Robbie Wessels - Ons glo in jou

  Рет қаралды 103,283

Robbie Wessels

Robbie Wessels

9 ай бұрын

Musiek Produksie: Jake Odendaal ( Maven Produksies)
Musiek en woorde: Robbie Wessels
Kamera: Lenice Wessels
Dromme: Theunis Odendaal

Пікірлер: 109
@Scriptural_Truths
@Scriptural_Truths 9 ай бұрын
I didn't know I love my country this much. I just pray that one day we'll all come together and live unitedly as one. South Africa is such a beautiful nation. I'm so proud to be called a South African. Thank you for the beautiful song Robbie Wessels. GO BOKKE GO!!!
@rupertmoon78
@rupertmoon78 9 ай бұрын
Well said. All the best to you.
@ashleyeyssen7851
@ashleyeyssen7851 9 ай бұрын
Pragtig Robbie. Ons Glo. Ons boys bring ons beker weer saam huis toe 🇿🇦❤️❤️❤️
@morriesworld2776
@morriesworld2776 9 ай бұрын
Robbie Wessels is a living South African legend. Mooi Robbie.
@o.dluthuli2264
@o.dluthuli2264 9 ай бұрын
Baie mooi,en ja ons glo in jou Bokke. Ons wen die rugby World Cup 2023 in Jesus’ n naam.🙏🏽❤️🥺✊🏽😃🏆🥇🇿🇦
@amyrdiarra7287
@amyrdiarra7287 9 ай бұрын
Go bokke!! I love your team and your nation!!! From France!!!
@samueljouy4820
@samueljouy4820 9 ай бұрын
la chance qui ont les springboks😂
@leobarberies4032
@leobarberies4032 9 ай бұрын
c'est clair on les envie, mais bon, ils méritent, et puis vu comment sa se passe dans leur pays depuis 25 ans, ca leur donne de la joie..@@samueljouy4820
@TonyGaffaneThe_Kingdom_Boy
@TonyGaffaneThe_Kingdom_Boy 9 ай бұрын
Dankie vir die awesome liedjie oom Robbie. Ons staan saam agter die boys!
@o.dluthuli2264
@o.dluthuli2264 7 ай бұрын
Soveel as wat ek in die magtige Here Jesus glo, glo ek ook in hierdie geseënde diverse span die Springboks.🙏🏽🥺❤️😃🥇🥇🥇🥇🏆🏆🏆🏆🎊🇿🇦😁
@jacodejager5325
@jacodejager5325 9 ай бұрын
Saturday it's 1995 all over 🎉
@yosefleibjacobson3698
@yosefleibjacobson3698 9 ай бұрын
I was just thinking the same thing
@user-wr9re2ip7j
@user-wr9re2ip7j 9 ай бұрын
Definitely
@hermankern3939
@hermankern3939 9 ай бұрын
With same result, maybe not the same score.....
@o.dluthuli2264
@o.dluthuli2264 9 ай бұрын
And it just happened on Saturday 29 of October 2023! ❤️🥺🙏🏽✊🏽😃🥇🏆🇿🇦
9 ай бұрын
Goosebumps stuff. Thanks Robbie. Listening to all your Bokke songs today. Ons glo in jou!! Truly inspirational
@rudolphmatthee9899
@rudolphmatthee9899 9 ай бұрын
Ons sal die beker weer vat. Enjoy🎉
@suzetteschoeman4108
@suzetteschoeman4108 9 ай бұрын
❤pragtig. Dankie Robbie
@masongameplan
@masongameplan 17 күн бұрын
ek is lief vir jou robbie baie liefde
@Binx0221
@Binx0221 9 ай бұрын
wel done Robbie ons bokke kort dit vir die naweek se game asook ons land,by mekaar sal ons as een staan ❤❤ jy is suid Africa se hero
@robswrld5527
@robswrld5527 9 ай бұрын
If only our president and politicians were HALF as good as our Springboks! Top Country 🇿🇦❤️
@tiaandupreez
@tiaandupreez 9 ай бұрын
Ons bring die beker huistoe saam met die Bokke hierdie naweek dis verseker 🔥🙌🇿🇦🏆
@MarkramsMusic-123
@MarkramsMusic-123 9 ай бұрын
Baie dankie Robbie. Ons luister elke dag vir jou musiek. 🇿🇦👍
@amandanieuwoudt1614
@amandanieuwoudt1614 9 ай бұрын
Dankie Robbie Dit gee my hoendervleis Ons glo saam met jou
@belindavoortman2568
@belindavoortman2568 9 ай бұрын
Sjoe pik ek nou n traan, Robbie!! Baie dankie 🎉🎉🎉🎉 Jy maak ons harte vol! 🤗🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@helenajordaan8733
@helenajordaan8733 9 ай бұрын
Weer n uitstaande lied Robbie. Jy is spesiaal.
