Rooksein - Kyk Na My Hart (Official Music Video)

  Рет қаралды 6,205,804

Rooksein

Rooksein

3 жыл бұрын

Luister na 'Kyk Na My Hart' hier: rooksein.lnk.to/KykNaMyHart
Volg ons op:
/ rooksein
/ rooksein
Lirieke:
As jy staan staan saam met my
Want ek is werd dat jy hier bly
Ek is verward en deurmekaar
Want jy hou my aan ‘n haar
Wat kan ek doen, wat kan ek sê
Sal dit help om in ‘n hoop te gaan lê?
En ek staan met soveel vrae
Ek staan met soveel vrae
Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer
Oohh…….
Ek ken jou hart deur die smart
En elke traan wat val maak my mal
Ek sien jou pyn en ek voel dit ook
So asof die duiwel in jou sake kook
Maar nou die feit van die saak wat ons na moet kyk
Dit is jy wat my gebruik
En ek staan met soveel vrae
Ek staan met soveel vrae
Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer
Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer
Oohh…….
Oohh…….
#Rooksein #KykNaMyHart
Music video by Rooksein performing Kyk Na My Hart. © 2020 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
vevo.ly/XWzT7y

Пікірлер: 244
@BerniceWestOfficial
@BerniceWestOfficial 3 жыл бұрын
So trots!!
@tiaandupreez
@tiaandupreez 3 жыл бұрын
♥️
@amorikiedoesyt6412
@amorikiedoesyt6412 3 жыл бұрын
My juffrou het die liedjie gespeel! Lief vir die liedjie! 😘😘😘 Dis my gunsteling liedjie! ☺️
@Island_View-
@Island_View- 3 жыл бұрын
Ek love you music Bernice my nefie het jou al ontmoet
@biancaprinsloo48
@biancaprinsloo48 3 жыл бұрын
Baie mooi
@ajpretoruis6069
@ajpretoruis6069 3 жыл бұрын
Ek en Bernice was in die selfde hoerskool ❤️❤️
@makgabokubjana7504
@makgabokubjana7504 3 жыл бұрын
Am I the only black person who loves afrikaans music, can hardly hear what they are saying but I'm here jamming 😃 Jacaranda FM raised me
@thevisualedge4030
@thevisualedge4030 3 жыл бұрын
"Can hardly hear what they say" might be the only explanation as to why you love afrikaans music.
@johnmcdaid7957
@johnmcdaid7957 3 жыл бұрын
@@thevisualedge4030 I really hope that this comment is not full of mean intentions.
@johnmcdaid7957
@johnmcdaid7957 3 жыл бұрын
I listen to black music as well.... Zahara - Ndiza is a song that I have NO idea what she's saying... But goodness it's beautiful!!!!!!!!
@thevisualedge4030
@thevisualedge4030 3 жыл бұрын
@@johnmcdaid7957 I'm not compassionate at all when it comes to the "hopes" of strangers on the internet. To be honest I find it odd that you decided to share your "hope" with me.
@johnmcdaid7957
@johnmcdaid7957 3 жыл бұрын
@@thevisualedge4030 Lol, no man, when you said The fact that the person can't hear what they say might be the only reason they love afrikaans music.... Why do you think if they knew what the song said they might not like it?
@rynojordaan5219
@rynojordaan5219 3 жыл бұрын
Die enigste probleem met die band is dat daar nie meer van hulle musiek is nie. Ek kan nie genoeg kry nie! #welldone!
@lorrainebrits3850
@lorrainebrits3850 3 жыл бұрын
Ek luister hierdie liedjie 5000 keer 'n dag persoonlik het Afrikaans lanklaas so iets mooi' s uitgebring. Love jul asb maak nog sulke epic liedjies ❤️
@carelsterrnbergbotha3850
@carelsterrnbergbotha3850 Жыл бұрын
Stadig Lorraine, jy moet werk ook...
@Beast_KISSER
@Beast_KISSER Жыл бұрын
Jou dag het meer minute as myne. Ek kan dit net indruk 444 keer.
