Vrou staan kinders en man af aan die dood!

  Рет қаралды 63,142

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Waar was GOD? Hoe kon GOD dit toelaat? Eers verloor sy haar kinders en toe haar man!
Intussen toe kry sy nog kanker ook daarby?
René Booyse vertel Juanita Palmer van haar pad en haar uitkoms.
Onthou asb om die "Like" of "DisLike" knoppie te "click" wanneer die video 'n inpak op jou gemaak het of nie.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis

Пікірлер: 82
@user-wz6bf1cs3p
@user-wz6bf1cs3p 13 күн бұрын
Ohhh dit seer maar jesus weet wat hy doen bly in jou boot jesus is met jou hy is a liefde volle vader hy weet van beter prys hom loof hom en hy sien ons deur
@user-cv3xr3ip1k
@user-cv3xr3ip1k Ай бұрын
My trane loop net, liewe vrou, ek Kan my nie hierdie bitter pyn voorstel waar deur jy moes gaan nie, bid vir jou jy is so kosbaar vir Jesus!🙏🙏♥️
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 23 күн бұрын
Wat n awesome fantastiese getuienis sjoe so so hartseer dankie dat jy met ons gedeel het mag God Jou altyd ryklik seen,👏👏👏
@lorrainebushell1739
@lorrainebushell1739 21 күн бұрын
Baie dankie vir getuienis! ❤
@elizebezuidenhout4549
@elizebezuidenhout4549 20 күн бұрын
Ai my mens my hart is gebreuk saam met jou.😢😢😢😢😢😢😢
@hettiewandrag9060
@hettiewandrag9060 5 ай бұрын
Wat 'n wonderlike getuienis. Dit straal uit haar uit dat sy volkome op die Here vertrou. Mag jý al die geluk beleef wat jy graag wil hê.
@pieterbuys8343
@pieterbuys8343 3 жыл бұрын
Jou getuienis het my baie hartseer gemaak, maar ook so veel blydskap gegee want jou afhanglikheid in Jesus het my weer nuwe krag van Jesus laat ontvang. Seën vir jou en ook die mense wat jou getuienis aan ons moontlik gemaak het.. 🙏 Baie dankie daarvoor.
@michellechristoffel1190
@michellechristoffel1190 4 жыл бұрын
Amen God is Groot en Almagtig
@bessiewillemse444
@bessiewillemse444 Ай бұрын
DANKIE 🙏 getuinis ons Moet leer uit Silke hartseer sterkte spesiale geseende gebede ❤🙏
@BraamvanderWesthuizen-he1tb
@BraamvanderWesthuizen-he1tb 2 ай бұрын
My hart bloei Vir Rene. Geseende jare vir haar op haar nuwe pad.
@kobedeister5234
@kobedeister5234 3 жыл бұрын
My hart gaan uit na jou. My enigste hoop in lewe en dood is dat ek aan Jesus behoort. ✨
@bessiewillemse444
@bessiewillemse444 Ай бұрын
Ek baie geleer getuinis.sterk vrou dit hey myself làat besef Ek Moet dankbaar wees Ek bid Vir haar en dit myself selfsugtig Nou Moet Ek besef hierdie vrou my or oopgrmaak dankie.JESUS amem😮😢❤amen soortgelyk Nou eers verstaan mooi dinge geleende tyd🕺❤🙏
@Linda-mo5sl
@Linda-mo5sl 4 жыл бұрын
Jou getuienis is so kosbaar v my. Mag die Here jou altyd gebruik tot Sy eer❤🙏🙌
@ronelbreedt7
@ronelbreedt7 5 ай бұрын
Wat 'n getuienis! My hart gaan uit na jou René, terselfdertyd so dankbaar vir hoe God deurkom vir 'n mens❣️❤️
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Sjoe Rene...jy is so pragtige voorbeeld v ons almal. Mag Abba jou seën v jou vertroue in Hom...ek hoop ek sien as jy eendag herenig met kinders
@ester3828
@ester3828 5 ай бұрын
Dankie Riaan vir hierdie wonderlike boodskap, ek het dit vandag so nodig gehad.
@thatsme172
@thatsme172 Ай бұрын
Kan een mamma soveel verdriet hanteer. My hart HUIL 😭😭😭😭😭
@christinemeyer7163
@christinemeyer7163 7 ай бұрын
Wat n pragtige vrou binne en buite!!! Dan word my pynlike pad n bietjie draagliker...
@junejacobs2442
@junejacobs2442 5 ай бұрын
Wat 'n kosbare getuienis. God is getrou en verlaat ons nooit. Baie dankie vir u getuienis ...
