Ruhan du Toit - As Jy Dink Jy Weet

  Рет қаралды 1,451,339

Ruhan du Toit

Ruhan du Toit

Күн бұрын

Music video by Ruhan du Toit performing As Jy Dink Jy Weet. © 2019 Coleske Artist

Пікірлер: 185
@ameliadeclercq4692
@ameliadeclercq4692 28 күн бұрын
Ek weet .....maar ongelukkig is my sielsgenoot, die man wat my so donners liefgehad het op 6 Junie 2020 aan kanker oorlede😢. Ek verlang so baie na hom maar is dankbaar ek kon daardie soort liefde ervaar het vir 26 jaar❤❤❤
@johandribrand4479
@johandribrand4479 Жыл бұрын
Fokken mooi goosbumps jy mag maar sing
@MariaTruter-iz7jw
@MariaTruter-iz7jw Ай бұрын
Jip ek jou gekry dis hkm ek jou soek lief jou ook baie dankie vir die mooi lietjie❤🎉
@TheSommersonnenwende
@TheSommersonnenwende 3 жыл бұрын
How on earth could I have missed the voice of this man for so many years????? It amazes me that a small group of people like the Afrikaners can bring out so many fantastic singers!!!! Greetings from Germany!
@Jarrydism
@Jarrydism 3 жыл бұрын
Absolutely!
@kayleengerber2612
@kayleengerber2612 3 жыл бұрын
ALSO SEARCHE TOUCH OF CLASS
@TheSommersonnenwende
@TheSommersonnenwende 3 жыл бұрын
@@kayleengerber2612 Yes I know them. I realy love Val Op Jou Knieë
@aardbeike4490
@aardbeike4490 2 жыл бұрын
I know right..i just discovered this song and i love it so much!!
@olgaremer115
@olgaremer115 2 жыл бұрын
You’re telling me. Another Saffa in Germany who hears this amazing voice for the first time 🥹
@corriedaniell4401
@corriedaniell4401 3 жыл бұрын
Die man met die mooiste stem.Soveel talent kry jy nie sommer nie.Hy kan eenvoudig alles sing.Jou vrou is bevoorreg.Grootste aanwins ons
@carinaesterhuyzen5386
@carinaesterhuyzen5386 4 жыл бұрын
Een van die beste afrikaanse stemme
@christovdmerwe7632
@christovdmerwe7632 3 жыл бұрын
Ruhan, dit is wonderlik lekker om na al jou liedjies te luister. Jy het 'n stem wat by alles kan gaan. Hierdie lied raak diep en dit is vanaf 2021/04/27 my en my vrou se gunsteling. Dankie vir soveel mooi wat jy ons bied. Puik talent.
@mtblover
@mtblover 4 жыл бұрын
Pure Pragtige STERK Afrikaanse uitdrukkings het geen gelyke nie!!!!
@christiaanduvenage6968
@christiaanduvenage6968 2 жыл бұрын
Dankie Ruan. Daar is geen beter verduideliking van hoe my gevoelens is ver my vrou Maria Duvenage is nie. Dis presies wat en hoe ek voel. Baie dankie vir jou jou uitdrukking op my gevoelens. Stunning. Stunning stunning. Baie dankie.
@mischawatson9548
@mischawatson9548 2 жыл бұрын
Dankie date jy my last huil het😂😭
@dalenekruger4773
@dalenekruger4773 3 жыл бұрын
Jy glo in Vader Kersfees, En jy wag dat die lig vir die takbokke wat land op die dak en die slee klokke geluid, toe vind jy uit Jy glo, jy vergewe, In jou lewe al so baie seergekry Vergeet en vertrou iemand weer dan is dit verby Toe kry jy my So as jy dink jy weet Hoe donners lief ek jou het, dink weer As jy dink jy weet hoe hoog ek op jou is, nee, jys verkeerd As jy dink jy weet Jy dink ek sien nie raak nie Hoe baie jy gee en jy doen vir my Al sê ek dit dalk nie genoeg nie Weet ek jy is als vir my So as jy dink jy weet Hoe donners lief ek jou het, dink weer As jy dink jy weet hoe hoog ek op jou is, jys verkeerd, as jy dink jy weet As jy dink jy weet hoe hoog ek op jou is, nee, jys verkeerd Jy glo daar is 'n hemel Waar die pyn en die seer alles weg gaan Het getwyfel toe sien ek 'n engel in jou oë Nou glo ek ook So as jy dink jy weet Hoe donners lief ek jou het, dink weer As jy dink jy weet hoe hoog ek op jou is, nee, jys verkeerd as jy dink jy weet, as jy dink jy weet.