@seansnyman4772
@seansnyman4772 9 ай бұрын
Robbie! Jy's 'n flippin awesome talent. 👌
@chanelvanzyl248
@chanelvanzyl248 9 ай бұрын
Baie mooi! Dankie Robbie ❤❤
@user-cs9um2kk9h
@user-cs9um2kk9h 9 ай бұрын
Baie dankie Robbie het geluister vandag op Groot 5 Fm en Al jou Ander lietjies trots op jou Robbie🇿🇦🇿🇦🇿🇦🏆🏆🏆
@schalkcarstens3324
@schalkcarstens3324 9 ай бұрын
Robbie, jy is n great storie verteller in jou musiek. Hoe van n serious liedjie te skryf en n storie te vertel oor die ou SADF manne, die veterane wat vir die land baklei het, die Koevoete, die Recce's, die voetsoldaat ens.? Ons ou manne van die weermag het n storie, mense het vergeet wat ons was en natuurlik nogsteeds is. Die opoffering terwille van SA. Ons ou manne is gegrond, geanker en sal nogsteeds baklei vir die land. Gaan nie n liedjie wees vir geld maak nie in die musiek bedryf nie, maar wel om die ouer gade te herinner waarvoor oons baklei het, en iets wat die jongergade nie verstaan nie. Elke veteraan verdien erkenninhg, het hy in die kombuis of in konflik homself bevind. Mense luister na jou!!
@levyfoya2292
@levyfoya2292 9 ай бұрын
This song was supposed to have reached at least 50mil likes today
@leondupreez1123
@leondupreez1123 9 ай бұрын
Ons land het dit nog nooit sò nodig gehad nie.Asseblief manne julle kan.Ons will volgende week elke dag daai Bok trui dra.🏉🏆💚
@esmeraldo79
@esmeraldo79 9 ай бұрын
Beautiful song, Robbie!
@rupertmoon78
@rupertmoon78 9 ай бұрын
Ek kan nie lekker Afrikaans praat, maar hierdie song is wonderlik! Dankie Robbie.
@user-qi8xz5lg7d
@user-qi8xz5lg7d 9 ай бұрын
Baie mooi Robbie 🇿🇦🇿🇦🏉🏉
@heinvalentine8704
@heinvalentine8704 9 ай бұрын
Robbie baie mooi hou so aan
@BurnedNerd
@BurnedNerd 9 ай бұрын
Die Song gaan vandag baie views kry... Geluk aan die bokke 🎉🎉
@thereviloza
@thereviloza 9 ай бұрын
Well done Robbie. We got this South Africa....GO BOKKE
@raymondcluff5707
@raymondcluff5707 9 ай бұрын
Robbie, wat n mooi gebaar. Go Bokke!!!
@marynajamison2607
@marynajamison2607 9 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤mooi Robbie🏉🏆🇿🇦
@ueejshe4195
@ueejshe4195 7 ай бұрын
Robbie jou koning ❤😊💪
@travisboshoff6321
@travisboshoff6321 9 ай бұрын
Love the song ❤❤❤🎉🎉
@willienortje6261
@willienortje6261 9 ай бұрын
Fantasties Robbie, hulle gaan dit doen
@user-mu9fm2mq8b
@user-mu9fm2mq8b 9 ай бұрын
Jou rugby liedjies is so mooi ek raak baie emosioneel as ek daarna luister.❤❤ Dankie Robbie❤
@squidoftheland
@squidoftheland 9 ай бұрын
Ons het gewen
@AdiAkisiRabalawanivesi-fl3pu
@AdiAkisiRabalawanivesi-fl3pu 9 ай бұрын
Beautiful songs❤❤❤
@Elouise-vz1nv
@Elouise-vz1nv 9 ай бұрын
Baie mooi ❤ go bokke bring die beker trug
@user-nl5nv3nj9d
@user-nl5nv3nj9d 9 ай бұрын
lLove that song
@eugenesamson5394
@eugenesamson5394 9 ай бұрын
❤❤❤Baie mooi
@carlobooysen4761
@carlobooysen4761 9 ай бұрын
Baaaaie mooi Robbie!!
