This move showed me a lot. I had so questions but God showed me watch this and now I'm going to walk by faith and not by sight. He will help me in my struggle. Thank you God. Amen
@BrentCunningham-ug6ri Жыл бұрын
Alle danksegging, lofsang, en dank liedere, prys en alle glory vir Jesus ons Here
@RenierWeideman Жыл бұрын
Agree Amen!
@MariaanSnyman10 ай бұрын
🙏😪😪😪 Beautiful film, thank you Lord for giving everyone involved the insight to praise your name. ❤ We love you Lord, Through you, all is possible.
@RenierWeideman10 ай бұрын
All glory to God 🙌
@ReinierSylvesterZeemanАй бұрын
AMEN...!!!
@NatieOberholzerАй бұрын
Ware pitkos gewees vir my siel, baie dankie. Amen HERE JESUS Amen.
@pat53628 күн бұрын
Wysheid en insig is wat ons almal voor kan vra...baie keer die rede hkm ons nie verstaan..hierdie was n les wat ek hoop ek nie gou sal vergeet...dankie!! ek so baie daaruit geleer. Awesome movie!! Gehuil.... wees stil en weet ek is God ... Psm 46:11 Daardie woorde het vir soveel gesê...❤
@riaswart2088Ай бұрын
So mooi, laat mens diep dink, ons kyk die goeie wat GOD vir ons kan en wil doen so mis en wil net op ons eie krom wankelrige paadjies aan strompel, sonder om GOD EERSTE TE RAADPLEEG, dis so pragtig ek hoop mense leer iets hieruit, GOD'S Seën vir nog meer van hierdie Afrikaanse flieks ❤❤
@Eezehealth9 ай бұрын
Dankie vir die pragtige rolprent - die lied terwyl hy rondloop is so so rakend! Oor en oor die deel geyk net om die lied te luister.
@daleenbothma1977 Жыл бұрын
Hierdie fliek bly vir my 'n besonderse fliek en ek het hom nie net nie, maar kyk hom meer as een keer ❤❤❤
@premierhoner6144 ай бұрын
Die is knop in die keel mooi. En ek se dit met trane in my oe. Nee, eks nie skaam nie. Ek ken van pyn. Ekt my vrou aan die dood afgestaan 6 jaar gelede. Ons was een jaar en 23 dae getroud.. Baie dankie vir die plasing van die film... ❤❤😢😢
@gwendolineswanepoel4318 Жыл бұрын
Hi. Baie dankie vir die movie...So Baie daaruit gekry.. Onse Vader is groot. When one door closes, another will open..bigger and better than the one that closed... My hart is stukkend toe die ouma oorlede is...😢💔God is our Healer and protector.. He will never leave us nor forsake us. Ons is nooit alleen nie...🙌🏻🌸
@JuneLundie3 ай бұрын
Baie dankie vir die geseënde, inspirende film. Wonderlik hoe dit mens in jou geloof versterk. God is altyd in beheer, ongeag die omstandighede. ❤😊
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Never give ulp, als in die lewe gebeur met n doel, al verstaan mens nie altyd nie😊🙌
@KashiefahHendricks6 ай бұрын
Beautiful absolutely enjoyed it 😢
@LiFuStigers2 жыл бұрын
I find this movie to be very positive about having faith in the hardest times of our lives. I would like to learn Afrikaans , such a nice language. I am proficient in French, not necessarily fluent though. But I'll get there. Thanks for being part of this life changing movie. I may not fully understand Afrikaans, though there are subtitles in English, but I understand the theme of living in hope.
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Thanks so much. Reaching people around the world. God is good 🙏
@zelnavoges24562 ай бұрын
Gisteraand gekyk > BRAVO!!!
@EllenNdizana-en3dk Жыл бұрын
Oh wow, ek moes maar my trane weg sluk. Die was nog die mooiste movie wat ek al gekyk het!!!!
@belovedzion77772 жыл бұрын
Beste Renier, al wat ek kan se is DANKIE vir hierdie pragtige fliek. Kan hierdie movies op tv kom ASSEBLIEF ASSEBLIEF, ons mense het hierdie movies nodig. IN JESUS NAAM, Amen. Groete uit die Boland!
@RenierWeideman2 жыл бұрын
AMEN! Baie Dankie vir jou boodskap!
@annelizebritnor67158 ай бұрын
Gaan die film beslis kyk nadat ek jou voorstel gelees het dankie 🙌🙏✝️
@anitavandervyver2 ай бұрын
49:13 die prayer shawl wat agter die deur hang...Pragtige storielyn. Vergifnis is die sleutel❤
@quaylinjackson33212 жыл бұрын
Beautiful movie. God is good
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Amen. God is GOOD
@isabellaswanepoelbella27695 ай бұрын
Hi Renier, baie dnk vir hierdie movie dit het ’n baie groot inpak op my lewe gemaak gister en het antwoorde gekry. ’n Groot dankie aan ons Hemelse Vader Amen
@RenierWeideman5 ай бұрын
baie dankie
@drikavanniekerk92192 жыл бұрын
Dit is so lekker om n siel volle fliek te kyk dankie
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Baie Dankie. Beteken baie
@renatebaatjies85442 жыл бұрын
What an amazing movie.... 👏
@nutlange69102 жыл бұрын
Baie mooi fliek, dankie Renier. Al wat ons as mens moet doen is om gehoorsaam te wees en 100% te vertrou op God. Laat Hom toe om GOD te wees en HY sal sorg vir die res... Glo my, ek het n testimony van wat GOD vir my van 2019 af gedoen het wat my stelling sal beklemtoon !!!
