Red ons klein dorpies - Vanwyksvlei

  Рет қаралды 13,608

SAAI

SAAI

3 жыл бұрын

Klein dorpies is die enjinkamer van die platteland. Maar ons dorpies is onder beleg. Familieboerderye is die brandstof wat klein dorpies aan die gang hou.
Vir Saai as n netwerk vir familieboere is elke dorpie n kleinood. Meer as net n naam op n kaart, is ons dorpies deel van wie ons is en waar ons vandaan kom.
Vanwyksvlei is so n dorpie. Die langste droogte in ons geheue het die dorp op sy knieë. Met n bietjie hulp kan Vanwyksvlei oorleef. Daar moet nuut gedink en oorgedoen word. Daar moet n brug gebou word tussen die verstikkende toestande van vandag en die dag wanneer dit weer gereën het, die veld weer uitgegroei het, die flaminke weer natvoet in die panne staan en die lammers weer speel. Ons bou daardie brug van hoop baksteen vir baksteen met kospakkies, voerskenkings, bydraes aan die plaaslike gemeente en bokse vir familieboere.
Om n bydrae te maak vir Vanwyksvlei gebruik die bankbesonderhede hieronder:
Bank: FNB
Rekeningnaam: Saai NPC
Rekeningnommer: 62809459309
Taknommer: 252045
Swift Kode: FIRNZAJJ
Verwysing: VANWYKSVLEI

Пікірлер: 25
@user-pk6rv7ym7h
@user-pk6rv7ym7h 28 күн бұрын
💯💯💯💯💯❤❤❤❤❤Thank you LORD!
@janiliebenberg4407
@janiliebenberg4407 2 жыл бұрын
Dis só mooi as ons Afrikaners saamstaan. "Eendracht maak macht"
@boerplaas388
@boerplaas388 Жыл бұрын
Pragtige voorbeeld van ons Boere mense wat dinge maak gebeur. ❤
@wilnasnyman2850
@wilnasnyman2850 Жыл бұрын
Ons het in Van Wyksvlei in 1978 gewoon, skaap gekoop vir R10 per skaap ai hoe verlang ek nou!
@dewaldtfourie4241
@dewaldtfourie4241 2 жыл бұрын
Julle sal klein damme moet grawe op elke plaas asook groot pakhuise (Warehouses) . Die reen kom more.
@hennievanstaden5860
@hennievanstaden5860 3 жыл бұрын
Dankie, Dankie Theo vir jou moeite,dankie ook aan die dominee.Sterkte aan die gemeenskap ons bid saam met julle vir reën.
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 2 жыл бұрын
Pragtig ❤️❤️❤️❤️👍👍👍💪💪💪
@grahamwilliams2632
@grahamwilliams2632 Жыл бұрын
It's heart warming to see that people still care about each other.
@koedoekalf
@koedoekalf Жыл бұрын
Dankie Theo vir wat jy vir ons doen ...... soos genoeg is genoeg
@sheilapetersen
@sheilapetersen 22 күн бұрын
There are a lot of houses in Bulgaria standing empty in the rural villages - what the government has done there is offer them for sale at very cheap prices - the result has been phenomenal, people from Europe where property is unaffordable have come over and bought these houses , many have moved to Bulgaria 😮 and many have bought houses which they renovated and resold - prices there have now risen sharply and it is no longer so easy to get a bargain house - this is how capitalism works and as a South African living abroad and keen to buy a house in SA l think it might be a goodidea to follow this example and sell these houses, and revitalise the villages - l find the land. In SA cheap but building costs high, second hand houses too expensive and mortgage bond bank rates far too high - something to think about!
@cathyabrahamse1929
@cathyabrahamse1929 Жыл бұрын
Ons bid vir julle🙏🙏🙏
@jeansueltz171
@jeansueltz171 Жыл бұрын
Daar is 7 feeste van die HERE.julle moet die feeste begin toepas.en sabat dae rus.
@stellaherapath2676
@stellaherapath2676 3 жыл бұрын
Wat van die werkers? Sluit hul in ? Ons bid saam en will hoor wanneer jul reën gekry het asb
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 2 жыл бұрын
Het hulle toe reen gekry?
@TOMTOM-nh3nl
@TOMTOM-nh3nl Жыл бұрын
Thank You
@gerhardpretorius9954
@gerhardpretorius9954 Жыл бұрын
Ek wil daar kom bly. Is daar plek vir my?
@graemeneale9311
@graemeneale9311 Жыл бұрын
Snaaks, ek sien baie reen wolke in die agtergrond?
@jeansueltz171
@jeansueltz171 Жыл бұрын
En begrawe die skedels en bene van die dooies.
@jeansueltz171
@jeansueltz171 Жыл бұрын
En rus saterdae.op die sabat dag.
@jeansueltz171
@jeansueltz171 Жыл бұрын
In Port Elizabeth is daar 'n tempel Israel.gee vir hulle ook.
@rorysullivan4913
@rorysullivan4913 25 күн бұрын
So much one can say about your comment. Best not Dinizulu
@jeansueltz171
@jeansueltz171 Жыл бұрын
Malachi 3:6-10 lees dit.
@Dinuzulu1879
@Dinuzulu1879 Жыл бұрын
Land thieves
Mooiloop 3 - Episode 20: Paternoster
24:04
you belong
Рет қаралды 60 М.
Dorp van die Jaar 2017: Finalis - Van Zylsrus
10:22
kyknettv
Рет қаралды 10 М.
УГАДАЙ ГДЕ ПРАВИЛЬНЫЙ ЦВЕТ?😱
00:14
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 4,1 МЛН
Best KFC Homemade For My Son #cooking #shorts
00:58
BANKII
Рет қаралды 61 МЛН
Самый Молодой Актёр Без Оскара 😂
00:13
Глеб Рандалайнен
Рет қаралды 11 МЛН
MISS CIRCLE STUDENTS BULLY ME!
00:12
Andreas Eskander
Рет қаралды 14 МЛН
Van Wyksdorp, Little/Klein Karoo South Africa
13:40
African Travel Crew
Рет қаралды 87 М.
Lamb Champs Seisoen 2 Episode 9 | Rietbron
20:34
SAAI
Рет қаралды 4,8 М.
S1 - Ep 499 - Malmesbury, Western Cape!
57:19
DustBugs Travel
Рет қаралды 16 М.
Zimbabwe | Feedback
12:34
SAAI
Рет қаралды 1,9 М.
Zimbabwe | Feedback
13:42
SAAI
Рет қаралды 1,5 М.
Solly en onwettige betreding - Episode 3
5:03
SAAI
Рет қаралды 55
Solly en onwettige betreding - Episode 2
4:09
SAAI
Рет қаралды 118
Solly en onwettige betreding - Episode 1
3:21
SAAI
Рет қаралды 118
УГАДАЙ ГДЕ ПРАВИЛЬНЫЙ ЦВЕТ?😱
00:14
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 4,1 МЛН