@rinabasson18
@rinabasson18 3 жыл бұрын
Ek stem! Dis pragtig dankie Ruhan.
@cornelswarts3568
@cornelswarts3568 4 жыл бұрын
Die song het my in trane ou . Awesome
@LINDAH777
@LINDAH777 3 жыл бұрын
Sjoe pragtige lied , Marinda speel altyd in sy videos .Waar was die eind soen. Bly lief vir mekaar . Ruhahn pragtig gesing 💜💜💜💜
@dominiquekuther1899
@dominiquekuther1899 4 жыл бұрын
Ruan mooi song ek like dit baie as jy sing
@lostammer7866
@lostammer7866 5 жыл бұрын
Deze gast kan wel zingen
@sonicaerasmus2038
@sonicaerasmus2038 4 жыл бұрын
Nou het ek darem lekker gehuil. Stunning song.
@roselimariaboschilia4588
@roselimariaboschilia4588 2 жыл бұрын
Rihan , lindissimo esse video
@nellepalm4206
@nellepalm4206 3 жыл бұрын
Net te mooi!!! Luister aanmekaar
@JohandriMulder
@JohandriMulder Жыл бұрын
Een van my gunstellinge
@LeatitiaVoges
@LeatitiaVoges 4 жыл бұрын
My nuwe Favourite liedjie
@zanitafox-mapletoft187
@zanitafox-mapletoft187 4 жыл бұрын
A brilliant song xx thank you for sharing 💙💖💞💞xx
@inekeverwey1309
@inekeverwey1309 4 жыл бұрын
Onbeskryflik mooi❤
@magdelrossouw303
@magdelrossouw303 4 жыл бұрын
Stunning stunning jy kan maar
@AgnesCramer
@AgnesCramer 19 күн бұрын
Hi awesome lv yr voice and songs ❤🎉
@loukiesmith5393
@loukiesmith5393 Ай бұрын
wonderlike stem
@rianatintinger4171
@rianatintinger4171 4 жыл бұрын
Stunning stunning liedjie! Jy het 'n ongelooflike stem!
@christiaanventer4191
@christiaanventer4191 4 жыл бұрын
Dis donners mooi!
@veronicaviljoen1444
@veronicaviljoen1444 2 жыл бұрын
Stem. Love dit
@LegalAlien80
@LegalAlien80 4 жыл бұрын
Love, love this song ❤🎵🎶
@islenmarcelmonerogreen7811
@islenmarcelmonerogreen7811 3 жыл бұрын
I really love this song and his voice, but i don't know the meaning. Where i could find the lyrics in English? It's really amazing
@marithypienaar4036
@marithypienaar4036 3 жыл бұрын
My trou song! 🥂
@SAStrider
@SAStrider 4 жыл бұрын
Eendag sal ek weer vir iemand die lied speel.
@davevaughan2082
@davevaughan2082 4 жыл бұрын
Asem wow
@manuelac8060
@manuelac8060 5 жыл бұрын
wonderful 💖
@rialau3810
@rialau3810 4 жыл бұрын
Goede stem, wauw! In Nederland heb je weinig goede mannelijke stemmen. Qua vrouwen heb je er wel wat: Tabitha, Maan, Numidia of Madina.
@nicolinejoubert8911
@nicolinejoubert8911 Жыл бұрын
Woordeloos mooi ❤❤❤❤
@ilanafowler7610
@ilanafowler7610 4 жыл бұрын
Stunning Ruhan🤩
@yvonnevorster9592
@yvonnevorster9592 2 ай бұрын
Wat weet jy van n STOCKHOLM sindroom? Wat beteken dit vir jou, anders as net n woord?
@mariannedekock6648
@mariannedekock6648 2 жыл бұрын
😭
@anitadevilliers3252
@anitadevilliers3252 3 жыл бұрын
😜👍
@marietadebeer276
@marietadebeer276 4 жыл бұрын
Die man met die mooiste stem en persoonlikheid Ruhan kan enige iets sing en dit word 'n treffer. Geniet sy sang ongelooflik baie. Music to my soul.!! 💓💓
@riaanzandberg8790
@riaanzandberg8790 4 жыл бұрын
Ruhan, dit is wat musiek is!! Dis awesome om te sien hoe plat op die aarde mens jy was toe jy buite gestaan het by AIG die saterdag middag. Dankie vir wat jy vir afrikaans doen! Jys "donners" awesome!!
@rianadutoit9363
@rianadutoit9363 3 жыл бұрын
Kry trane in my oë ek luistet na die song! Dis ongelooflik mooi.....
