Dankie Anton en Amanda Dit is altyd ñ vooreg en plesier om saam met julle te hengel
@antonfourie7253 ай бұрын
Altyd lekker saam met lekker mense
@vmsdfishing68213 ай бұрын
Vídeo top
@antonfourie7253 ай бұрын
Thx alot
@trompiedup54704 ай бұрын
Amanda en Anton baie dankie vir ñ onvoorgeelikte naweet. Julle is die beste
@antonfourie7254 ай бұрын
Dit was Baie lekker , maklik om n goeie tyd te hê saam met goeie mense .
@HookedforLife3603 ай бұрын
Awesome video en baie mooi vis 😀 Vir jou videos kan jy Davinci Resolve sagteware gebruik om die videos te edit dit is verniet, dan sal da nie n watermark op die videos wees nie.
@antonfourie7253 ай бұрын
Dankie Baie, sal dit probeer
@WernerBuys3 ай бұрын
Baie mooi maar waar is dit gelee want daar is baie Riverview lodge in die land en geniet die visvang