--- en skiet daai, en dan noem (hulle dis nou die leiers van die land) die groep by sy RAS, werlik hoor, neimand kan dit meer probeer weg lieg nie, polities korek of nie
@brucedownunda70543 жыл бұрын
@@dewaldvisser2948 jy is geen Bittereinder maar n dwaas
@frederikmare90023 жыл бұрын
Ek is seker te stupid om te verstaan wat jy probeer se Bruce Downunder!???
@robertmalan93043 жыл бұрын
Bosluis het tioe sy dag in die Hof gekry, die week en is gevonnis omdat hy ou mense se geld geneem het en niks gedoen het daarvoor nie. M.a.w. jy kan se hy het dit gesteel.
@jacothechosenone3 жыл бұрын
Mense Kan se wat hul wil hy praat die waarheid. Te veel mense het vuurwapens waarmee hulle dalk een keer n jaar mee skiet. Opleiding en oefening is van kardinale belang.
@Cross-Country-Biker3 жыл бұрын
Worst case scenario
@giovanniredcliffe53613 жыл бұрын
This guy should replace Bheki Cele. He has some brains.
@robertmalan93043 жыл бұрын
You DO NOT know Bosluis. Thin again
@giovanniredcliffe53613 жыл бұрын
@@robertmalan9304 who is Bosluis? Please elaborate lmao
@robertmalan93043 жыл бұрын
@@giovanniredcliffe5361 Bolhuis is a Bosluis ( Blood sucking Tick) who steals from old people
@robertmalan93043 жыл бұрын
@@giovanniredcliffe5361 Bolhuis is Bosluis ( A blood sucking tick) was steals from old people
@robertmalan93043 жыл бұрын
Bosluis se dag in die Hof is weer naby: Hy sal sy dag kry. Het Maandag die epos ontvang van PSiRA "Please be advised that the matter against Mr. Bolhuis has been postponed to 24-25 August 2021 today as a certificate indicating that Mr. Bolhuis has tested covid-19 positive.
@georgevanschalkwyk4543 жыл бұрын
Die groot gif is haad spraak
@georgevanschalkwyk4543 жыл бұрын
Die duiwel hol ront soos n brullende leuw. Hy is in beheer
@fanieventer35293 жыл бұрын
Klink is utters swak
@albertgreen68613 жыл бұрын
He is just a big mouth
@Raz-vh5gg3 жыл бұрын
I'm not a South African anymore. Left in 2003 for work reasons. The statement that there are no guns in private hands in London, England is totally wrong. The UK Government want people to believe it. I read somewhere that the SAP minister is only qualified teacher. Really? SA is currently a Socialist country and the way they govern SA is based on the Chinese indoctrine. Your judicial system is also very weak and don't make way for a class action lawsuit. I might be wrong with the last statement. But all I can say is good luck.
@rianaherselman18453 жыл бұрын
Hulle kan mos net weier om enige lesiensies te gee. Soos die wat in amnestie le sal hul net bly toe of onnosel of wat ookal speel en jy sien dit nooit weer nie en ook nie n lesensie nie ook as enige iemand nou gaan aansoek doen vir n lesiensie sal dit ook maar net nooit goed gekeur kry nie.
@frederikmare90023 жыл бұрын
???
@rianaherselman18453 жыл бұрын
@@frederikmare9002 al wat ek sê is dat niks hul sal verhoed om jou te ontwapen nie.
@Jimmyverycool093 жыл бұрын
Ons het almal groot kak... oppad gear up!
@giovanniredcliffe53613 жыл бұрын
I just want to know if that is your real surname or a stage name?
@koosbos11143 жыл бұрын
From Holland.
@robertmalan93043 жыл бұрын
His real name is BOSLUIS
@frederikmare90023 жыл бұрын
That's his real name and surname!... His stage name is Bart Simpson!!!
@frederikmare90023 жыл бұрын
Not very impressed with Bart Simpson!!!
@spykerhond70083 жыл бұрын
as julle regverdige herbedeeling van land wil sien moet julle liewers die EFF ondersteun en minder vir Cyril, Jamnandas en Cele. Be a bit more like the Simpsons and a bit less like the Waltons.
@frederikmare90023 жыл бұрын
Jou alias se uiters baie van jou "karakter"!!!
@StephGrobler13 жыл бұрын
Mike kan darem maar baie kak praat ook.
@robertmalan93043 жыл бұрын
En van ou mense steel
@robertmalan93043 жыл бұрын
Hy sal sy dag kry. Het Maandag die epos ontvang van PSiRA "Please be advised that the matter against Mr. Bolhuis has been postponed to 24-25 August 2021 today as a certificate indicating that Mr. Bolhuis has tested covid-19 positive.