Rudie Rousseau

  Рет қаралды 1,770

Vaandel Uitgewers

Vaandel Uitgewers

Күн бұрын

Пікірлер
@clintonanderson4334
@clintonanderson4334 3 жыл бұрын
Staan sterk oom Adriaan die aanslae gaan nou kom meer as ooit en ons weet ook dit is omdat tyd min raak.
@vaandeluitgewers4163
@vaandeluitgewers4163 3 жыл бұрын
Lev 19:16 Jy mag nie as ‘n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Eks. 20:16 Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie. Mig. 2:1 Ellende wag vir julle wat rampe teen ander beplan, wat op die bed lê en dink aan kwaad om te doen, wat dit vroeg in die môre gaan uitvoer.
@ockiestrydom7443
@ockiestrydom7443 2 жыл бұрын
Andries Raath se opinie beteken Niks nie want hy weerspreek homself herhaaldelik, duidelike tekens van iemand wat aansien soek
@vaandeluitgewers4163
@vaandeluitgewers4163 3 жыл бұрын
Op bladsy 58 van my boek Boodskapper van God het ek die volgende inligting in verband met die sogenaamde ‘skaapkop-diamant’ verstrek: “Die gerug is ook versprei dat die Skaapkop in ’n populierbos op Bynespoort (naby Pretoria) gevind sal word. Omdat daar toevallig ’n populierbos is, het die delwers só ywerig daar gedelf dat die bos totaal uitgeroei is! “Maar Kallie van Rensburg (Siener se oudste seun) het kort vóór sy dood in 1966 onomwonde verklaar: “Nee, die skaapkop-diamant sal dalk nooit gevind word nie! Want daardie ‘gesig’ is ’n verdraaiing van ’n ander visioen wat my vader in 1922 gehad het toe ek op Cyferfontein naby Wolmaransstad gedelf het.” Ek kon nêrens ʼn bewys kry dat Siener so ʼn visioen gehad het nie.
@grumpiebrown
@grumpiebrown 3 жыл бұрын
Dankie vir die verklaring. Stem saam, ons waardeer Oom Adriaan, en die moeite wat hy gedoen het om Oom Siener bekend te maak in die laaste dae. Ek seg maar nie veel oor Rudie se videos nie, behalwe dat ek selde van sy videos kon klaar kyk, veral as Raath ook by is. Iets in hulle videos maak my siek voel in my binneste.
@ockiestrydom7443
@ockiestrydom7443 2 жыл бұрын
Siek........Los Oom Adriaan uit.
@benengelbrecht5637
@benengelbrecht5637 3 жыл бұрын
Vir mense soos daai is stilte/ om hulle snert te ignoreer die mees frustrerende straf.
@careloweideman5108
@careloweideman5108 3 жыл бұрын
Die dooring bos regering en die kerke
@revoford5241
@revoford5241 3 жыл бұрын
Die pes en diere sal hierdie gemors soos Rudi Russouw, ODEZZ en hulle maatjies uitroei tussen ons!
@drikushayes6725
@drikushayes6725 3 жыл бұрын
Baie dankie vir die inligting. Jy het mooi gepraat. Ek voel saam met jou die onderdrukte woede waarvan ons oor moet heers. Moeilik maar moontlik
@gerritmarais2934
@gerritmarais2934 3 жыл бұрын
Kan hierdie spreker vir ons al sy bewyse gee.
@snaphaan5049
@snaphaan5049 3 жыл бұрын
As jy al met Rudie tedoen gehad het sal jy verstaan waarvan hy praat. Hy soek net moeilikheid.
@gerritmarais2934
@gerritmarais2934 3 жыл бұрын
@@snaphaan5049 Snap Snap. Nee ek val nie die spreker aan nie. Ek vra bewyse sodat ons dit verder kan versprei. Klim nou terug op jou kerktoring
@georgecoetzee
@georgecoetzee 2 жыл бұрын
Jammer van die gepraat in die agtergrond
PRONTUIT | Genealogie | SEG 3
5:48
kykNET Argief
Рет қаралды 713
Rudie Rousseau
18:18
Ian Barrie Video Producer
Рет қаралды 5 М.
E361 Navigating the Bible: The Pentateuch
44:18
Saddleback Church
Рет қаралды 284 М.
הסוף הטוב קרוב. אבל איך לשרוד את הדרך?
1:29:59
הרב ארז משה דורון
Рет қаралды 2,5 М.
ראיון עם האסטרולוגית טובה ספרא
1:54:21
Jaarafsluiting saam met Piet Smit
1:14:17
Woord Sonder Grense Mannebediening
Рет қаралды 6 М.
Waarom Janusz Waluś vir Chris Hani geskiet het
54:32
praag
Рет қаралды 91 М.
Interview | Adam Curry | Hour of Power
17:26
Hour of Power NL
Рет қаралды 36 М.
Erediens 5 Januarie 2025 - Dr Anine Fischer
1:42:56
N.G. Gemeente Queenswood
Рет қаралды 502
19 Desember 2024 Nuus
4:16
Pretoria FM
Рет қаралды 9 М.