@philipmeyer445
@philipmeyer445 Жыл бұрын
Absoluut brilliant!!!!
@hyperiondig
@hyperiondig 4 жыл бұрын
Kyk, as ek nou so vir my vrou kon sing, sou sy bitter min kere vir my kwaad kon word.
@sunshinesnugs
@sunshinesnugs 4 жыл бұрын
Los hande een van die beste sangers wat ons het. Donners mooi liedjie!!
@estellepruis7748
@estellepruis7748 4 жыл бұрын
Hi Ruhan. Ek stem saam partykeer moet 'n mens 'n ding by die naam noem en daar is net sekere goed wat net op sekere maniere gesê kan word. Ek en my man is mal oor die liedjie seker omdat jy presies beskryf hierin hoe ons ook nog steeds oor mekaar voel na 32 jaar saam. Die video is pragtig. Jy is 'n ster met jou pragtige stem.
@jean-claudedupreez9636
@jean-claudedupreez9636 2 жыл бұрын
Ongelooflik Donners mooi!!! Een van die beste Afrikaanse liedjies nog... WELL DONE!!!
@nellepalm4206
@nellepalm4206 3 жыл бұрын
Sjooooooeeeeeee sal die song ooit opgeluister kan raak... ;-)
@fouriejaques
@fouriejaques 4 жыл бұрын
Ruhan, die is aboluut n meester stuk. Die musiek video is awesome mooi. Wel gedaan . Ek haal jou aan " dis donners mooi"
@Jack_Harvey_Live
@Jack_Harvey_Live 4 жыл бұрын
Jy het loshande een van die beste stemme in die wêreld. Blessings vir jou loopbaan vorentoe.
@gerhardlourens8360
@gerhardlourens8360 3 жыл бұрын
Baie beslis
@caroleybers5422
@caroleybers5422 4 жыл бұрын
Dis stunning! En om so liefde te ervaar is onbeskryflik! Al maak dit HOE seer. Dankie! My nuwe gunsteling!
@PatriciaVanlaningham
@PatriciaVanlaningham Жыл бұрын
Where has this guy been?? Has he ever come to the U.S.? Makes me want to be 30 again.❤
@OffCourse4x4
@OffCourse4x4 4 жыл бұрын
Donners mooi ❤️ kyk en luister dit oor en oor.
@nellepalm4206
@nellepalm4206 3 жыл бұрын
Ek kry nie 'n hartjie nie... ek luister jou song heeldag op repeat. Kan nie glo hoe mooi song dit is nie.
@jakesnaude1672
@jakesnaude1672 4 жыл бұрын
Wow!!! Powerfull en Briljant!!!!!!!!!! Wel gedaan, trots mooi Afrikaans!!!!!!!!
@mariscaroux4010
@mariscaroux4010 4 жыл бұрын
Al 1000 keer geluister...briljant! Wow👌
@moniquepost9983
@moniquepost9983 4 жыл бұрын
Ruhan weer eens n baie baie mooi liedjie. Maak my sommer huil dis so mooi.
@soekieoo
@soekieoo 4 жыл бұрын
Jy laat my amper glo dat ek dalk ook eendag so droom mooi liefde sal kry! 😍 Jy het gemaak dat ek Afr. luister... 😉
@andredewet1813
@andredewet1813 4 жыл бұрын
Lekkker sit ek hier in New Zealand en luister na jou songs. So mooi. Well done Ruhan
@nandelclingen7297
@nandelclingen7297 4 жыл бұрын
Fantasiese song. Lank laas so goeie song gehoor.
@eliznapienaar892
@eliznapienaar892 8 күн бұрын
Ruhan, jy is 'n aanwins vir ons Afrikaanse Taal!!! Hou vol met wat jy doen asb!
@crisheldafaber7224
@crisheldafaber7224 4 жыл бұрын
Hi Ruhan dit is een bevange mooi song en ek relate met elke woord wat jy hierin gebruik al mag daar sommiges wees wat n opinie lig daarop. Jy't moerse nice diep gevoel waarmee jy dit sing en ek sit "loud" by my werkstafel en sing "loud" saam die song woord vir woord en het dit selfs vir my man gesing, het so klein stukkie van die sing talent gekry nadat jy voor in die ry was en alles gevat het. Lol.....kannie wag vir jou show by die Melkan nie. Jy beter my blou guitar teken, so jy sal my daardie dag onthou saam die comment as jy hom sien. Love jou talent go on .....x
@MerciaMA
@MerciaMA 4 жыл бұрын
Sjo! Dis diep innige woorde uit die hart en siel.....Dis baie mooi, weet net nie of ek al ooit so gevoel het oor iemand nie.,...Mag ek droom en hoop dit is op my pad...sjoe
@jacooosthuyzen2189
@jacooosthuyzen2189 3 жыл бұрын
Joc9e6884wuii😢🙏😢🙏
@tanyiahugo5131
@tanyiahugo5131 3 жыл бұрын
Dit is dit pragtigste woorde. Hierdie is my nuwe gunsteling liedjie. Dis flippen hoendervleis mooi. Baie dankie Ruhan❤. Mens moet meer jou waardering teenoor jou maat wys en uitspreek.
