Amen en Amen Elvis dnki vir jou getuiness ons dien a god wat ni sluimer of slaap ni hy het gesien wat jy deur gemaak het hy is lief vir ons ons loof en prys sy wonderbaarlike naam di here seen
@spiritandtruthworshippers3 ай бұрын
Wow wow wow! Hallelujah!!! Net Jesus kan die doen. God seen jou en gesin Elvis🙏
@JeanetteJafta2 ай бұрын
Goeie midig paste die word van die Here se n ware getuie retlewens dit is net die Here baie dankie paste mooi dag vir jou en jou famielie die Here seen
@rinamorris37722 жыл бұрын
Baie dankie vir daardie getuienis, ek dink soms weet jy nie jy sit met daardie gevoelens nie en sukkel om ten volle oor te gee. God seen u
@elsabiebezuidenhout47342 жыл бұрын
Sjoe Elvis kry ek trane ....ek weet God plak groot pleisters op ......jy is n wenner met Jesus met jou
@magdaterblanche94172 жыл бұрын
AMEN BAIE DANKIE ELVIS VIR JOU GETUIENIS NET GOEDHEID EN GUNS SAL JOU VOLG AL JOU DAE EK IS OOK VAN RANTFONTEIN.
@louisholtzhausen9459 Жыл бұрын
Sjoe dis n great getuienis. My pa het ook altyd gesê jy kan die grootste kerksman of pastoor wees maar as jy nie kan vergewe nie gan jy nie hemel toe nie. Jys n goeie man Elvis
@Salomeduplessis Жыл бұрын
Dankie Elvis vir die mooi getuie
@joanhenschel35112 жыл бұрын
Pragtige getuienis. Ai, die pyn wat hierdie liewe man as kind ervaar het is aaklig. Dat Elvis so mooi uitgedraai het is wonderlik, net van Vader af.
@desirescott1729 Жыл бұрын
❤Dankie Elvis jou boodskap is n groot bemoedeging vi my .Bid Asseblief vi my Seun .Leandro .Hy praat ook van verwerping .
@sophiavorster9406 Жыл бұрын
Sjoe, dankie Elvis, BAIE DANKIE!! 😭 Ek sit ook met onvergifnis tot nou, maar GOD het my sopas vrygemaak! 👋👋
@roslinecupido46092 жыл бұрын
Amen...baie dankie Elvis x waardeur u bemoediging🙏🙏
@JolandaFrancisMoniqueMeerbeek8 ай бұрын
Dankie, baie groot les, amen. Awesome getuienis.
@AletLocke6 ай бұрын
Amen wat n awesome getuienis mag Die Here Jou ryklik seen ons dien n God van wonders👏👏👏
@martiethysse88272 жыл бұрын
Amen Danki Vir jou getuienis Elvis
@kathydekoker31435 ай бұрын
Wow😢😢 maar die koortjie kom nou by my op Let go and let God have His wonderful way(2)your sorrows will vanish your night turn to day, let go and let God have His way!! Mooi loop Elvis wat n kragtige getuienis vn vergifnis
@nicoleneviljoen28532 жыл бұрын
Elvis jou storie is hartverskeurend maar dank Abba hy het n groot plan mt jou lewe gehad... Wel gedaan Prins van Abba.. Jy is voor waar n mooi voorbeeld vi ons almal😊😊😊
@sanetsmith55812 жыл бұрын
Amen dankie Here dat ons Kan vergewe, vergeet en vryspreek 🙏🙏
@AbCd-wu2gh8 ай бұрын
Awesome getuies. God bless you
@DieGetuienis8 ай бұрын
Thank you! You too!
@priscilladrake1852 жыл бұрын
GOD van die berge, is steeds GOD van die vallei. Al gaan ons deur 'n dal van dood skaduwee ek sal gee onheil vrees. Dankie Elvis vir die getuienis. En ek is so bly dat jy jou vader kon na die Here toe lei en hom vergewe het vir als. Grootter is HY wat binne ons lewe, as hy wat in die wêreld is. 🤗
@salomekapp98942 жыл бұрын
Sonder God is ons NIKS! Dankie Jesus vir die pragtige getuienis.
@axlianemeyer16352 жыл бұрын
Prys die Here...God is good all the time and all the time God is good.
@letitiastieler19712 жыл бұрын
Baie dankie so bemoedigend.
@SaraGreef5 ай бұрын
Amen 🙏❤️
@Nelmari7902 жыл бұрын
sjoe Elvis, dis awesome wat die Here v jou gedoen het. moet nooit ophou sing en getuig nie, baie blessings😃
@thelastdays45862 жыл бұрын
Dankie Elvis. Hierdie getuienis het my so aangeraak. Die pyn waardeur jy moes gaan het my in trane. Prys die HERE vir jou lewe. LIEFDE oorwin.
@letitiastieler19712 жыл бұрын
Wonderlik.Baie dankie.
@cynthiacampher96102 жыл бұрын
Ek moet sê baie dankie Elvis, vir jou getuienis. Dit was so bemoedigend om te luister. God is groter, baie groter as ons omstandighede! 🙏🙌
@magdasmith14212 жыл бұрын
Dankie Elvis, voorwaar 'n pragtige getuienis. God seën jou.
@veronicabekkers44932 жыл бұрын
Amen my broeder dankie vir di bmoediging mense verander maar Jesus noit x skep moed in u gtuienis Here see 🙏🙏❤️
@aninablaauw11442 жыл бұрын
Dankie Elvis❣️God se wonderwerkende krag deur jou🙌🏻
@marianevanwyk40472 жыл бұрын
Wat n getuienis! 🙌 😭 Here U IS n God wat genees, herstel en lewe gee, prys U Heilge Naam, Jesus 🙏🙏🙏
@melindamurphy39102 жыл бұрын
Great is His faithfulness. His mercies are made new every morning. Hartseer storie en kragtige getuienis. God is goed 🙏🔥 dankie vir die getuienis span wat elke week met ons deel. 🙏
@DieGetuienis2 жыл бұрын
Baie dankie Melinda. Waardeer. Als tot Eer aan die HERE
@mariacarstens95792 жыл бұрын
Amen and amen Here laat ek vergewe
@ivoneda58722 жыл бұрын
Amen 🙏🙏🙏🙌🙌
@sienafortuin9982 жыл бұрын
Amen 🙏
@johannasmith25282 жыл бұрын
Hallo julle wat n mooi einde dankie Elvis dis n belewenis om te sien hoe ernstig jy raak en die Here dien mag julle altyd geseend bly dje vader seen jul as familie mooiloop dankie❤️
@johannamalitjane59982 жыл бұрын
Ek HT nt Trane in my oe
@taliaengelbrecht71682 жыл бұрын
Wow dit was nou n Awesome getuienis dankie Elvis dit was so hulp vaardig gewees.
@veronicabekkers44932 жыл бұрын
Dankie Here oh Mighty God 🙌🙌😭😭
@martinaduvenhage19522 жыл бұрын
Wat 'n wonderlike mens. Hy het deur soveel pyn gegaan in sy lewe. Baie dankie vir die deel van jou getuines met ons. Mag Vader jou gebruik om Sy Naam Groot te maak. Sterkte Elvis.