@gabmiller5682
@gabmiller5682 3 жыл бұрын
Love from Brazil 🇧🇷❤️
@anneDoshka
@anneDoshka 3 жыл бұрын
Beautiful Afrikaans music as always :)
@daniantimm1856
@daniantimm1856 3 жыл бұрын
Dit is n song wat ek elke dag luister.... die song is die beste
@anitajonker9485
@anitajonker9485 2 жыл бұрын
Ek luiser die lidjie 24/7 dis my favourite song van Alles
@ThomasWolf70
@ThomasWolf70 3 жыл бұрын
Als Deutscher gefällt mir dieser Song in Afrikaans sehr gut. Glücklicherweise kann ich etwas Afrikaans dank eines guten südafrikanischen Freundes, den ich seit über dreißig Jahren kenne, verstehen. Die enge sprachliche Verwandtschaft der afrikaansen Sprache mit der niederländischen und mit der deutschen, genauer gesagt, mit der niederdeutschen Sprache ist nicht zu überhören.
@renevanderwesthuizen1520
@renevanderwesthuizen1520 3 жыл бұрын
As an Afrikaans person, I agree... But I still had to Google translate your comment. Hahaha. Maybe it's easier for you guys, than us.
@ThomasWolf70
@ThomasWolf70 3 жыл бұрын
@@renevanderwesthuizen1520 Vir Duitsers wat in Noord- en Noordwes-Duitsland woon en Nederduits kan praat is dit makliker om Nederlands en Afrikaans te verstaan ​​as vir Duitsers wat uitsluitlik Hoogduits (Standaardduits) kan praat. Standaardduits is die amptelike Duitse taal. Für Deutsche, die in Nord- und in Nordwestdeutschland leben und Niederdeutsch beherrschen, ist es einfacher, Niederländisch und Afrikaans zu verstehen, als für Deutsche, die ausschließlich Hochdeutsch (Standarddeutsch) beherrschen. Standarddeutsch ist die amtliche deutsche Sprache.
@renevanderwesthuizen1520
@renevanderwesthuizen1520 3 жыл бұрын
@@ThomasWolf70 Aaah, well that's interesting. EN goeie nuus vir my. Ek wil vir die een of ander rede net Duitsland toe gaan. Dit sal nogals gaaf wees as 'n paar mense my sal verstaan.
@ThomasWolf70
@ThomasWolf70 3 жыл бұрын
@@renevanderwesthuizen1520 This time I also had to translate your message into German in order to understand it. There are partly not unconsiderable differences between Afrikaans and Standard German. In general, you will be able to communicate better with German people English if you will go to Germany.
@Kavali3r
@Kavali3r 3 жыл бұрын
Nog 'n goeie alternatiewe Afrikaanse groep wat mens na kán luister. Lekker wysies mooi stemme
@peterdecock9244
@peterdecock9244 3 жыл бұрын
#WEL GEDAAN!!!!! Deflintief my dag beter gemaak, hoop ons sien meer!!!
@hannesscheepers1281
@hannesscheepers1281 2 жыл бұрын
Briljant @Rooksein, so mooi. Dankie @KaasBra dat jy my hiernatoe gebring het
@hestertheron2957
@hestertheron2957 2 жыл бұрын
Daar is 8.4K mense wat die EPIC song LOVE ❤️
@gavinfaustmann6353
@gavinfaustmann6353 3 жыл бұрын
Wow wat n song....
@mtblover
@mtblover 3 жыл бұрын
Wow!!!
@devoneyclaassen7557
@devoneyclaassen7557 3 жыл бұрын
Ek moet se, ek is OBSESSED MET DIE SONG!!
@shalliemaass5141
@shalliemaass5141 3 жыл бұрын
Persoonlik ń groter 'fan' van die oorspronklike, maar hierdie is ook great ☝🏼
@lukekroon
@lukekroon 3 жыл бұрын
waar kry mens die oorspronklike een ? Ek dog ek raak mal toe ek die nuwe een hoor.
@charnemalan7321
@charnemalan7321 3 жыл бұрын
Inloveeeeee
@henkbekker2791
@henkbekker2791 3 жыл бұрын
Bef@kte song en jissssie, sys mooi😚😀
@vanessacloete6996
@vanessacloete6996 2 жыл бұрын
Beste song ooit♥
@anna-marievantonder8939
@anna-marievantonder8939 2 жыл бұрын
Mal hieroor !
