Amen dankie Abba Vader dat julle die regte pad gevind het mag God julle ryklik seen🙌🙌🙌
@OpendoordesignsonjaКүн бұрын
Ek is vandag in trane. Jare gelede het iemand oor my lewe geprofeteer en ek onthou die woorde soos gister ... "Keer terug na jou eerste liefde" ... Ek kan Vader nie genoeg dankie sê vir hierdie getuienis vandag nie ... Alle eer aan God ons Vader ... Jesus Liefde .. Sonja
@salomestreicher11723 жыл бұрын
Dankie vir jou getuienis Henru, loof YHVH
@johncarinamartin67163 жыл бұрын
Jou getuienis is waar... laat ons die Naam van Jesus oplig en getuig van Sy grootheid. Hy en sy wat deur die Gees van God gelei word sal Kinders van God genoem word..
@footcarefamily3 жыл бұрын
Pragtige getuienis...Prys Abba dat jul jul weg terug gevind het en d balans in Yeshua gevind het. Mag Abba jul kragtig gebruik om mense te help sien Yeshua is d deur!
@footcarefamily3 жыл бұрын
Kan jy my asb kontak...ek sal baie graag v jou wil wys wat Abba my gewys het oor Sy Koninkryk
@footcarefamily3 жыл бұрын
Arinda Botha 0844584520
@esmevanzyl71982 ай бұрын
Jesus is die Liefling van my siel
@elbiesmith54022 жыл бұрын
Wat n open baring. Wonderlik.
@rianatheron33383 жыл бұрын
Liefde is nr 1 .. Want ons God is liefde .. Amen
@albertjurgen6443 жыл бұрын
Wonderlike getuienis, beïndruk met Henru se kennis van Hebreeus! Alle eer en aanbidding aan YAHVASHUA JESUS CHRISTUS ons HERE! Albert Port Elizabeth
@rianatheron33383 жыл бұрын
Ek soek ook heeltyd na als .. Ek het ook gevind, maar soek nog meer .. Visoene en drome het baie duidelikheid en confirmation gebied .. Amen
@riettepretorius3023 жыл бұрын
Ek het dieselfde paadjie as jy geloop. Het ook vrygekom! Prys Vader!
@dorothydewit11433 жыл бұрын
🙌🏻🤗 Amein!!! Dankie vir jou getuienis! 🙌🏻
@elainerabe83233 жыл бұрын
Wow .so veel waarheid Amen.
@riaanesterhuizen90033 жыл бұрын
Ek is so bly ek het end uit geluister.
@DanieBoshoff-e4v5 ай бұрын
Rom 10 vers 9 en 10 Dankie moet bely mens tot mens Soos die man aan die Kruis
@rozanneclaudettemoses35093 жыл бұрын
Hallelujah 🙌🙌🙌
@michellematthias22293 жыл бұрын
Amen, I needed to hear this. Came to the same crossroads in my Christian walk
@rianatheron33383 жыл бұрын
Die seun van Abba Yahweh is Yeshua ha Messiach .. God kyk na ons Harte .. Ons geloof in Hom en ons Dade .. Ons elke dag en nag is God .. Dan het satan geen ingang .. Die Heilige Gees sal Dan met ons wees
@childofgod12263 жыл бұрын
Baie interessant. Dien uit om die noekcte lees. God seën julle albei.
@rianatheron33383 жыл бұрын
Ek gaan nou net eerlik my opinie gee oor ander boeke .. Sonder beoordeling .. Die Bybel is die boek, so duidelik uiteengesit, dalk nie altyd heeltemal reg vertaal nie, maar die boodskap is daar en die weg .. En as ons diep in geloof en gebed met God is, sal die Heilige Gees ons nog meer lei en wysheid gee .. Die Ruach ha Kodesh
@maggie77473 жыл бұрын
Dankie Jesus vir die waarheid van U Woord en dat hierdie kind van U die pad terug gevind het
@lelanienel48023 жыл бұрын
Eer aan YAHVAH ons Elohim..in die NAAM van YAVAHSHUA wat deur SY bloed ons lei na openbaringe