goeiemore Pastoor Sarel..So diensbaarheid is ook n belofte van onse Here.Seen.. Ek geniet hierdie uilteggings oor Jesus Se ontsettende gehoorsaamheid en verwysings baie...Dankie weereens
@GunsenGenadeАй бұрын
Goeiedag Willene. Ek is bly jy vind die reeks voordelig. Dit is altyd vir my 'n groot voorreg om dit te kan aanbied. Loop mooi!