@geography_made_fun
@geography_made_fun 9 ай бұрын
Kom aan bokke ons glo in julle, julle sal hom huid toe bring🎉
@alexdomingo5258
@alexdomingo5258 9 ай бұрын
Awesome robbie...I saluut you
@nataliejuulduplessis4927
@nataliejuulduplessis4927 9 ай бұрын
Stem saam Bokke het môre baie songs op d veld nodig - welgedaan Robbie - ai wens die Impies kon ook daar gewees het
@raymondvanvoegt8434
@raymondvanvoegt8434 9 ай бұрын
He's quite a good singer I must say myself
@verhoogjt
@verhoogjt 9 ай бұрын
Robbie, jou musiekvertellergenius. Ek wil net graag weet wanneer jy dié song geskryf het. Ek dink, as jy antwoord, gaan dit ʼn baie interessante een wees..
@Mei-LingZhou
@Mei-LingZhou 9 ай бұрын
Beautiful ❤❤❤
@hannessmith342
@hannessmith342 9 ай бұрын
Pragtig!
@herchellejacobs7458
@herchellejacobs7458 9 ай бұрын
This song hit different after we just won the worldcup 😢
@shanicediergaardt8898
@shanicediergaardt8898 9 ай бұрын
Mooi Robbie
@robinvandenheever8571
@robinvandenheever8571 9 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤
@cheldonauth6042
@cheldonauth6042 9 ай бұрын
Yes, Springboks, go get it !!!!
@anneliejones2229
@anneliejones2229 9 ай бұрын
Best ever
@riri1718
@riri1718 9 ай бұрын
Thank you for including captions. Goosebumps 😢 #StrongerTogether
@alwynvanwyk1851
@alwynvanwyk1851 9 ай бұрын
Ag nee Robbie, jy kon maar bietjie wip in die lied en jou stap gesit het... En toe haak jou plaat vas op "ons staan agter jou".... Kry lewe man, die Bokke bler, die kant toe, daai kant toe, alle kante toe...
@selemanyousuf8160
@selemanyousuf8160 9 ай бұрын
Give this Man a Bell's. ❤❤
@cheesecake4883
@cheesecake4883 9 ай бұрын
LETS GO BOKKIES
@gnarly3256
@gnarly3256 9 ай бұрын
I hope this is played to the boys before the game!
@stefanodellanoce8296
@stefanodellanoce8296 9 ай бұрын
GO BOKKE! Love SA from Italy
@user-rk2xs3ug8t
@user-rk2xs3ug8t 9 ай бұрын
Love die video
@mylifeasnadine9965
@mylifeasnadine9965 9 ай бұрын
Awesome Go Bokke💯✌️
@geraldovanderhorst6879
@geraldovanderhorst6879 9 ай бұрын
Trots Suid Afrikaans❤❤
@friedadutoit549
@friedadutoit549 9 ай бұрын
Magic .Magic
@misspumba9557
@misspumba9557 9 ай бұрын
Love this! ❤🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
@user-nl5zj7ss6j
@user-nl5zj7ss6j 9 ай бұрын
Baie Dankie Robbie dis so pragtig❤
@suebester807
@suebester807 9 ай бұрын
Stunning Song, Go Bokke
@samuelmccall6139
@samuelmccall6139 9 ай бұрын
Legend
@aidenbowley1279
@aidenbowley1279 9 ай бұрын
Let’s go!!!! BOKKE number 1
@roylyle8222
@roylyle8222 9 ай бұрын
Go Bokke we have got this.
@user-qc2wl8tq3g
@user-qc2wl8tq3g 9 ай бұрын
❤️
@debbiemilner1417
@debbiemilner1417 9 ай бұрын
We all stand behind you guys
@Skallywax
@Skallywax 9 ай бұрын
Een like vir een punt teen NZ die naweek.. 🇿🇦
@carmenkloppers9671
@carmenkloppers9671 9 ай бұрын
Love this.
@user-ys8nq2jd3h
@user-ys8nq2jd3h 9 ай бұрын
Ek love it 🎉❤❤
@rkeet2646
@rkeet2646 9 ай бұрын
Oley oley gaan bokke ek bid vir die wen 🏈🏈🏈🏈🏈🏈🏈🏈🏉🏉🏉🏉🏉🏉🏉🏉🏉🏉🏉
@monjavanderwesthuizen2230
@monjavanderwesthuizen2230 9 ай бұрын
Julle gaan hier die wedloop wen .Wat ook al .Bokke
@MariMouton
@MariMouton 9 ай бұрын
Hoendervleis!