@dylandicks4591
@dylandicks4591 3 жыл бұрын
Ñ song wat aan my groei elke dag meer en meer. Wag met opgewondenheid na julle volgende song/video. Hou aan amazing musiek maak! 👏🏼👏🏼
@wolfunit7409
@wolfunit7409 3 жыл бұрын
Love dit ek is al klaar n fan dis so ver die beste liedjie wat ek al gehoor het
@mariskarykaart4829
@mariskarykaart4829 3 жыл бұрын
Wow 🔥🔥🔥🔥
@adribasson2569
@adribasson2569 3 жыл бұрын
Mooi🌹🌹🌹
@glaudagoosen7222
@glaudagoosen7222 3 жыл бұрын
Sy het so mooi stem
@RiaanrouxCoZaphoto
@RiaanrouxCoZaphoto 3 жыл бұрын
Ons jong Afrikaans musiek begin nou regtig uitstekende musiek lewer. Awesome song!
@johanristockenstrom7189
@johanristockenstrom7189 3 жыл бұрын
My Afr jufrou love!!!!!!!!!!!!! Julle
@riaanvermeulen9006
@riaanvermeulen9006 8 ай бұрын
Wow...awesome
@peterdeklerk8203
@peterdeklerk8203 3 жыл бұрын
Greatness!
@TJMannetjie
@TJMannetjie 3 жыл бұрын
Its a BOP!!! ❤❤❤
@rachelconradie8480
@rachelconradie8480 3 жыл бұрын
Julle kan baie trots wees.Hierdie is n baie mooi song hoor. Ek sien uit na julle style en nog lekker liedjies. 😊
@richarddicks8281
@richarddicks8281 3 жыл бұрын
Ag my favourites.. well done!!! Super trots ❤️
@willemniemandt534
@willemniemandt534 3 жыл бұрын
LOVE die song
@amorikiedoesyt6412
@amorikiedoesyt6412 3 жыл бұрын
Ja selfde
@chantemarais6586
@chantemarais6586 3 жыл бұрын
Wow ! 💪🏻
@madtjj
@madtjj 3 жыл бұрын
Heerlijk nummer!
@carolinepatterns8165
@carolinepatterns8165 3 жыл бұрын
Mal hieroor!😱🔥
@user-eg7bs2fk3l
@user-eg7bs2fk3l Жыл бұрын
AMAZING mooi!!!!! STUNNING!!!
@theboocrew8027
@theboocrew8027 Жыл бұрын
Love this song, amazing song ☺️😁. Lots of love from Australia, Gold Coast
@waterbeing3197
@waterbeing3197 3 жыл бұрын
easy listening. Yea ill thumbs up..
@stephaniejansenvanvuuren908
@stephaniejansenvanvuuren908 3 жыл бұрын
Laaaaaaaaaaf dit! Sien uit na nog baie 🙌🤙
@annebelliebenberg8668
@annebelliebenberg8668 3 жыл бұрын
Wowwww🤩😱
@willemswart7405
@willemswart7405 2 жыл бұрын
LOVE LOVE Love julle musiek ❤️❤️❤️❤️
@ellenettemeiring3613
@ellenettemeiring3613 2 жыл бұрын
Wow! Wow! Love dit!!
@SorcererRSA
@SorcererRSA 3 жыл бұрын
Wow, dis al wat ek kan sê. Hou so aan
@angeliquebuitendach6467
@angeliquebuitendach6467 3 жыл бұрын
So mooi
@tiaandupreez
@tiaandupreez 3 жыл бұрын
💨Rooksein🛰️ stuur 'n rooksein uit van hoop! Hulle musiek sal vrede oor jou laat spoel.✌️🎶🌊 🎵 #MusiekMetMening #AltydMooiBoodskap 💌 Well done! 'Kyk Na My Hart' is 'n wenner van 'n lied! En die #musiekvideo is erg cool gedoen!!! Christian🐺Wolf verstom 'n mens altyd.😯Sy oog👀vir visuals is altyd SPOTon🎥♥️👌 As mens saam goeie mense werk, sal die resultaat altyd briljant wees. So bly julle is nou deel van Universal! Kan nie wag vir al die nuwe musiek van julle in die toekoms nie.
@dylandicks4591
@dylandicks4591 3 жыл бұрын
Elke afrikanse song wat ek ontdek, het jy al op gecomment. Haha.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 3 жыл бұрын
@@dylandicks4591 🤣🥳bly dit word herken! Ek moet in news wees! 😅
@HannesUys
@HannesUys 3 жыл бұрын
Amazing.
