Рет қаралды 357
Emile Conrad van die Tuinroete Distriksmunisipaliteit is verlede week op Mosselbaai vir die sesde keer as die wenner in die afdeling vir mans aangewys in die 2023 Suid-Afrikaanse Toughest Firefighters Alive (TFA) kompetisie. In die afdeling vir vroue het Msithamako Moswete van die Wes-Rand gewen.