Pretoria o Pretoria! (1979) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)

  Рет қаралды 18,238

Tillie

Tillie

Күн бұрын

This movie has already been uploaded more than a year ago on another channel on KZbin but the quality is not that good so I have uploaded a better version now. Please contact me if there is a problem that I have uploaded my version as well, thank you.

Пікірлер: 24
@colinraath9179
@colinraath9179 Жыл бұрын
Goeie fliek dankie
@elizeoosthuizen1875
@elizeoosthuizen1875 Ай бұрын
Oulike storie. Dankie
@elizeerasmus9635
@elizeerasmus9635 11 ай бұрын
baie dankie ek het die film so geniet🤩
@vasti018
@vasti018 Жыл бұрын
Spesiaal vir naweek! Baie dankie!
@hannesviljoen641
@hannesviljoen641 Жыл бұрын
Baie mooi dankie.
@premierhoner614
@premierhoner614 Жыл бұрын
Baie dankie vir die plasing van die film. Als oulik, goed en wel. Wonder net wat ou Anton sou oor sing as hy n liedjie moet sing oor vandag se ramp wat homself afspeel in die eens pragrige staatige Unigebou.......
@jamespotgieter1339
@jamespotgieter1339 Жыл бұрын
Lekker geniet dankie
@33gert
@33gert Жыл бұрын
Dankie tannie Tillie.
@kitty-rp7bg
@kitty-rp7bg Жыл бұрын
Thank you 🤣 😊
@momleon
@momleon 6 ай бұрын
Another gem thanks
@TheJoStephan
@TheJoStephan 6 ай бұрын
Amanda Strydom! Haha. Koddig. Baie snaakse fliek
@TheJoStephan
@TheJoStephan 6 ай бұрын
Ek wonder hoekom sekere akteurs se stemme oorgeklank was?
@kurtollyn1800
@kurtollyn1800 3 ай бұрын
Jirrie Frikadell was mos omtrent jonk hier...lekker geniet😂😂😂😂😂
@milesbrown8016
@milesbrown8016 4 ай бұрын
By voorbaat dank
@annatjiepeschel5228
@annatjiepeschel5228 6 ай бұрын
Goeie ou dae, maak my sommer hartseer 😪
@Helgardt6189
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Sjoe Ben Kruger is nog jonk 😯
@kobusvanstaden3747
@kobusvanstaden3747 6 ай бұрын
En baie aantreklik daarby!
@kobusvanstaden3747
@kobusvanstaden3747 6 ай бұрын
Lanklaas n film so geniet 😂😂
@maricamaas2326
@maricamaas2326 Жыл бұрын
Het in 1979 een skoolvakansie vir 'n maand gewerk in een van daardie kantore; tedoen gehad met pensioene; om leers af te sluit van persone wie oorlede is... Die ouens daar werksaam, het gewoonlik so twee leers p.d. afgehandel. Hul het gladnie daarvan gehou dat ek vyftien doen 😅
@williepretorius6277
@williepretorius6277 6 ай бұрын
Dit is hoe dit in die Staatdiens werk. Toe ek by die ou ontvanger van inkomste was het ek op mpye so tussen 100 en 200 leers n dag aangeslaan terwyl die ou amptenary gese het nie meer as 28 leers n dag nie. Nodeloos om te se dat ek erg ongewild was.
@maricamaas2326
@maricamaas2326 6 ай бұрын
​@@williepretorius6277 Interessant gewees al die maniere wat hul ingespan het om nie te werk nie... Hoe het hul toe van jou ontslae geraak?
@williepretorius6277
@williepretorius6277 6 ай бұрын
@@maricamaas2326 Nee later self bedank, want as jy jou uit werk uitgewerk het, gee hulle vir jou ander se werk terwyl hulle sit en truie brei.
@maricamaas2326
@maricamaas2326 6 ай бұрын
@@williepretorius6277 😂
@1812nico
@1812nico 11 ай бұрын
Waar's die dae!
Kooperasie Stories (KykNet) Soos n Dier in Pyn 90`s
29:03
Hannes & Illonke Arndt
Рет қаралды 104 М.
VREDENBURG. Oom Banny Koegelenberg op "Maak 'n Las" (Saterdag 2 Oktober 1999)
41:33
АЗАРТНИК 4 |СЕЗОН 3 Серия
30:50
Inter Production
Рет қаралды 1 МЛН
ПРИКОЛЫ НАД БРАТОМ #shorts
00:23
Паша Осадчий
Рет қаралды 6 МЛН
Bike Vs Tricycle Fast Challenge
00:43
Russo
Рет қаралды 95 МЛН
Cute
00:16
Oyuncak Avı
Рет қаралды 12 МЛН
Casper de Vries - Hollands en Afrikaans
7:26
icanliketobe
Рет қаралды 789 М.
Bles Bridges sing
3:18
Hein Gonnermann
Рет қаралды 21 М.
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 384 М.
Kooperasie Stories
18:24
Hannes & Illonke Arndt
Рет қаралды 41 М.
Dis Lekker Om Te Lewe (1957) (Afrikaans)
1:16:23
AntekPistool
Рет қаралды 13 М.
Fourie's Liquor Store
5:43
MisterAfrikaans
Рет қаралды 29 М.
Wat Maak Oom Kallie Daar - Yskaats
7:05
gbos
Рет қаралды 59 М.
Liefste Veertjie (1975) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)
1:30:03
АЗАРТНИК 4 |СЕЗОН 3 Серия
30:50
Inter Production
Рет қаралды 1 МЛН