Рет қаралды 7
Ons is tans besig met ons nuwe reeks: Ritmes en Ruimtes Tydens hierdie reeks fokus ons op die Psalms en gedurende Week 4 staan ons bietjie stil by Psalm 55. Luister gerus na ons 1ste oggend oordenking as deel van die reis deur Psalm 55.