Рет қаралды 390
Paul Roos Gholf deel graag ‘n video wat die gees van uitnemendheid en broederskap in 2021 vasvang.
Four PRG-golfers spent a day on the course with Mr Lucas Roothman, Ricky Schroeder (Old Boy), Mr Tienie Hendricks (PRG coach) and Schalk Brits (Springbok Rugby Player and Old Boy).
Die projek is ‘n gepaste manier om dank te betoon aan De Zalze Lodge wat as amptelike PRG Gholfborg die afgelope 2 jaar opgetree het.
PRG Gholf het ‘n goeie derde kwartaal gehad - met liga-oorwinnings deur die eerste span oor HJS Paarl, Parel Vallei, Somerset College en Paarl Gimnasium.
PRG's second team made a big impression in 2021. They had the best team score of the year (108 points against Somerset College).
During the fourth term PRG hosted the yearly parent-and-child / father-and-son golf day - known as the "Rector's Cup". It was presented at De Zalze Golf Club where more than 100 players participated.
Die seuns het in 'n aparte kompetisie meegeding om die gesogte "Rector’s Cup" titel te verower. Dit is 'n individuele houespelkompetisie. Jack Brugman het sy derde agtereenvolgende oorwinning behaal met 'n puik telling van 70 houe (2 onder baansyfer). Gerhard Hartman (73) was tweede en Nicolas van der Vyver (75) derde.
Die ouer-en-kind/pa-en-seun afdeling is deur Melvin de Kock en Sebastiaan Oosthuizen (46 punte) gewen, met Duncan en Nicolas van der Vyver in die tweede plek met 45punte. Talentvolle Graad 4- (o/12) gholfspelers is deur PRG genooi om deel te neem en na ‘n voortreflike dag op die baan was Krisjan Potgieter die wenner met 88 houe.
Paul Roos Gimnasium spog tans met die volgende provinsiale spelers:
Boland O/15
George Botha
Gerard Hartman
Rynhardt van Zyl
WP O/15
Andries van der Vyver
Nicolas van der Vyver
WP O/17
Jack Brugman
Sluit aan by die PRG Gholf-span, 2022.
Join the PRG Golf team, 2022.
Om PRG Gholf te borg, kontak gerus vir media@paulroos.co.za.
To sponsor PRG Golf, contact media@paulroos.co.za.
#DeZalzeGolfClub #DeZalzeLodge #prggolf #prggholf #JustinHarding #GarrickHiggo #JJSenekal #JeanHugo #SchalkBrits #RickySchroeder #OliverBekker