@marelizesteenkamp1841
@marelizesteenkamp1841 4 жыл бұрын
🙏 Dis musiek, passievol en puik. Jy som my situation presies op. 🙌
@angelaginn4596
@angelaginn4596 2 жыл бұрын
You have such an awesome family. Love and prayers from Oklahoma USA
@riaanvernooy7164
@riaanvernooy7164 5 жыл бұрын
Baie baie goed!! Puik 👌🏼
@marie-linebateman1357
@marie-linebateman1357 4 жыл бұрын
Magnifique voix, très belle chanson, très belle vidéo, très beau couple. J'adore
@rosemariefriske2767
@rosemariefriske2767 2 жыл бұрын
What a voice 🙏
@angeliquevandenheever7054
@angeliquevandenheever7054 3 жыл бұрын
Beautiful!!! Die man is beautiful ook, laat my dink aan iemand spesiaal!!!
@divinusadivinitas5823
@divinusadivinitas5823 2 жыл бұрын
Akku glei wieder alle But freu mich auch auf dich love 4 ever wie bei moi mama & papa shitikow/a's.
@mariannedekock6648
@mariannedekock6648 3 жыл бұрын
Musiek is so ñ wonderlike ontlading vir enige situasie, emosies gevoelens in ñ my lewe. Ruan jy is so geseend met ñ fantastiese stem en dankie dat jy dit met ons almal deel. Blessings.
@cruiser784
@cruiser784 Жыл бұрын
@natashafourie6323
@natashafourie6323 4 жыл бұрын
Absolutely amazing. ❤️
@shaun8309
@shaun8309 4 жыл бұрын
Lekker Ruhan!!! Great song.
@coenieduplessis9423
@coenieduplessis9423 4 жыл бұрын
Heyto patato! Ek vat 'n vet kans om hierdie te doen, maar as jy verveeld en lus is vir nog Afrikaanse musiek, luister asb die liedjie wat ek vir my wyfie geskryf en gesing het voordat ons verloof geraak het! kzbin.info/www/bejne/m6jXpqWAaddgj68
@charleneford3537
@charleneford3537 3 жыл бұрын
Hoendervleis amazing mooi. Die lied se woorde is so mooi!!! En aai daai stem 😍😍😍 Mag God alles wat jy aanpak sëen in oorvloed!
@divinusadivinitas5823
@divinusadivinitas5823 2 жыл бұрын
Recht haste... und genauso ehn an der Klatsche .. wie Strumpf und Latsch
@tiaandupreez
@tiaandupreez 5 жыл бұрын
Baie mooi. ❤🎵🎶😎🔊📢🎉
@cindycoetzee7193
@cindycoetzee7193 4 жыл бұрын
Stunning mooi awesome! Wel gedaan 💙
@Psychxtic_max
@Psychxtic_max 3 жыл бұрын
Dis n amazing song
@ashraflakay3164
@ashraflakay3164 4 жыл бұрын
Baie mooi liedjie... lekker man.
@nellepalm4206
@nellepalm4206 3 жыл бұрын
FANTASMAGORIES Ruhan
@danieprinsloo6641
@danieprinsloo6641 4 жыл бұрын
Wow jul twee, die bietjie wat ek jul leer ken het...dit maak nou als sin! Lekker bly en groete daar. Ps. Die volgende episode gaan jul lekker lag, dit was groot pret ;)
@beolalouw9065
@beolalouw9065 Жыл бұрын
Asb ASb Ruan kom Richards Baai toe?
@barbarasmith2390
@barbarasmith2390 4 жыл бұрын
Stem dis donners mooi!
@juanitahurter9753
@juanitahurter9753 4 жыл бұрын
Fantasties verby!asb moet noooit ophou sing nie.dankie!
@Jarrydism
@Jarrydism 3 жыл бұрын
Stem saam!
