Amen, baie baie dankie vir hierdie boodskap...ek is so skuldig daaraan . As ek voel en weet en beleef dat dinge in my lewe weer rustig is en daar duik weer iets slegs op...dan sè ek ."dis nou net weer die duiwel wat God se kinders aanval".....dankie vir die oopbreek en leiding in hantering v die situasie....geniet altyd die rustige en duidelike oopbreek van die Woord....
@marthievandermerwe4058Ай бұрын
Dankie vir hierdie insiggewende boodskap.
@almalouw7007Ай бұрын
Danki Stephan jy verduidelik so mooi en leer ons reg.
@rassieerasmus7973Ай бұрын
Dankie Stephan. Hoe maklik sê ons God straf die wat Hy lief het as foute maak. Julle by Ekerk en Ritme digital is ń plesier om na te luister. God se seën vir julle.
@apretorius8231Ай бұрын
Dankie Stephan
@marthaspangenberg8119Ай бұрын
Inderdaad is AbbaVader groot. Kom preek n bietjie in die.hopitaal. misken luister hulle na jou❤