Riana Nel - Ek Wonder (Amptelike Musiekvideo)

  Рет қаралды 909,538

RianaNel

RianaNel

Күн бұрын

Luister/Koop 'Ek Wonder' hier:
RianaNel.lnk.t...
Volg Riana Nel op sosiale media:
Facebook: www.facebook.c...
Instagram: ...
TikTok: www.tiktok.com...
_________________________________
Lirieke:
Ek wonder oor die dae wat ek gehad het as kind
Ek wonder oor die letsels wat ek steeds op my lyf vind
Ek wonder oor die gebeurtenisse wat ek nie oor wil dink
Ek wonder, ek wonder sommer.
Ek wonder oor die dinge wat my hart so pla
Al die antwoorde van die Here, en waaroor ons praat.
Ek wonder oor hierdie dinge innie aande laat
Ek wonder oor die dinge wat niemand oor praat.
En ek sê, in Jesus naam eks vry
Ek het identiteit gekry,
Ek het geleer om my lyne te trek in my
Ek sê dit in Sy naam
Kan ek wees wie ek moet wees
Ek leef nie langer meer in vrees
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees
Ek wonder oor die leuens wat die duiwel vertel
Ek wonder oor die kere wat ek geglo het wel
Ek wonder oor die erosie in my denke dis mal
Ek wonder hoe diep ek in onwaarheid kan val.
En ek sê, in Jesus naam eks vry
Ek het identiteit gekry,
Ek het geleer om my lyne te trek in my
Ek sê dit in Sy naam
Kan ek wees wie ek moet wees
Ek leef nie langer meer in vrees
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees
Nou's ek vry, U vergewe my
Al die dinge en al die mense wat my onder wou kry
Nou's ek vry, ek vergewe my
Al die dinge en al die mense wat my na U toe moes lei
Nou's ek vry,
Om te sê, in Jesus naam eks vry
Ek het identiteit gekry,
Ek het geleer om my lyne te trek in my
Ek sê dit in Sy naam (Ek sê dit in Sy naam)
Kan ek wees wie ek moet wees (Wees wie ek moet wees)
Ek leef nie langer meer in vrees
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees

Пікірлер: 231
@Uniquelyme_2024
@Uniquelyme_2024 11 ай бұрын
Dankie Jesus! Ek is vry! Ek is genoeg! Ek vergewe!
@JacobusSteyn-i9v
@JacobusSteyn-i9v 9 ай бұрын
In Jesus naam ons verlosser ons redder. Ons saligmaker. Ons Here🙏
@elmariesinclair6743
@elmariesinclair6743 Жыл бұрын
Rianatjie, jy maak ons Namibiërs soooo trots, dank dat jy so pragtige kind van God is❤❤❤
@Janina2805
@Janina2805 3 ай бұрын
Jy is die beste op Spotify is jou Musick heel bo❤
@MXOMNDABA
@MXOMNDABA 4 ай бұрын
EK IS LIEF DIE MUSIKIE
@charlisefaber2742
@charlisefaber2742 Жыл бұрын
Wow amazing song en video!!!!!! Ek is vry in Jesus naam!!!!!!
@JomariSwart
@JomariSwart Жыл бұрын
Dankie vir 'n lied wat mens opnuut laat besef dat Hy weet... na jare van luister na jou van STUKKIES tot EK WONDER ... Is my lewe nie in my hande nie maar in Hom .... Dankie vir jou gehoorsaamheid na God se stem.
@mariaveldman1505
@mariaveldman1505 Жыл бұрын
Wow..amazing song...all glory to God.the words so true.Riana may God bless you with more of these songs.
@dalenedb5142
@dalenedb5142 Жыл бұрын
Dis wonderlik om saam in opgewondenheid te wag vir dié song Riana!!! 💓
@coenraadgroenewald9522
@coenraadgroenewald9522 Жыл бұрын
WOW amazing om my dag te begin met die Treffer. Hoendervleis van my kop tot my tone en trane in my oe die song praat .... Nice video lyk soos iets Afrikanse TOP GUN 😋😛 Goeie werkRiana
@christeldercksen7936
@christeldercksen7936 Жыл бұрын
Wow wow wow en die musiek video is so uniek...iets wat ons nie baie in Afrikaanse musiek sien nie...my dag is nou goed begin
@LizelleSwanepoel
@LizelleSwanepoel Жыл бұрын
Amen!!! 🙌
@elmariepieterse7668
@elmariepieterse7668 10 ай бұрын
Riana. Dankie vir jou Bold en mooi getuienis by Afrikaans is Groot en hierdie mooi song . Jy is en bly n ware insperasie in my lewe❤
@clintonanderson4334
@clintonanderson4334 10 ай бұрын
Het iemand meskien di video. Soek al heel naweek iemand wat dit post. Was net next level.