@aardbeike4490
@aardbeike4490 2 жыл бұрын
Die man se stem is ongelooflik!! Soos jy die lug hoor sing! Pragtig van begin tot eind
@susangeldenhuys9931
@susangeldenhuys9931 4 жыл бұрын
Na baie seer en verwerping, ervaar ook nou sulke liefde ❤️❣️ek dink ek weet...nee ek weet...,💝
@helenavaneden1684
@helenavaneden1684 3 жыл бұрын
Dis PRESÍÉS wat my DÍÉRBARE man vir mÿ gesê het en ek het Sy hart GEBRÉÉK😭😭😭😭😭😭ek kon NOG NÓÓÍT líéfde RÉGTIG wys nie maar dis waar...ALLÉÉNLIK wan ne’er die Heilige Gees my gehelp het....ek is SÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓ SÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓ SÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓ JÁMMER as ek ÓWN and anders ÓÓK NOG seergemaak het...ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG JÁMMER....ek het ÁBSOLUUT NÍKS om aan te bird nie....VERGÉWE mÿ ASSEBLÍÉF.....mag ons Here Jesus jou heelmaak....NÉT HŸ kan mense heelmaak....NÍÉ die mense wat jou seergemaak het nie....DIS WÁÁR....ek BÍD vir jou....jy is ÁBSOLUUT ÁBSOLUUT ÁBSOLUUT EN ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG KÓSBAAR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@elhoisehugo2285
@elhoisehugo2285 3 жыл бұрын
Stunning
@felicitydupreez2345
@felicitydupreez2345 4 жыл бұрын
Mooiste Mooi!!! Dis werklik awesome!
@roedette
@roedette 4 жыл бұрын
Sjoe, awesome song.
@kayleengerber2612
@kayleengerber2612 3 жыл бұрын
HY IS DIE BESTE
@harduskraft8730
@harduskraft8730 4 жыл бұрын
Absolutely Stunning Song!!! 🔥🔥
@betsgoosen6899
@betsgoosen6899 Жыл бұрын
Vir die eerste keer in my lewe voel ek so, dis jou woorde, maar bedoel vir my, dis nooit te laat vir Goddelike liefde nie!
@monicaclaassen3852
@monicaclaassen3852 2 жыл бұрын
Uit al die mooi byvoeglike naamwoorde in Afrikaans, was die vloekwoord die beste waarmee die liedjieskrywer kon opkom … pitty Jy sing ontsettend/ontsaglik/ongelooflike/meevoerende/inspirerende Christelike liedjies en dan … Gemengde boodskap/indruk 🤔
@riaanhuysamer1246
@riaanhuysamer1246 3 жыл бұрын
Dis n absolute awesome song hierdie. Dankie Ruan 💪
@susanvanzyl4723
@susanvanzyl4723 4 жыл бұрын
Baie mooi song!
@andrewmurgatroyd5583
@andrewmurgatroyd5583 2 жыл бұрын
Wow what a voice!
@billykoster4158
@billykoster4158 3 жыл бұрын
Stunning Liedjie Baie Dankie dis mooi woorde raak dirp
@dewaldschutte6981
@dewaldschutte6981 3 жыл бұрын
Wow jy slaan die hart net daar raak
Ruhan du Toit - Monumentaal
3:26
Ruhan du Toit
Рет қаралды 1,7 МЛН
Demi Lee Moore & Bobby van Jaarsveld - Ek Weet Al Lankal
3:34
Demi Lee Moore
Рет қаралды 2,5 МЛН
🍉😋 #shorts
00:24
Денис Кукояка
Рет қаралды 3,4 МЛН
iPhone or Chocolate??
00:16
Hungry FAM
Рет қаралды 39 МЛН
Minecraft Creeper Family is back! #minecraft #funny #memes
00:26
Ruhan du Toit - Mag Ek Jou Laaste Wees (Lirieke Video)
3:29
Ruhan du Toit
Рет қаралды 825 М.
Riana Nel met Ruhan du Toit - Moenie
4:34
RianaNel
Рет қаралды 1,2 МЛН
Theuns Jordaan - Beautiful In Beaufort Wes (LIVE)
4:46
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 7 МЛН
Ruhan Du Toit - The Sound Of Silence (Live at MGG Productions / 2020)
4:10
JAN JAN JAN - Wys jou Vleis
5:25
JANJANJANVEVO
Рет қаралды 10 МЛН
Tarryn Lamb - Vier Woorde
4:14
TarrynLambVEVO
Рет қаралды 8 МЛН
Corlea & Ruhan du Toit - Barcelona (Afrikaans is Groot - 2018)
5:59
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 502 М.
Ruhan du Toit - Mag Ek Jou Laaste Wees (Amptelike Musiekvideo)
3:30
Ruhan du Toit
Рет қаралды 550 М.