Die winkels was al die tyd in woonbuurte want ons mense iste sleg om so n besigheid te begin,die rotplae is omdat sekere buurte soos varkhokke lyk
@tinabruwer3 күн бұрын
Die veel berugte "2-step" is mos ook 'n organofosfaat?? Tyd dat baie deeglike ondersoek gedoen word na die hele verskaffingsketting, hantering, berging ens van organofosfate en ook die voor-die-voet wetstoepassing met betrekking van die reeds bestaande regulasies / wetgewing oor gif hantering en berging.
@JohanMalan-fj6sz3 күн бұрын
En alles verloop nog normaal tot die dag wat Kom, wanner weet ek nie maar die dag sal kom Amen.
@philorida3 күн бұрын
Giza? What that means?
@mitchellholtzhauzen37712 күн бұрын
Maak al die spaza shops toe asb
@olivewilliams7053 күн бұрын
Hoe lank Gaan dit aanhou voor dat DAAR n stop aan dit gedoen Gaan word 😢😢😢😢😢😢😢😢
@annavermmaak26493 күн бұрын
Die polisie moet ondersoek by die winkels doen,baie verkoop dwelms.
@hanspretorius40193 күн бұрын
Fok hulle op
@DaleneGroenewald-tr9yl3 күн бұрын
Hoe verskriklik!!!!!!!
@nazarcarelse76443 күн бұрын
It's another easy way for government officials to smuggle with business licences 😅😅😅😅
@oprapotgieter45433 күн бұрын
Dis tyd met opruiming want die mense wat daar woon moet hulle gebiede skoon hou en opgevoed word om hoe kos verpak en in hulle eie huise en strate skoon te hou. Dis n jare probleem..