Hallelujah. Amen. God is Koning. Ek het 2013 tot bekering gekom en voel God se liefde elke dag. Baie dankie vir die mooi getuienis. Daar is niemand soos God van 2de kaans. Baie Jesus liefde ❤️❤️✝️✝️🙌🙌
@susannel9433 ай бұрын
Amen! Ek ht my eie lewe gered deur in tale te begin bid, tydens ñ aanval op my lewe deur ñ man wat vir my gelyk ht onder die invloed van dwelms was. Hy wou my ht ñ skaapskêr doodsteek in my nek. Ek ht in 2011, doping in die Heilige Gees verkry en die aanval was 8 April 2014. Die oomblik wat ek val ht ek geweet dis verby en my oë toegemaak en in tale begin bid, en die man ht mt die mes in sy hand gestaan reg om my dood te steek, want my buurvrou ht dit gesien, die volgende oomblik my gelos, my handsak gegryp, beursie uitgehaal en die handsak neergegooi. Ek ht my beursie en kaarte alles terug gekry en die man is gearresteer binne ñ half uur! Dis net God wat dit kan doen!
@DieGetuienis3 ай бұрын
Prys die HERE
@AletLocke3 ай бұрын
Amen en Amen wat n fantastiese getuienis dankie Koning Jesus dat U altyd voorsien en met ons is elke sekont van die lewe dankie vir die getuienis en dis fantasties om in tale te praat ek het ook daai gawe Prys Die Here👏👏👏
@LomeIzaaks3 ай бұрын
God is Amazing. Groot en Wonderbaar. Dis net wonderlik om die Here te dien.🙏🙏🙏
@debbiedodd87203 ай бұрын
Dankie Dankie, Amen en Amen🙏🏻💎🙏🏻
@LeonieGrove-mo7ht3 ай бұрын
Dankie vir n wonderlike getuienis.
@magrietventer32243 ай бұрын
GOD DIT IS WONDERLIK OM U KIND TE WEES.AMEN.❤
@cherylcloete53023 ай бұрын
Amen 🙌 dankie Jesus ❤
@ClaudinLombaard-pl9vu3 ай бұрын
GOD is GROOT EN HY IS ALTYD IN BEHEER
@MarthaHattingh-c5q3 ай бұрын
God is Groot dankie Vader
@georgebruintjies69003 ай бұрын
Amen God is groot dankie Here vir geneesing
@joanbotes18413 ай бұрын
Amen thank you God
@sanetsmith55813 ай бұрын
Amen
@LuluIsaks3 ай бұрын
Dankie vir getuienis,Ek Wil graag in tale praat en met vuur gedoop word Ek het doping van Heilige gees ontvang voel altyd Ek Kom teen n Muur VA's en niks Verde r daaroor Kan Kom Nie ,bid ASB vir my God seën 🎉
@DieGetuienis3 ай бұрын
Goeie dag. Maak asb kontak met Richard.
@mariapienaar87513 ай бұрын
Verseker die krag van die HEILIGE GEES ervaar Looooovit
@goranrobson62433 ай бұрын
Hallelujah!
@alettajohannavanwyk53883 ай бұрын
AMEN!!😊❤
@Annmarieprinsloo3 ай бұрын
Amen....
@beulahdebeer31743 ай бұрын
AMEN!!!
@MelindaVanderMerwe-up9gn3 ай бұрын
❤
@ellennortje47113 ай бұрын
Ek weet, om in tale te bid/praat, is nié die vereiste om God te vind en Sy kind te wees nie!
@amandadutoit40743 ай бұрын
Wonderlike getuie van die krag van God en krag van gebed. Ek glo ook in die krag van gebed, maar dit is nie n vereiste om in tale te kan bid nie. God ken ons hart en weet wat ons van Hom wil vra. Matteus 6:2-18; 7:7-11; Lukas 11:13 Dit is hoe julle moet bid: “Ons Vader in die hemele, laat U naam geheilig word. Laat U koninkryk kom. Laat u wil geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde...
@DieGetuienis3 ай бұрын
Absoluut. Daar's krag in gebed. Om in jou hemelse taal te bid het groot voordele want nie jy of die vyand weet wat gebid word nie.
@melindamurphy39103 ай бұрын
Ek wil so graag in tale bid. 🙏
@merciacloete93113 ай бұрын
Ek stem so saam absolutely wonderlik om in tale te bid. Dankie vir mooi getuienis.
@DieGetuienis3 ай бұрын
Maak asb kontak met Richard. Hulle nr is in die beskrywing.
@victoriawilson54463 ай бұрын
Ek smag om te sien en te help Gees van onderskeiding
@DieGetuienis3 ай бұрын
Bid spesifiek daarvoor. Maak ook kontak met Richard. Hulle besonderhede is in die beskrywing.
@MelindaVanderMerwe-up9gn3 ай бұрын
Ek wil dit doen
@marietjiebarnard9243 ай бұрын
Ek het defnitief gevoel dat die Here in my teenwoordigheid was. Ek sal graag wil hoor of jul vir ons n gebed kan opsit om die Here aan te neem.
@DieGetuienis3 ай бұрын
Goeie dag. Waar woon u? Is daar dalk ʼn geesgevulde gemeente naby u?
@SabinaAdams-s3k3 ай бұрын
Ds my bgeerte wat ek van die Here vra di afglope twee weke
@DieGetuienis3 ай бұрын
Maak asb kontak met Richard. Sy kontak besonderhede is in die beskrywing.
@salomievanderwesthuizen73923 ай бұрын
Beoefen Na jy gebid het of lofliedere luister Al is fit net 3 woorde Jy gaan jouself verbaas Wanneer Heilige Gees oor vat Bly getrou
@HS-je7rj3 ай бұрын
Baie mooi getuienis. Prys YAH. Ek wonder net hkm praat jy van jou ex vrou. Is julle dan geskei?