@jackieschmidt
@jackieschmidt Жыл бұрын
Dankie Riana dis kosbaar vir my want dis reis waarmee ek besig is.❤
@kobusschoeman2577
@kobusschoeman2577 Жыл бұрын
Ongelooflik amazing!! Dankie Riana jy praat met baie harte. Alle eer aan Hom wat alles moontlik maak.
@aliciadebeer
@aliciadebeer Жыл бұрын
Amen 🙌🏻🙌🏻
@hannadk777
@hannadk777 Жыл бұрын
Sjoe Riana, dit voel asof jy my lewensverhaal gehoor het en n victory song geskryf het. My kinder dae....die fisiese en emosionele letsels aan my lyf, wat na 30jr nou eers begin fade. Ek hoor en sien my in die song. Ek het behoorlik gehuil. Dankie dat jy toelaat dat God jou talent so wonderlik gebruik. N vriendin het hierdie vir my gestuur na my man gese het hy wil skei gisteraand. So die song maak los wat moet los en vas wat moet vas, my hele lewe saamgevat. Dankie
@marietjieroets2569
@marietjieroets2569 Жыл бұрын
WOW😢 Dis so inspireerende lied, trane lê vlak. In die lewe van vandag. Ons dink ons moet wees wie mense dink ons moet wees. Maar net ons Vader weet wie ons is. Jy is inspirasie vir almal wat verlore voel🫂😘
@babesdelange9938
@babesdelange9938 Жыл бұрын
Amazing song❤
@nicolesaaiman8247
@nicolesaaiman8247 Жыл бұрын
Riana jou musiek het my gedra 11 Jr terug toe ek deur my egskeiding gegaan het. Die lied het my so aangeraak, want na al die jare is ek VRY. Dis so so stunning. ❤
@julietmalan8180
@julietmalan8180 Жыл бұрын
Super super mooi. Pragtig gesing en awesome video. Een van jou beste werke. Jy raak 'n mens aan!!! Mag God jou na hoër hoogtes toe neem. Jy is 'n Koningskind wat absoluut deur God gebruik word!!!❤
@angelamelindabrown1241
@angelamelindabrown1241 Жыл бұрын
🎉Dankie Riana dis awesome verby
@tanjaolivier7959
@tanjaolivier7959 Жыл бұрын
Dankie ❤ ….. dis asof die liedjie vir my geskryf is . Dankie
@theronajones5750
@theronajones5750 Жыл бұрын
Oe my aarde dit is so stunning!!!! Dankie vir die woorde........ek is gebore om te wees wie ek moet wees. Dit tref diep❤
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 Жыл бұрын
WOW, WOW, WOW!!! Mooiste woorde ❤️
@OnlyJesus77
@OnlyJesus77 Жыл бұрын
Joeh ek love net die die vroumens! Awesome song! 😃 AMEN
@ImperialGit
@ImperialGit 10 ай бұрын
Baie mooi lied!
@santaterblanche9188
@santaterblanche9188 10 ай бұрын
My misplicity ( childlike spirit) will open doors no man can shut!!!! Amazing Jesus!!!! Amazing song!!!! 💃🏽💃🏽💃🏽
@LaetitiaKotze2
@LaetitiaKotze2 Жыл бұрын
Love jou musiek!!! So honest en pure
@MonicaAvenant
@MonicaAvenant Жыл бұрын
Wow Riana dis soooo mooi❤
@za9393
@za9393 Жыл бұрын
Thanx Riana ...... sho sal love om die song te doen , dalk die drums bietjie verander 😊but looooov die woorde , so uiters van toepassing op vandag se mense ..... >> we slumber to much while the Lord wants more of us :-) ... and we need to give Him more . Let our flesh be obedient to our spirit and let our spirit be obedient to God.
@louisekloppers9973
@louisekloppers9973 11 ай бұрын
Dankie Riana - Jesus herinner my vanoggend in die kar om nie na die leuns van die duiwel te luister nie. Seën vir jou.
@willineras4743
@willineras4743 Жыл бұрын
Awesome!!!
@narienabbott8428
@narienabbott8428 Жыл бұрын
Wat 'n wonderlike liedjie! Love dit!
