Dankie my broer,ek besef nou eers hoe kosbaar God se genade is..hier uit Johannrsburg uit maar gebore Kimberliet
@HannesBrandt Жыл бұрын
Baie mooi..
@Deontjie Жыл бұрын
Is dit Tannie Tieties wat daar in die kerk sit?
@isiseshisewebhu Жыл бұрын
Net so eksklusief soos Orania, maar onbevoeg om selvoorsienend te wees. Hoekom kla niemand oor die eksklusiewe gemeenskap wat deur ras en kerkverband onderskei word? Is dit grondwetlik?
@edwardsmall8865 Жыл бұрын
Presies. Ek is gebore in Genadendal maar het grootgeraak op die Kaapse vlakte. Is tans lid van die Morawiese kerk. My grootste problem was altyd die ekskusiewe gedrag.