Dit is absoluut so insiggewend, interessant en pret om na Antoinette se raad te luister
@chantelesterhuizen15496 жыл бұрын
Wat kan mens gebruik vir haar verlies
@sherryhendricks78642 жыл бұрын
Baie danke my skat God. Bless you have made me sooo happpy ek watch jou videos oor en oor eks baie lief fur oom hannes agtoggies my oma was ook e krier frou is daar e kreie fur homesick Liefde en drukkies fur julle tweetjies ek bly hier door oorsee in Switzerland maar my hart belongs to south africa 🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦❤️❤️❤️❤️❤️❤️💐❤️❤️❤️
@lodewykcoetzee41042 жыл бұрын
Ek wonder hoe oud is Oom Johannes nou, lewe hy nog?
@mistermornevanderberg3 жыл бұрын
Sy is 'n liewe mens!
@user-kj3nk8sl1u23 күн бұрын
Oh ek wens ek was naby so dat ek Kan kom leer n hoe kry ek die kruie pos julle dit of lower dit ek is in Garankuwa naby Pretoria
@wilfreddamon19714 жыл бұрын
'n Ou Sanman, Voegies, het sy draaie in die Vlakte in Srellenbosch geloop en bossies boegoe verkoop, en ander veldrate. Grootgeword met boegoe tee en olyfblare om met koors en verkoues af te reken.
@sandravanrensburg83373 жыл бұрын
9
@mariemalan2741 Жыл бұрын
Enige raad vir diabeet?
@jossiesteenkamp9317 Жыл бұрын
Gn kruie kenner oom johann3s haar geleer nou op agter grond geskyf
@helenavaneden16842 жыл бұрын
Julle is die ÁLLERPRÁGTIGSTE EN ÁLLERLÍÉFLIKSTE mense....mens kan SÓ, SÓ BAÍE by julle leer...ek is SÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓ, SÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓ LÍÉF vi julle!!!!!!!!!!