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Vertrou op God
@marianaguriras77228 ай бұрын
N baie diep film dit raak te diep ek is diep emotional hierie dinge gebeur daagliks oral is daar battle wat ons as mense veg ❤
@AndriesStrydom-vr8vt Жыл бұрын
Baie dankie is al wat ek kan se
@RenierWeideman Жыл бұрын
Ek waardeer dit.
@vasti018 Жыл бұрын
HalleluYaH! Mag u en al die rolspelers geseend wees!
@jessicameintjes46302 жыл бұрын
Dit is die mooiste parent ooit en die Les wat n men's Daar leer is die reine waarheid.
@rubyvdwesthuizen67353 ай бұрын
Baie goed
@RenierWeideman3 ай бұрын
@@rubyvdwesthuizen6735 baie dankie 🙌 All die honour to God
@elizeoosthuizen18753 ай бұрын
Wimping, Boboo. Goeie akteurs
@LizettevanOordt6 ай бұрын
Baie mooi❤
@angiepelser325110 ай бұрын
Had me in tears
@chandrelamb99872 ай бұрын
Amen Thank you Lord Amen
@HendrikWylbag-d1t2 ай бұрын
Laat U wilgeskiet Here Jesus,dnkie vir ons mede mens wt U ly Here na ons op virskeie maniere jesus dnki Jesus Amen.
@marilynsanderson298 Жыл бұрын
Dankie❤
@melindamarx74864 ай бұрын
Praise the Lord....
@belindadovey5617 ай бұрын
since childhood, also my fav colour.
@jasonrowe62002 жыл бұрын
Dear mnr can you plz up loud more of ager ellke man all siesonens
@naomiceronio5108 Жыл бұрын
Dankie 🙏🏻❤🙏🏻
@RenierWeideman Жыл бұрын
🙌
@JanRas-tp9ev Жыл бұрын
Baie goed, ek beveel die video aan
@pat53628 күн бұрын
Prys die Here van die Leërskare!! Amen
@daleenbothma1977 Жыл бұрын
Die musiek is ook pragtig
@RenierWeideman Жыл бұрын
Baie dankie 🙏
@peetvanderwalt27682 жыл бұрын
Pragtig
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Baie Dankie Peet
@irenekriel88132 жыл бұрын
Fit is n wow mooi fliek hart roerend
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Irene baie dankie
@johannhattingh41395 ай бұрын
Wow awesome fliek by God is niks onmoontlik nie
@belindadovey5617 ай бұрын
i need a fresh start....i cant stay where i am much longer, i need breakthrough.
@AnnelienVermaak-o4g Жыл бұрын
Dit n goeie movie en so die warheid
@kobussmith32312 жыл бұрын
Di kyk wert elke min ons dien n goeie en getroue God an Hom kom al die eer toe
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Net God moet eer kry. Amen!
@belindadovey5617 ай бұрын
30 May....my birthday
@nadineviljoen51892 жыл бұрын
Baie emotional. Die lewe is regtig hard
@janjohansson42922 жыл бұрын
This movie is so good, But in real life its strange, Have been struggling for money long time but no one care not famaly friends or anyone, Work 30 years at hospital and help others but when i get sick myself no one cares and my hope is gone
@RenierWeideman2 жыл бұрын
God sees your heart. Trust in Him and He will bring breakthrough
@debbiedodd87202 жыл бұрын
Liewe Jan, jy is die rykste, gesondste mens op aarde... want JY GLO! GOD SE RYKSTE SEUN. Amen🙏🏻
@belindadovey5617 ай бұрын
thank you Lord Jesus
@jasonrowe62002 жыл бұрын
Ek mis bloedbroers siesonen1 afrikaase tv reeks en drama en hartland tv reeks afrikaase plz it would be lovely to see this again
@RenierWeideman2 жыл бұрын
I miss that too
@rianavanjaarsveld921519 күн бұрын
Ek kan my vereenselwig, maar ek stap 'n pad van geloof en vertroue
@Andriette-v5t Жыл бұрын
Dear human species. Earth is in trouble. It's very overpopulated with lots of poison in the atmosphere. Act now to save mother earth. It's your duty.