@Anita-bh1me
@Anita-bh1me Ай бұрын
Yster vrou. Women of strenght
@catherinebotha3632
@catherinebotha3632 7 ай бұрын
So ń merkwaardige getuienis. My hart gaan uit vir jou, ek self ń kind aan die dood afgestaan, dis ń BITTERPIL om te sluk. God is ons HOOP!!! 🙌
@DieGetuienis
@DieGetuienis 7 ай бұрын
Ons is regtig jammer om te hoor
@luciacoetzee8153
@luciacoetzee8153 5 жыл бұрын
Groot drukkie vir jou mensie, my hart gaan uit vir jou.
@renevanvuuren2011
@renevanvuuren2011 5 жыл бұрын
Baie dankie. God is still good!
@liezletruter7056
@liezletruter7056 4 жыл бұрын
Tannie Rene....Liewe Jesus het my ma die 12de November kom haal. Sy was vir ñ baie kort tyd baie sieklik gewees. Ek is/was baie kwaad vir God, en k het soveel vrae, hkm sy, hkm nou, hkm kon sy ni net gewag het vir my ni(sy was in SA-Kimberley en k is in Namibia). Ek weet hulle sê dit raak makliker, maar ek wil nie he dit moet ni, want k is bang ek vergeet haar. Tannie se storie het my diep geraak. Baie liefde.
@annetjieankiewicz815
@annetjieankiewicz815 4 жыл бұрын
Liefste Rene, dankie vir jou boodskap, jou lewe klink soos myne. Ek het vyf kinders, my man, agterkleinkind, en kleindogter in n kwessie van n paar jaar verloor. Die pyn kan jy nie beskryf nie. My vraag aan God Hoekom?, hoekom ek, wat het ek gedoen om so gestraf te word! Na my laaste kind aan die dood afgestaan het (hy het sy eie lewe geneem) was ek baie bitter en gevra hoekom het God dit toe gelaat, God het my geantwoord; ek was daar, maar dit was my Seun se keuse. God het vir my gese "alles wat ek deurgaan is omdat hy my Lief het". HY sal ons nooit verlaat nie. Liefde groete Annetjie
@sybelmoses5197
@sybelmoses5197 9 ай бұрын
my hart het aan skerwe gegaan vir jou pad van hartseer wat jy beleef het....maar tog het God jou droefheid in blydskap verander... weeping only last for the night...but joy comes in the morning...
@delinavanniekerk2809
@delinavanniekerk2809 2 жыл бұрын
Rene, jou getuie kom vandag spesiaal na my toe. Jy is werklik deur Abba Vader gedra. Ek sal vashou aan Hom soos jy vir my sê. Amen.
@maureenbooysen5724
@maureenbooysen5724 4 жыл бұрын
Wow wat 'n amazing getuienis....wat 'n Groot God dien ons. Ek het goed saam jou gehuil nou,dankie liewe Rene vir hierdie getuienis van jou mag die Here jou ryklik seen plus 'n ekstra porsie asb Vader.
@christajoubert6672
@christajoubert6672 2 жыл бұрын
Sjoe Rene, wat n vreeslike groot voorbeeld is jy nie, ek het nie woorde nie. Wow
@user-vc7rg8ew4v
@user-vc7rg8ew4v 7 ай бұрын
Is so baie seer as jy iemand aan die dood afstaan...hoe te meer U wat so baie afgestaan het💔😭
@tri3nity1
@tri3nity1 2 жыл бұрын
einde vd dag is ons net op besoek hier .. alles alles is genade .. onverdiende saligheid .. en wat sy sE .. te worship .. en kyk hoe hierdie vrou se getuienis en lewe ander uit die modder gaan red ... Jesus was born to die ... He knew that .. to GOD all the glory
@veronicapelser8156
@veronicapelser8156 3 жыл бұрын
Sjoe dis amazing day sy net vas gehou het aan God
@ninifleischman2945
@ninifleischman2945 2 жыл бұрын
Rene Booyse jou storie is baie hartseer! Mag God my ook so sterk kan maak soos wat jy was om hier deur te kom. Abba Vader is groot, en baie lief vir ons, ek wens ons kan net verstaan hoekom?
@hennie77777
@hennie77777 3 жыл бұрын
Jou storie laat my dink aan Job. Alles verloor en ons glo Hy gaan jou ook herstel.! Sterkte my sussie! Bid vir jou en respekteer jou!
@a1roofing694
@a1roofing694 2 жыл бұрын
What an awesome Daughter of God you are. My heart goes out for you. 🙏🙌💜🌷🌹😘
@user-cg9it8ek5i
@user-cg9it8ek5i 9 ай бұрын
Net die Here wat ons kan deur dra " sterkte
@ockiefourietestimony5701
@ockiefourietestimony5701 4 жыл бұрын
My hart bloei vir jou. Ons staan op ons knee vir jou.