@tiaanvanzyl5347
@tiaanvanzyl5347 3 жыл бұрын
👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻
@michellenagel3564
@michellenagel3564 3 жыл бұрын
Harmonizing is amazing! ❤️
@cornefourie2246
@cornefourie2246 3 жыл бұрын
Stunning song
@fatih7170
@fatih7170 3 жыл бұрын
Loves from Turkey
@sarelkruger9587
@sarelkruger9587 3 жыл бұрын
Absoluut fantasties
@pietervanbreda4360
@pietervanbreda4360 2 жыл бұрын
Fantasties , hou so aan.
@leonbrits7542
@leonbrits7542 3 жыл бұрын
Julle is 'n vars briesie in die Covid-wêreld!Sien uit na vele meer!
@fpengelbrecht
@fpengelbrecht 3 жыл бұрын
Baie nice song, sien uit om meer van julle te hoor in die toekoms..
@evankruger3617
@evankruger3617 3 жыл бұрын
Geluk, love die song
@deonvanheerden9898
@deonvanheerden9898 3 жыл бұрын
Awesome! Een van die songs wat aan jou siel raak!!
@Island_View-
@Island_View- 3 жыл бұрын
Love die lied
@johnvos6559
@johnvos6559 Жыл бұрын
heerlijk nummer 👍
@dutchskyrimgamer.youtube2748
@dutchskyrimgamer.youtube2748 Жыл бұрын
Dit moet naar onze radiostations.
@willemterblanche882
@willemterblanche882 3 жыл бұрын
Wow wee!!! Dis nou al ‘n week later en ek is steeds verlief! So mooi mensies!
@hentievictor9261
@hentievictor9261 2 жыл бұрын
That's it, Jane! Genuine wonderlike musiek!
@nelmarlene
@nelmarlene 3 жыл бұрын
Baie goed! Het sulke songs met die regte "beat" nodig in afrikaanse musiek!!!! Geluk met die song!!!!!
@theodore998
@theodore998 3 жыл бұрын
Well done. I cant wait to hear more songs :)
@elizebotha2420
@elizebotha2420 2 жыл бұрын
Stunning song ❤️❤️❤️
@wernerdupreez6769
@wernerdupreez6769 3 жыл бұрын
wow
@wernerdupreez6769
@wernerdupreez6769 3 жыл бұрын
wow
@hentievictor2071
@hentievictor2071 3 жыл бұрын
That's it Jane!! Trots, man!
@keagantait5655
@keagantait5655 3 жыл бұрын
Super trots op julle💥
@nwabisaafricanart5793
@nwabisaafricanart5793 3 жыл бұрын
Amazing!
@andriesludick2168
@andriesludick2168 3 жыл бұрын
Meester Dian is n YSTER😎💪
@johnshackleton323
@johnshackleton323 3 жыл бұрын
Bly vir julle. Baie geluk met die miljoen. Mag daar nog miljoene meer wees. Ek like jul musiek.
@mooivlooi2597
@mooivlooi2597 3 жыл бұрын
Fantasties! Sien uit om nog van julle songs te hoor. En julle op 'n skouspel en Krone stage te sien :)
@jacorienmuller2686
@jacorienmuller2686 2 жыл бұрын
love julle musiek!!! Well done!
@marcusvanderwesthuizen5711
@marcusvanderwesthuizen5711 3 жыл бұрын
Amazing! Great dinge wat vir julle voorlê!
@tobiegericke9439
@tobiegericke9439 3 жыл бұрын
Great!!!!
@robertvanrooyen2777
@robertvanrooyen2777 3 жыл бұрын
Awesome!!
@simonnekoch8442
@simonnekoch8442 2 жыл бұрын
love die songgggggg 1000000000/10 %
@rubenpieter9600
@rubenpieter9600 2 жыл бұрын
Love die song👍
@fritzbritz8166
@fritzbritz8166 3 жыл бұрын
Amazing 👏👏
@jacosdrumworx9319
@jacosdrumworx9319 3 жыл бұрын
Love die song
@zackmalkin6240
@zackmalkin6240 2 жыл бұрын
Baie lekker
@atisalvaro
@atisalvaro 9 ай бұрын
Very nicely sounding Ibanez, well played
@johnwindt9067
@johnwindt9067 2 жыл бұрын
een van die briljanste afrikaanse musiek bydraes in jare
@jpmitchell8516
@jpmitchell8516 3 жыл бұрын
Great stuff!!🐅🥳🥳
@kompasgemeente6264
@kompasgemeente6264 3 жыл бұрын
🙌🏼
@elarduspotgieter6652
@elarduspotgieter6652 3 жыл бұрын
Netjiese song. Goeie en belangrike woorde.
