Vetkoekpaleis,S1,Ep9

  Рет қаралды 1,276,636

SABC

SABC

Күн бұрын

Episode 9: Lulu en Loftus Boeboe doen 'n besering op en moet vir 'n week in traksie lê. Frikkadel moet iemand kry om uit te help want hy wil na 'n baie belangrike rugbywedstryd gaan kyk: Noord-Transvaal teen Natal. Poppie en hy kry stry en sy weier om hom te help. Tiger gee vir hom 'n plek se naam wat hom sal help om kelnerinne te kry, maar tot sy skok is dit 'n "escort agency". Toe dit lyk of sy kanse om na die wedstryd te gaan kyk nul is, tree Poppie in en sy beman die Vetkoekpaleis.

Пікірлер: 53
@elvismalakoane9752
@elvismalakoane9752 4 жыл бұрын
Vetkoekpaleis remains the best comedy forever no matter which year
@winnie78able
@winnie78able 4 жыл бұрын
Sal altyd my gunsteling wees,my stress reliever.🥰🥰🥰🥰🥰🥰
@madwinston6671
@madwinston6671 3 жыл бұрын
Ek is die enigste een hier in 2021
@melane7850
@melane7850 2 жыл бұрын
Nee...
@HannieSwanepoel-ry4yg
@HannieSwanepoel-ry4yg 6 ай бұрын
0lllllĺĺllllĺm❤​@@melane7850
@sariefredericks4356
@sariefredericks4356 5 ай бұрын
Ek geniet hierdie episodes van Vetkoekpaleis.Die beste👍
@brh.1892
@brh.1892 11 жыл бұрын
Love this. Makes me feel like I'm back home. Please upload season 3 as well!
@therebycourtney
@therebycourtney 3 жыл бұрын
Still here in 2021, will always be my favorite ❤️✨
@paganspiritwolf
@paganspiritwolf 6 жыл бұрын
Wou vanaand eintlik Leon Schuster flieks kyk. Het "Vetkoekpaleis" toevallig gevind, en werk my nou so deur die episodes. Sit 14000km van Loftus af, maar dik Frik se woorde het my laat voel ek is daar. Hel, ek mis rugby!
@thysbotes4729
@thysbotes4729 2 жыл бұрын
Van waar is jy groete
@paganspiritwolf
@paganspiritwolf 2 жыл бұрын
@@thysbotes4729 Ek sit die afgelope 20 jaar in Oostenryk.
@kevindevilliers3572
@kevindevilliers3572 Жыл бұрын
Brilliant acting. Best Sitcom ever in S.A.
@janneskruger001
@janneskruger001 9 жыл бұрын
Hahaha! Absoluut perfekte en pragtige weergawe van hoe ons oor ons rugby voel. Ou Frikkedel is 'n man so na my hart.
@gertvandermerwe8209
@gertvandermerwe8209 Жыл бұрын
Pppp
@RonaldMiller-sk7gs
@RonaldMiller-sk7gs 8 ай бұрын
Lip klllhl LJ lll ln k lll JL hllllll lll lll
@lukasvisagie9513
@lukasvisagie9513 Ай бұрын
Wat kan ek meer sê as "pragtig, lekker, Afrikaans en Afrikaners is BO"! Ek het hierdie, en baie van die ander Vetkoekpaleis stories, na soveel jare, dekades, oneindig baie geniet.
@abrespangenberg6809
@abrespangenberg6809 3 жыл бұрын
Still the best ever in 2021
@nicoleblomerus9461
@nicoleblomerus9461 6 ай бұрын
I wish these had closed captioning printed along the bottom, so that people like me who watch to learn Afrikaans could read along as they speak. As it is, I play it on 0.75 speed so I can pick things up. I'll keep watching them regardless, but I really wish someone would go back and edit all the episodes to include captioning. So far even though I only understand the occasional word, I'm starting to love the show, especially Worsie - he's awesome!
@jasonrowe6200
@jasonrowe6200 2 жыл бұрын
Plz could you loud up ager ellke man all eps
@Nikitakok.sunflower
@Nikitakok.sunflower Жыл бұрын
Best series ever!
@julianaveloen1205
@julianaveloen1205 Жыл бұрын
Worsman 😂is maar die beste
@DieRooikat
@DieRooikat 8 жыл бұрын
En vier per uur is nogal duur....hahaha
@wernervanwyk1405
@wernervanwyk1405 4 жыл бұрын
Awesome 👍👍👍👍👍👍👍👍👍