@user-eb7wv5wt3j
@user-eb7wv5wt3j 9 ай бұрын
Agnee man
@marioeugenequintongrispe1961
@marioeugenequintongrispe1961 9 ай бұрын
Wow!!! Robbie of niks
@Naturelover4life
@Naturelover4life 9 ай бұрын
Bokke
@aprilsmith3683
@aprilsmith3683 9 ай бұрын
🇿🇦
@trumpet835
@trumpet835 9 ай бұрын
Klink Na n farewell song v d bokke.so sad of is dit n begrafnis lied.goodbye bokke .
@vidaprinsloo774
@vidaprinsloo774 8 ай бұрын
Ow robie
@christoldavids1958
@christoldavids1958 9 ай бұрын
Bje moi en ons kan die beker die 4de keer huis toe bring 🎉
@Ashley-from-Durban
@Ashley-from-Durban 9 ай бұрын
i dont understand any words... but as long as you are wearing springbok jearsy than im cool
@jenitacross1961
@jenitacross1961 9 ай бұрын
go bokke!!!
@mattblaze642
@mattblaze642 9 ай бұрын
Leka boet
@user-fc2vh3np8t
@user-fc2vh3np8t 9 ай бұрын
Die bokke gaan die beker trug bring🇿🇦
@dnmz1885
@dnmz1885 9 ай бұрын
Hoop die Bokke sien hierdie
@veronicagouws2655
@veronicagouws2655 9 ай бұрын
n HEERLIKE chrismas bonus vir jou dan daai bakkie balle kan vervang word met twee groot golden bells
@user-em1xe1zy2l
@user-em1xe1zy2l 9 ай бұрын
wie was hier nadat die Bokke gewen het
@guyver9688
@guyver9688 9 ай бұрын
dasy ONS is in FINALE.... marr ek in die kaak ek moet windows 11 install ASB bid vir my....
@christopher3098
@christopher3098 9 ай бұрын
Aggg nee man
@jacodejager5325
@jacodejager5325 9 ай бұрын
Ek Jaco is 1ste
@binga3665
@binga3665 9 ай бұрын
well done jaco
@playtherapy101
@playtherapy101 3 күн бұрын
Who cares about mama joy
@stefanferreira2328
@stefanferreira2328 9 ай бұрын
Cringe tot in my tekkies
@stkrugel
@stkrugel 9 ай бұрын
Lekker man🇿🇦❤️
@micren
@micren 9 ай бұрын
wys jou net daar is mense mat kak smaak jou song is k@k
@user-mu9fm2mq8b
@user-mu9fm2mq8b 9 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤
Robbie Wessels en Liezel Pieters: Iemand daarbo
3:35
Robbie Wessels
Рет қаралды 364 М.
Tata Haka - Leon Schuster
3:28
Real Rugby
Рет қаралды 113 М.
Inside Out 2: Who is the strongest? Joy vs Envy vs Anger #shorts #animation
00:22
Llegó al techo 😱
00:37
Juan De Dios Pantoja
Рет қаралды 57 МЛН
Spot The Fake Animal For $10,000
00:40
MrBeast
Рет қаралды 183 МЛН
Bok van Blerk en Robbie Wessels - Ons Vir Jou Suid Afrika
3:42
Rugby Is Groot
Рет қаралды 177 М.
PIETMAN GELDENHUYS - HANNE
4:10
Pietman Geldenhuys
Рет қаралды 4,6 М.
Robbie Wessels - Siya Kolisi
3:51
Robbie Wessels
Рет қаралды 509 М.
Robbie Wessels - Ons glo in jou ( nuwe weergawe)
4:05
Robbie Wessels
Рет қаралды 14 М.
Robbie Wessels - Eben Etzebeth
3:51
Robbie Wessels
Рет қаралды 444 М.
Leon Schuster - Mokkiesdam Se Eerste Span
3:42
Danie Meyer Snr
Рет қаралды 126 М.
Robbie Wessels Die Coach Se Speech (Snorre)
3:22
ByronDavis182
Рет қаралды 3,5 МЛН
Robbie Wessels - Voortrekker Monument
4:42
Robbie Wessels
Рет қаралды 863 М.
Aq Koilek
2:51
Algyt - Topic
Рет қаралды 123 М.
IL’HAN - Pai-pai (lyric video) 2024
3:24
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 791 М.
Malohat
3:35
Xamdam Sobirov - Topic
Рет қаралды 1,3 МЛН
Munisa Rizayeva - Aka makasi (Official Music Video)
6:18
Munisa Rizayeva
Рет қаралды 13 МЛН
R-ONE - SENSIZ / СЕНСІЗ (Official Audio)
2:51
R-ONE MUSIC
Рет қаралды 48 М.