@zanlirobinson7052
@zanlirobinson7052 3 жыл бұрын
Amazing ❤ so bly vir julle 🎶
@mishadenhartogwillms
@mishadenhartogwillms 24 күн бұрын
My ma Love die liekie❤
@jeandub24
@jeandub24 3 жыл бұрын
Ongelooflike talent! Kan nie wag vir nog van hul musiek nie.
@Linay
@Linay 3 жыл бұрын
ek love dit!
@fire_fist_ace1532
@fire_fist_ace1532 2 жыл бұрын
So jonk en sulke wonderlike talent sjoe, gaan groot jy weet Suid Afrika het hulle mense ;)
@justinedegoede3891
@justinedegoede3891 3 жыл бұрын
Julle gaan baie ver kom. Hou so aan!
@dpc8588
@dpc8588 3 жыл бұрын
Briljant
@michellevanzyl4144
@michellevanzyl4144 3 жыл бұрын
Fantasties!
@luzmaluzma7077
@luzmaluzma7077 2 жыл бұрын
I loved ‼️
@williecoetzee2247
@williecoetzee2247 2 жыл бұрын
Love rooksein 😍hopelik loop ons mekaar raak eendag... Kanii wag vir julle shows
@tharinakruger5198
@tharinakruger5198 2 жыл бұрын
Awesome song trots om afrikaans te wees..
@johanroux8837
@johanroux8837 3 жыл бұрын
Great soooooooooooooooooo moooooi trots op julle
@Szals
@Szals 3 жыл бұрын
Lekker ❤🎉
@melanieespach3463
@melanieespach3463 2 жыл бұрын
my fav nuwe groep
@christiaanagenbag8273
@christiaanagenbag8273 3 жыл бұрын
Baie goed!!👍 love die song❤️
Rooksein - Damlelielief
3:35
Rooksein
Рет қаралды 1,4 МЛН
Hey Sonneblom - Droomsindroom (Official Music Video)
3:41
Droomsindroom
Рет қаралды 2,2 МЛН
Happy 4th of July 😂
00:12
Pink Shirt Girl
Рет қаралды 35 МЛН
1❤️
00:17
Nonomen ノノメン
Рет қаралды 13 МЛН
Riaan Benadé - Boksemdais (Lirieke Video)
3:10
Riaan Benadé
Рет қаралды 3,8 МЛН
Shaboozey - A Bar Song (Tipsy) [Official Visualizer]
2:54
Shaboozey
Рет қаралды 68 МЛН
[뮤직비디오] CORBYN - Before MV
3:56
스낵박스 스튜디오_SNACKBOX STUDIO
Рет қаралды 188
Dodo Nyoka - Country Girl Van Bloem (Amptelike Musiekvideo)
3:04
Dodo Nyoka
Рет қаралды 2,3 МЛН
Bernice West - Sonop-Blom
3:26
Bernice West
Рет қаралды 10 МЛН
Juan Boucher & Tasché - Suid
3:46
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,2 МЛН
Roan Ash - If I Ever Saw Heaven (Official Video)
3:51
Roan Ash
Рет қаралды 8 МЛН
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok
3:45
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 2,1 МЛН
Chris Steyn - Plaas Dorp Toe (Amptelike Musiekvideo)
3:19
Chris Steyn
Рет қаралды 267 М.
Juan Boucher - Koue Hande
4:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 8 МЛН
Bakr x Бегиш - TYTYN (Mood Video)
3:08
Bakr
Рет қаралды 1 МЛН
QANAY - Шынарым (Official Mood Video)
2:11
Qanay
Рет қаралды 644 М.
Alisher Konysbaev - Suie ala ma? | Official Music Video
2:24
Alisher Konysbaev
Рет қаралды 74 М.
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 8 МЛН
Say mo & QAISAR & ESKARA ЖАҢА ХИТ
2:23
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 1,4 МЛН
Jakone, Kiliana - Асфальт (Mood Video)
2:51
GOLDEN SOUND
Рет қаралды 3,5 МЛН