@bellakrit4127
@bellakrit4127 3 жыл бұрын
👌👌
@spirosspetsieris2603
@spirosspetsieris2603 8 ай бұрын
VERY good memories
@taomemeyer9902
@taomemeyer9902 5 жыл бұрын
Oom frik Sal trots wees dat Ons nou in 2019 die wereld bekker het die bokke het gewen
@elvismalakoane9752
@elvismalakoane9752 4 жыл бұрын
He is smiling in heaven -May he rest in eternal peace
@alrich007
@alrich007 4 жыл бұрын
Fok ja
@demiopperman5509
@demiopperman5509 4 жыл бұрын
@@alrich007 sies man jy is stupid om dit te se🤠😠
@willemhuisamen4100
@willemhuisamen4100 4 жыл бұрын
@@alrich007 jou gees is reg ,maar ek sal aanraai dat jy die taal so n bietjie terugdraai
@mariafourie7842
@mariafourie7842 4 жыл бұрын
Poppie is reg sy moet hom erker uit skel
@merrylvanjaarsveld3560
@merrylvanjaarsveld3560 Ай бұрын
lekker gelag
@tommiestrauss2834
@tommiestrauss2834 4 жыл бұрын
ek like vir worsie
@ebrahimebrahim9569
@ebrahimebrahim9569 7 жыл бұрын
laai asb season drie op
@L3-33-D.point.attacker
@L3-33-D.point.attacker 4 жыл бұрын
ons het die world cup gewen:]!!
@tommiestrauss2834
@tommiestrauss2834 4 жыл бұрын
ek like dit dit is koel
@rynooosth
@rynooosth 2 ай бұрын
Lekke ou dae
@wilburburger6155
@wilburburger6155 8 ай бұрын
Waterloo is in Belgie, nie Frankryk nie!
@FDE3
@FDE3 2 жыл бұрын
Nogsteeds hier in 2022
@marilynr7469
@marilynr7469 7 жыл бұрын
Verlang na rugby so baie!!!!
@wilmaklopper3650
@wilmaklopper3650 Жыл бұрын
However I was wondering if you can get a job with a friend who doesn't want a good relationship to be in a job that I
@HenryMeyer-r7p
@HenryMeyer-r7p 4 ай бұрын
❤❤❤
@daisyandmikaelafashiontips2570
@daisyandmikaelafashiontips2570 Жыл бұрын
Ek sien Oom Willie het Orkney snork nie heeltemal af gehaal.
@AnnalizeHearn-bv4gg
@AnnalizeHearn-bv4gg Жыл бұрын
@monicamarx1090
@monicamarx1090 2 жыл бұрын
ja ou worsie
@monicamarx1090
@monicamarx1090 2 жыл бұрын
hoeveel mense van 2022en bo kyk vetkoekpaleis
@almarimunnik5996
@almarimunnik5996 8 жыл бұрын
Ai Frikkedel
@alexandergous9838
@alexandergous9838 7 ай бұрын
Hotnot pyn
@RubenGasson
@RubenGasson Жыл бұрын
Hi
@mareldiasolomons8508
@mareldiasolomons8508 3 жыл бұрын
Ihe
@wilburburger6155
@wilburburger6155 8 ай бұрын
Waterloo is in Belgie, nie Frankryk nie!
Vetkoekpaleis, S2, Ep6
26:01
SABC
Рет қаралды 1,7 МЛН
7de Laan S01 EP01
24:00
Komedie Shop
Рет қаралды 20 М.
ДЕНЬ УЧИТЕЛЯ В ШКОЛЕ
01:00
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 3,9 МЛН
小天使和小丑太会演了!#小丑#天使#家庭#搞笑
00:25
家庭搞笑日记
Рет қаралды 56 МЛН
Миллионер | 2 - серия
16:04
Million Show
Рет қаралды 1,1 МЛН
А что бы ты сделал? @LimbLossBoss
00:17
История одного вокалиста
Рет қаралды 8 МЛН
Vetkoek Deel 2, Die Tweedeprys
13:59
SABC
Рет қаралды 226 М.
March 12, 2024
1:00:41
Owen Smit
Рет қаралды 129 М.
Molly en Wors (24 Junie)
7:33
kyknettv
Рет қаралды 139 М.
Vetkoekpaleis episode 10, Die liefdesdriehoek
9:01
SABC
Рет қаралды 351 М.
Vetkoekpaleis Deel 2, poppie kry stilstuipe
12:40
SABC
Рет қаралды 104 М.
Vetkoekpaleis episode 8, Soos'n magneet
7:03
SABC
Рет қаралды 333 М.
Vetkoekpaleis Deel 2, Worsie word n mens
11:45
SABC
Рет қаралды 323 М.
Vetkoek Deel 6, Doen dit Worsman
8:55
SABC
Рет қаралды 294 М.
Vetkoekpaleis episode 13, Drome
9:30
SABC
Рет қаралды 351 М.
Vetkoekpaleis reeks 2, Die toeriste-inval
12:56
SABC
Рет қаралды 109 М.
ДЕНЬ УЧИТЕЛЯ В ШКОЛЕ
01:00
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 3,9 МЛН