Рет қаралды 481
Die tweede rondte van die Superliga en Eersteliga Top 8-kompetisies skop af Saterdag, 13 Julie.
Group Editors Live gesels met die number cruncher en groot rugbyliefhebber, Roy Sparks van Mosselbaai, oor sy indrukke van SWD Rugby se nuwe kompetsie struktuur, die afskop van die tweede rondte van die Superliga en Eersteliga Top 8-kompetisies Saterdag, 13 Julie, en so paar voorspellings vir die naweek se wedstryde.