S1 Ep2 - Afrikaanse Taaaal & Hugenote Monument

  Рет қаралды 1,353

KampTravel

KampTravel

Күн бұрын

Ons besoek die Afrikaanse Taal Monument in die Paarl en die Hugenotemonument in Franschoek. Die baie ry, met op en afslaan, oorweldig ons, maar ons is baie opgewonde om verder Suid Afrika te verken.

Пікірлер: 2
@eugenehopley6626
@eugenehopley6626 3 жыл бұрын
Nice Brian, hou net so aan. Julle gaan dit geniet. Vir n bietjie video tips kan jy Epic Family Road trip ook volg. Ook so lekker familie leefstyl.
@Dingocreek
@Dingocreek 3 жыл бұрын
Ek het op 'n stadium met 'n dae lange krom roete, op pad na my familie in die Kaap, via Komga gery, agter die natuurlike habitat van die Waterbessie boom aan. In die proses het ek via Graff Reinette op 'n manier deur die Meiringspoort, Oudshoorn, Montagu en deur Franschoek in Welgelegen aan gekom. Dit was 'n besondere belewenis, want ek vrêk oor hoë krans formasies, waarvan daar baie te sien was. Maak jul self reg om op 'n paar plekke oor te slaap, want dis 'n roete waarop jul baie van jul tyd gaan geniet.
S1 Ep8 - Hartenbos, Sand, See en Supertubes
21:30
KampTravel
Рет қаралды 4,4 М.
Paternoster Fisherman
2:27
Denvor Phokaners
Рет қаралды 30 М.
ПРИКОЛЫ НАД БРАТОМ #shorts
00:23
Паша Осадчий
Рет қаралды 6 МЛН
Пришёл к другу на ночёвку 😂
01:00
Cadrol&Fatich
Рет қаралды 11 МЛН
S1 Ep22 - Kanoe & Lilo Stormsriviermond
22:10
KampTravel
Рет қаралды 2,2 М.
Old South Africa Army Vs New
4:15
Fast And Curious In RSA
Рет қаралды 146 М.
Wellington, Western Cape (Not New Zealand)
16:06
African Travel Crew
Рет қаралды 12 М.
S1 Ep28 - Alles kom tot 'n einde
23:11
KampTravel
Рет қаралды 3,3 М.
Mooiloop 3 - Episode 20: Paternoster
24:04
you belong
Рет қаралды 61 М.
S1 Ep14 - Donovan verjaar op Dwarswegstrand en harddrive crash
20:04