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 11 ай бұрын
Amen dis 'n báie mooi getuienis sterkte daar sist
@doreenerasmus1035
@doreenerasmus1035 7 ай бұрын
baie dsnkie vir die wo derlike getuie
@totallyanticorruption
@totallyanticorruption Жыл бұрын
Mens dink jou lewe maak nie sin met al storms en woestynpaaie wat jy loop...dan hoor jy n awesome getuienis soos hiérdie en jy raak weer opreg dankbaar vir alles wat God in jou lewe doen. En vandag besef ek moet dankbaar wees vir alle beproewings waar die Here my rots is! Dankie vir julle program ❤
@59veronika
@59veronika 4 жыл бұрын
Merkwaardig. Mag onse Vader jou altyd veilig onder sy vlerke hou. Jy is pragtig xxx
@philippusretief3762
@philippusretief3762 4 жыл бұрын
Ek was geskiet gewees deur long deur my lewer en die koeel het agter gaan sit waar die liggaam dit verwerp het . Operasie koeel uit polisie dit vir forensics kom haal en ek leef . Phil . Uit Durban .
@compliant2899
@compliant2899 Жыл бұрын
Hierdie video was vir my regtig 'n eye opener. Ek is altyd geneig om oor klein goedjies te kla, en te vra God hoekom oet dit gebeur. Maar om deur so baie te gaan en steeds so sterk geloof in God het, is 'n voorbeeld vir ons almal. En na die tipe verhouding wat ons met God moet streef elke dag, maak nie saak wat gebeur nie.
@merciavanderberg1546
@merciavanderberg1546 2 жыл бұрын
Wow…deur dit alles kan jy steeds sê God is goed..dis absoluut waar,Hy sal jou nooit ooit verlaat nie,nie uit jou eie krag,maar deur Sy krag is jy tot ALLES in staat..Prys die Here🙌🏻
@bertus2773
@bertus2773 Жыл бұрын
My hart huil en stukkend vir jou.Bertus.
@brendavanzyllaubscher1258
@brendavanzyllaubscher1258 2 жыл бұрын
Sjoe. Watter wat? God is getrou!! Blessings vir jou pad vorentoe. Jy is pragtig.
@bertus2773
@bertus2773 Жыл бұрын
Soos ek nou hier le,is my hart stukkend vir jou.Bertus.
@suzettevc8078
@suzettevc8078 3 жыл бұрын
Liewe Vader, hoeveel pyn en smart kan een moederhart verduur 😭😭😭
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
As dit die vir die HERE se hand was nie, was René ook nie hier vandag nie.
@ursulaschoeman9728
@ursulaschoeman9728 3 жыл бұрын
Ek is so jammer dat jy deur die dinge gegaan het,mag ons Hemelse Pappa jou styf vashou en troos.Jy is so n sterk vrou
@a1roofing694
@a1roofing694 3 жыл бұрын
My heart goes out to you. God be with you. 💞🙏🙌
@watsenaamvanwieweetwaar1708
@watsenaamvanwieweetwaar1708 Жыл бұрын
So mooi getuienis! Dankie. Wanneeer hierdie lewe soos `n dolk in my hart steek en trane soos riviere oor my wange bly loop, is my enigste ware troos by my Here Jesus se letsel gemerkte voete. Dit voel soms snaaks om te gaan huil by die een wat my mos die pyn kon spaar en dit nie gedoen het nie. Maar ek weet verseker, die Een wat my so uitermate liefgehad het en homself laat dood martel en selfs hel toe is ter wille van sy liefde vir my, is nie liggeraak oor my pyn nie! En niemand ken pyn soos my geliefde Jesus nie. Hy voel vir my en gee meer om as wat ek kan droom. Daarom kan ek by sy voete huil al verstaan ek dalk nie alles nie want een ding verstaan ek wel: My Jesus het my lief! En dalk, net dalk, wanneer ek soos Jesus by my Hemelse Pa smeek en vra: "Here, as dit moontlik is, laat hierdie beker by my verbygaan," is Sy antwoord dalk ook dieselfde: "Dis nie moontlik om te doen wat Liefde doen sonder dat jy die beker drink nie, maar dis oor en oor die moeite werd my seun. Jy kan my vertrou" Soos Renè ook hier sê, dit maak nie meer so baie saak wat die antwoorde is nie, want ek weet dit sal `n goeie een wees. Groete
@altakruger9091
@altakruger9091 3 жыл бұрын
Wow!
@joanhenschel3511
@joanhenschel3511 2 жыл бұрын
Hierdie getuienis is kosbaar, en ek is bly dat René weer Geluk gevind het.