@annelienbeckley5267
@annelienbeckley5267 Жыл бұрын
Wow Riana, dit is een awesome song.Dankie vir dit, ons vergewe ander maar vergeet van onsself❤
@rachellelubbe363
@rachellelubbe363 Жыл бұрын
So mooi Riana nel ❤
@rochelleengelbrecht5155
@rochelleengelbrecht5155 Жыл бұрын
So mooii❤
@karinaroos7816
@karinaroos7816 Жыл бұрын
Wow wow wow ❤
@esmerievanderwesthuizen7318
@esmerievanderwesthuizen7318 Жыл бұрын
Stunning!!!! ❤
@Foghorn31
@Foghorn31 Жыл бұрын
Amen. Amen
@ivoneda5872
@ivoneda5872 Жыл бұрын
❤❤🎉🎉Baie mooi 🙏🙏
@leazillpeenze5957
@leazillpeenze5957 11 ай бұрын
Wat n stunning song. Mal daaroor! Jy kan maar 🎉🎉
@synettastone505
@synettastone505 11 ай бұрын
Amazing. Love dit❤
@boerelegioenmedia1038
@boerelegioenmedia1038 11 ай бұрын
Riana Jy is een dapper kryger! Met vroue soos jy, kan ons nooit die geestelike oorlog verloor nie. Nie eens 'n fisiese oorlog nie. Die demone hardloop as jy op die horison aangestap kom. Saluut Genl. Izak van Zyl BO BL RSA
@sonneblom99
@sonneblom99 Жыл бұрын
So so baie mooi!!
@chantelsmuts8382
@chantelsmuts8382 Жыл бұрын
Hoendervleis ❤
@petrostrydm88
@petrostrydm88 10 ай бұрын
Beautiful liedjie❤
@hermannloubser5017
@hermannloubser5017 Жыл бұрын
epic love dit!
@SimoneVanDerMerwe-n7c
@SimoneVanDerMerwe-n7c Жыл бұрын
WoW die het my so Baie gehelp
@CharlenedeFin-wx6gx
@CharlenedeFin-wx6gx Жыл бұрын
❤❤❤❤Baie mooi amen
@eliznakuhn6866
@eliznakuhn6866 Жыл бұрын
Ek wonder wat se volgende wonderlike liedjie jy gaan uit bring. God is groot
@HeilaSmit-o2j
@HeilaSmit-o2j 11 ай бұрын
Sooooooo Moooi 🌻🌻🌻
@peetventer8622
@peetventer8622 9 ай бұрын
Pragtige lied Riana sonder GOD is ons niks
@AngeliqueJoubert-sd6yg
@AngeliqueJoubert-sd6yg Жыл бұрын
❤❤❤
@irengainsford4817
@irengainsford4817 Жыл бұрын
En is vry deur My SalegmakerHerder Beer wat in my woon❤❤
@divhanmiddel
@divhanmiddel Жыл бұрын
Wow. Just wow. This afternoon we leave for a camp with a youth group everything going about identity in Christ. Think I just found the theme song❤
@michellegrobler214
@michellegrobler214 Жыл бұрын
😢sjoe 🙌
@cindydekock5194
@cindydekock5194 Жыл бұрын
❤❤❤!!!!!!
@martellemostert346
@martellemostert346 11 ай бұрын
Love die video 👏
@laurenhouston-mcmillan1231
@laurenhouston-mcmillan1231 Жыл бұрын
@madeleinekok561
@madeleinekok561 Жыл бұрын
Kosbaar spesiaal
@iwontcatchagrenadeforu5637
@iwontcatchagrenadeforu5637 Жыл бұрын
Dink ek nou aan jou lieflike Karlien van jaarsveld
@kobuserasmus2934
@kobuserasmus2934 Жыл бұрын
Sy mag maar
@charissaheath8438
@charissaheath8438 Жыл бұрын
Hierdie liedjie het op so 'n spesiale tyd uitgekom, waar mens deur sooveel gaan. Baie van ons het hierdie nodig gehad, meer as wat jy ooit sal besef. "Ek het identieit gekry", "Ek is gebore om te wees wie ek moet wees"... so so so belangrik om te weet dat ons net deur God hierdie kan weet en vertrou, net Hy kan ons vrees wegneem en by ons staan. Dankie, dankie, dankie. ❤
@christelpapenfus5097
@christelpapenfus5097 10 ай бұрын
Ek het hierdie song vir eerstekeer gehoor by Afrikaans Is Groot! Wow wow wow. Jesus voel so naby as ek die song luister. Trane. Powerful beyond measure
@jppeach7990
@jppeach7990 Жыл бұрын
Wow 😮 dié was nou hoendervleis mooi 😢 Thanks Riana, ❤️🥺 #EkWonder
@pierreras4665
@pierreras4665 Жыл бұрын
Wow...amazingly beautiful. Dankie Jesus!! Joh 8:32
@dalenedb5142
@dalenedb5142 8 ай бұрын
Nogsteeds die beste lewenslesse in 1 lied vir my en baie wat saamstem!! Dankie sweetheart ✝️❤️‍🔥🎯
@ChristelBooysen
@ChristelBooysen Жыл бұрын
Trane lê vlak!😢❤
@yolandistolk1484
@yolandistolk1484 Жыл бұрын
Baie mooi lied en so waar. Ons is vry in Jesus se Naam!