@AnnelienVermaak-o4g Жыл бұрын
Dit n goeie movie dit so die warheid
@jasonrowe62002 жыл бұрын
Dear mnr renier weideman am jason from capetown am asking nicely if you could plz up loud some more afrikaase tv reeks ager ellke man tv reeks all siesonens it was a very long time ago since I have seen ager ellke man I was onely 13 years old now am 53 this year comeing it would be fantastic to see it up louded plz if you can and I a so like bloedbroers siesonen1 en hartland tv reeks as well if you have it thanking you very much for all your up louds it's been very injoyble to see again meny thanks from mnr jason Rowe van capetown
@belindadovey5617 ай бұрын
forgiven
@jasonrowe62002 жыл бұрын
Dear renier wide-angle am jason from england am subcribing to you to see if you could be kind is to reload up more afrikaase tv reeks as I grew up in capetown south africa now have moved to england it would be nice to see ager ellke man all eps siesonen1 en siesonen2 en siesoneen3 en siesonen4 as I really miss and been a long time since I seen ager ellke man en nommer assblife siesonen1 en siesonen 2 as we a miss our afrikaase tv reeks en drama if you or someone you no that could help us plz meny thanks plz keep us all posted from Mr jason Rowe van england uk
@jasonrowe62002 жыл бұрын
It would allso be great to see soutmansland ep1 tot 10 om op to sit asb thanking you once again from jason from england
@jasonrowe62002 жыл бұрын
Ek miss die drama tv reeks bloedbroers siesonen1 en hartland tv reeks en drama plz could you upoud it if you can plz kindness Mr jason rowe
@jasonrowe62002 жыл бұрын
Ek miss hartland tv reeks en bloedbroers siesonen1 tv reeks
@jasonrowe62002 жыл бұрын
Dear sir am jason from cspetown now have moved to england I am asking you if you or someone you no that could reload up all of ager ellke man all siesones en nommer Asseblife siesonen1 en siesonen2 plz it would be very kind if you could hp with this plz kindness Mr jason Rowe from england uk
@michaansarels55142 жыл бұрын
❤❤
@kingmufasa89292 жыл бұрын
Geloof - Lees Hebreeus 11:1
@marthajohannaspangenberg672 ай бұрын
❤
@hansnoble3358 Жыл бұрын
Psalms 46:10
@janeromnicki65982 жыл бұрын
CinemaVariety seems legit.
@debbiesmith40102 ай бұрын
Welcone in Jesus name amen
@emmafritz60902 жыл бұрын
🙏🙏😭😭
@annatjieduvenhage86892 жыл бұрын
If
@elizeoosthuizen18753 ай бұрын
Soms roep jy net SY NAAM en die pyn druk jou keel toe. Sit net voor hom. Stilte is ook n gebed.
@JCVollgraaff Жыл бұрын
🎉
@FrankLowe1949Күн бұрын
Dis nou n pot snot.
@crimeinvestigatorsnet2 жыл бұрын
Nes n kind Renier. gekla toe ander hom post net om dit self te doen.Groot word is moeilik ne.
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Net soos ‘n bullie - ander mense sit die werk in, kry houding as hy nie sy sin kry nie. Groot word ou seun 😉
@crimeinvestigatorsnet2 жыл бұрын
@@RenierWeideman Dis nie om n boelie te wees nie,dis net dat ons Afrikaners is moeilik as dit by ons eie taal kom, sommige mense probeer om ons taal te verkondig terwyl ander besitlik wil wees daaroor,jy het iets wonderlik geskep en n persoon wou dit deel met die wereld vir ander om te sien daarin teen het jy die persoon gekritiseer. Ek weet die persoon het jou omverskoning gevra en opreg haar intensies aan jou probeer verduidelik. Weereens ek dink jou skepings is uitmuntend en baie spesiaal, dis gemaak om met ander te deel, en ek glo dit was haar enigste bedoelinge met die plasing daarvan.Groot word is nie die probleem nie. N oomblik stilstaan en besef wat ander probeer doen is innerlik groei......Dis baie belanriker. Sterkte voorentoe.
@reinerraymondo15862 жыл бұрын
What a lame arsed pathetic movie !
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Thanks for the comment. At least you gave your opinion
@nunontherun32 жыл бұрын
plz its so bad 😭 i thought it was filmed at home at first, i just wanna watch a movie in afrikaans 💔 got any suggestions?
@besstoosthuysen38352 жыл бұрын
Boet gaan soek aandag op die ander plek... Wyk satan!
@RenierWeideman2 жыл бұрын
@@nunontherun3 Try this movie and let me know kzbin.info/www/bejne/anq6cn-vgZuVhNk
@elizmathirion67812 жыл бұрын
Hi Renier. Dankie vir die fliek. Dit gee mens weer hoop. Net 'n 'n ander siening oor een van die reels in die fliek: "die Here sal jou nie deur iets sit as Hy nie weet jy kan dit deurmaak nie" Daar is baie dinge in my lewe waardeur ek al gegaan het wat ek WEET ek nie kon hanteer nie - dis juis wanneer jy besef dat die Here sterk is wanneer ons swak is. Mense gaan deur donker tye en wanneer hulle dit nie alleen kan deurmaak nie, begin hulle twyfel in hul geloof. Mense sê mos - " jou geloof is nie groot genoeg nie, jy moet net glo dan sal als ok wees". Mens moet eerder sê "die Here sal jou nooit deur iets ALLEEN laat gaan nie . Hy is altyd daar - veral as jy weet dat jy dit nie kan hanteer nie en dat jy dit nooit op jou eie kan deurmaak nie.