@rozanneclaudettemoses3509
@rozanneclaudettemoses3509 3 жыл бұрын
Die Here bly maar net die Here🙌🙌🙌
@AdriOelofse-zl2jm
@AdriOelofse-zl2jm 8 ай бұрын
Amen & Amen
@japiebloementhal3885
@japiebloementhal3885 2 жыл бұрын
Baie mooi Amen .
@pypes88
@pypes88 4 жыл бұрын
Wow! Hoeveel kan een mens deurgaan? Hartseer verby.
@user-oj7sh9gu4h
@user-oj7sh9gu4h 8 ай бұрын
Sjoe Rene jys a amazing skielik is my las lig ❤
@janethadedericks608
@janethadedericks608 Жыл бұрын
Yoh ..wat u deur gemaak het..en still believe...ek moet my kop in skaamte sak😢😢..
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Hi Janetha, sy't absoluut deur baie diepe waters gegaan en nog steeds stande gebly. Ons almal kan by haar leer om aan te hou vas hou aan JESUS ten spyte die omstandighede
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Baie hartseer getuienis !! Sy is n sterk vrou...
@saritakotze5638
@saritakotze5638 4 жыл бұрын
So n wonderlike boodskap. Ek is so bly vir jou en jou verhaal is n inspirasie vir almal. Mag die Here julle seën. Dankie baie.
@susanleroux5943
@susanleroux5943 4 жыл бұрын
Rene ... dis n kosbare getuienis baie dankie
@berniceglamour9351
@berniceglamour9351 3 жыл бұрын
Baie dankie.
@lydianienaber5468
@lydianienaber5468 3 жыл бұрын
Rene dankie vir die wyse woorde
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
Kan jul dalk die volume bietjie opdraai wanneer jul getuienisse opneem? kan jul nie hoor nie..gesuis of krieke in ore....moeilik as mens ouer word. Oudword is baaaie beslis nie vir sissies nie... baie dankie!! Waardeer!!
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Baie dankie. Sal werk aan dit.
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
😭
@ernaverwey7118
@ernaverwey7118 Жыл бұрын
Wat n awesome getuienis
@thatsme172
@thatsme172 Ай бұрын
😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢
@DieGetuienis
@DieGetuienis 29 күн бұрын
Ons dank die HERE dat sy weer gelukkig is.
@betsmaritz2722
@betsmaritz2722 8 ай бұрын
Ek huil vir jou verliese. Kyk maar net Boontoe Rene!
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
🙏
@trevorswart2224
@trevorswart2224 3 жыл бұрын
Ek ht Rene se getuie 1uur in die nag gele en luistr was dit nou hartseer Rene jy is baie sterk die Here ht aan jou gedink terwyl jy deur alles gaan ek ht OK in 2015 my 1bors verloor deur kanker dis 5jr latr en ek hou vas nogsteeds aan die Here jy n pragtige kind vn die Here
@hanliemoller9149
@hanliemoller9149 Жыл бұрын
My hart gaan uit na jou. Ons het twee kinders aan die dood afgestaan. Die Here dra ons deur. Ps 37:5 is ook my gunstelingvers. Hy het my met vreugdeolie gesalf sodat ek Hom in my omstandighede kan loof en prys.
@magdavlok7902
@magdavlok7902 2 жыл бұрын
Prys die HERE Hy is Almagtig.
Ek was in die doderyk
30:58
Die Getuienis
Рет қаралды 62 М.
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 28 М.
Люблю детей 💕💕💕🥰 #aminkavitaminka #aminokka #miminka #дети
00:24
Аминка Витаминка
Рет қаралды 1,4 МЛН
When you discover a family secret
00:59
im_siowei
Рет қаралды 36 МЛН
Шок. Никокадо Авокадо похудел на 110 кг
00:44
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 36 М.
4 Geheime om jou vrou te VERSTAAN! (Lynette Beer)
1:16:13
Gesinskerk
Рет қаралды 52 М.
Narsisme - ken jy so iemand?
41:39
Wie is ek?
Рет қаралды 4,2 М.
Die verhaal agter KruisKyk TV
31:37
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)
1:20:28
Belangrike boodskap van JESUS af!
30:40
Die Getuienis
Рет қаралды 26 М.
Pastoor se dogter lyk soos 'n duiwel
23:21
Die Getuienis
Рет қаралды 30 М.
Cindy deel haar getuienis met ons.
1:08:33
Bible and Prayer time
Рет қаралды 12 М.
JESUS loop deur my venster
26:55
Die Getuienis
Рет қаралды 40 М.
Spies deur my kop geskiet
30:39
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Люблю детей 💕💕💕🥰 #aminkavitaminka #aminokka #miminka #дети
00:24
Аминка Витаминка
Рет қаралды 1,4 МЛН