@tinettedebeer8182
@tinettedebeer8182 11 ай бұрын
Sjoe dit is 'n groot lied met só baie betekenis. Dankie, ons sing saam met jou, ons sê dit in Sy naam! Baie seën vir jou. 😇🙏
@ankebreytenbachcloete9487
@ankebreytenbachcloete9487 Жыл бұрын
Riana ek luister al na jou vandat ek ń tiener was en jy bly "true" to the calling, the time and the season. Ek is trots op jou want jy dans nie tot iemand anders se "beat" nie.
@lenerdkevindeklerk8419
@lenerdkevindeklerk8419 Жыл бұрын
ja nee ankebry
@chanelvanzyl248
@chanelvanzyl248 11 ай бұрын
Baie waar!!!!! ❤❤❤❤❤
@brendacroukamp6361
@brendacroukamp6361 Жыл бұрын
Dankie Riana dankie!!! Vir jou menswees en dat jy ons so seën met jou God gegewe talent. Mag BAIE hierdie hoor en kan saamsing-deur Jesus is ons waarlik vry!!!❤
@chanelvanzyl248
@chanelvanzyl248 Жыл бұрын
Jy praat met my hart!!! Dankie!!!!!! Alles wat ek voel binne my, sit JY in woorde. ❤❤❤❤
@i.am.not.ashamed3677
@i.am.not.ashamed3677 8 ай бұрын
as n 16 jarige nou oppad na 17 toe op n pad na Jesus toe kan ek se dat ekt nog nooit n song (n afrikaanse een) gehoor wat ek soo baie kan relate nie,die song het regrig aan my geraak,en jy het ñ amazing talent wat die Here vir jou gegee het [Esther 4:14]❤ Die is defnitief n song wat ek al my friende gaan wys 😊
@shivanverwey6782
@shivanverwey6782 Жыл бұрын
regtig baie mooi! Hierdie lied gaan baie mense se lewens verander! Amen ek is vry in Jesus Naam!
@faithbrown5734
@faithbrown5734 Жыл бұрын
Every song of you touch me...❤. Your bridges always gets me😭🔥🔥. Love you , my all time fav Afrikaans singer❤❤
@ilsemaridewet9343
@ilsemaridewet9343 Жыл бұрын
Verby amazing. Lirieke praat met my siel, en het dit so nodig gehad vandag
@mtblover
@mtblover 8 ай бұрын
Sjoe, slaan hierdie woorde my in die krop......dankie vir pragtige lerieke. ❤🙏
@vickeynolte2930
@vickeynolte2930 Жыл бұрын
Wow!!!Die trane het geloop soos ek mysel vind in die woorde van die liedjie.Jy het n amazing stem Riana.Dankie vir die amazing liedjie wat my so na aan die hart dra en my weer nuwe uit kyk op my lewe gee🙂
@cheneerosslee8934
@cheneerosslee8934 Жыл бұрын
Oh my soul...hierdie enetjie is só mooi Riana! Yes yes yessss
@marliseoosthuizen5457
@marliseoosthuizen5457 Жыл бұрын
Wow❤ die liedjie en video het my so diep geraak. Ek dink meeste van ons voel of die liefde spesiaal vir ons geskryf is oor waar ons, onself bevind. Ongelooflike mooi song ❤
@janeketheunissen784
@janeketheunissen784 Жыл бұрын
Wow! Ek het die so nodig vanoggend 😢❤ DANKIE! Dis baie mooi
@willieengerdaroos8767
@willieengerdaroos8767 Жыл бұрын
Wow wow!!! Wat n kort en kragtige Goddelike boodskap. 🙏
@lizettejonker7592
@lizettejonker7592 Жыл бұрын
Gospel sal altyd jou beste genre bly. Nou het jy 'n veel groter SA gehoor en dis 'n volle sirkel :). Mag die lied geseën wees en sy doel bereik.
@estiebarnard194
@estiebarnard194 Жыл бұрын
Wow!!!!!! Beautiful!!!!!!! So, so mooi love die scene en die Top gun gevoel, love die mooi woorde. Ek vind myself in jou woorde. Well done julle!!
@maryanneheydenrych9754
@maryanneheydenrych9754 Жыл бұрын
Wow, wat n wonderlike belydenis en boodskap❤
@salomesnyders9049
@salomesnyders9049 11 ай бұрын
Wow dit is pragtig... Liedjie so van pas in vandag se tyd waar baie sukkel met identiteit! Ons is vry in Jesus. Seën vir jou 🙏🌹
@chriscocks3670
@chriscocks3670 5 ай бұрын
What a voice!!!! A national treasure. Wow
@ilse992
@ilse992 Жыл бұрын
Wow Riana. So mooi. Gaan deur alles in hierdie lied. Jou musiek is so n belangrike instrument. Ek sit hier in Amerika en jou musiek raak my nog. Dankie! ❤
@riaanenlizellebarnard9382
@riaanenlizellebarnard9382 Жыл бұрын
Amen dankie jy raak soveel aan Prys die Vader
@etienneprinsloo715
@etienneprinsloo715 Жыл бұрын
Jy is werklik 'n inspirasie, deurgaans! Dankie =) Knap gedaan!
@leandrameyer793
@leandrameyer793 Жыл бұрын
WOW!!! So so mooi!!! Met Jesus in mens se hart is die lewe beslis 'n HIGH!!! 🙌🏻🙏🏻😍🤍
@elsabemuller9398
@elsabemuller9398 Жыл бұрын
Wow @RianaNel weereens 'n onvergeetlike TREFFER met die waarste woorde. AMEN 🙏 🙏 🙏
@giddy2968
@giddy2968 11 ай бұрын
Goosebumps ❤ very much annointed song ❤️ freedom 🦅 dankie Reana 😊
@etiennesmith1744
@etiennesmith1744 11 ай бұрын
Ek luister Riana al van haar eerste album af. Haar lyrics is altyd amazing! Dis true en diep.
@marlizeerasmus6060
@marlizeerasmus6060 Жыл бұрын
Wow Riana, die woorde raak diep in my binneste ❤
@riaanvrooyen4201
@riaanvrooyen4201 11 ай бұрын
Wow pragtige video, asemrowende woorde.... Jesus Amen
@tranquility7778
@tranquility7778 11 ай бұрын
Nou is ek, net nog 'n "Nel", vry van die helse houe uit die sambok van hom wat die vader van leuens is. Alle eer aan Yeshua HaMashiach.
@TheHenniebear
@TheHenniebear Жыл бұрын
Dit vat n mens om mense te ken... dankie hiervoor. ❤
Riana Nel - Hou Die Hemel Oop
4:04
RianaNel
Рет қаралды 3 МЛН
Riana Nel, Retief Burger - Die Seën
7:22
RianaNel
Рет қаралды 2,3 МЛН
Will A Guitar Boat Hold My Weight?
00:20
MrBeast
Рет қаралды 249 МЛН
ПРИКОЛЫ НАД БРАТОМ #shorts
00:23
Паша Осадчий
Рет қаралды 6 МЛН
SHAPALAQ 6 серия / 3 часть #aminkavitaminka #aminak #aminokka #расулшоу
00:59
Аминка Витаминка
Рет қаралды 1,8 МЛН
Karlien van Jaarsveld - Katrientjie Katryn (Amptelike Musiekvideo)
4:43
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 338 М.
Riana Nel - Wat nou? (Amptelike Musiekvideo)
3:22
RianaNel
Рет қаралды 289 М.
Riana Nel - Ek Wonder (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)
5:45
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 95 М.
Ruhan du Toit - Mag Ek Jou Laaste Wees (Amptelike Musiekvideo)
3:30
Ruhan du Toit
Рет қаралды 550 М.
Demi Lee Moore - Kan Jou Nie My Maak Liefhê
3:21
Demi Lee Moore
Рет қаралды 1,9 МЛН
Juan Boucher - Want Jy Weet
4:03
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 8 МЛН
Demi Lee Moore - Dromer (Lirieke Video)
2:53
Demi Lee Moore
Рет қаралды 148 М.
Elandré - Waar Die Wind My Waai
5:06
Elandré
Рет қаралды 562 М.
Riana Nel - Soos Die Son (Amptelike musiekvideo)
3:40
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 1,3 МЛН
Will A Guitar Boat Hold My Weight?
00:20
MrBeast
Рет қаралды 249 МЛН