SAMPAULE & Malindi -1032 Live (Klanke Van My Hart Performance)

  Рет қаралды 193

SAMPAULE

SAMPAULE

Күн бұрын

Ek was 16 jaar oud toe ek die song geskryf het. My vriendin was verlief op n meisie en as gevolg van dit het haar ouers en gemeenskap haar gestraf. Sy was as minderwaardig gesien. Dit het gemaak dat sy probeer het om haar lewe te vat.
Dankie aan VIA en Klanke van my Hart vir die voorreg om die song op hulle platform op te tree. Dankie aan almal wat die song oor en oor luister. Nes die song julle deur n moeilike tyd help, help julle my.
Tien twee-en-dertig gisteraand
Die nag voor nuwejaars aand
Ek het jou boodskap gelees
En die wêreld gaan staan
Wil met die sterre vergaan
En die trane't begin rol
Soos 'n lopende kraan
Te veel gedrink en te swaar gedra
Kyk haar in die oë ek sien die kind in haar
Sy sê ek's nie meer 'n kind nie ek's 'n kunstenaar
Sy's nie meer 'n kind nie sy's 'n kunstenaar
Sy sê skryf wat jy ken
Hiers dit nou
Ek skryf uit die hart uit wat sit op my mou
Hierdie pen begin bewe soos ek dit vas hou
Jy begin bewe soos ek jou vas hou
Meisie in swart ja dit pas by jou siel
Devoid of happiness
Vacant, verniel
Ek maak 'n fout
Het jou vertrou
Jy hou aan kyk in 'n stukkende spieël maar ek gaan jou onthou
Nie vir wie jy was nie
Vir wie jy wou wees
Hoop dis wel met jou gees
Dat dit wel gaan genees
Hoop jy kom oor die vrees dat
Jy eendag jy kan wees ja
Tien twee-en-dertig gisteraand
Die nag voor nuwejaars aand
Ek het jou boodskap gelees
En die wêreld gaan staan
Wil met die sterre vergaan
En die trane't begin rol
Soos 'n lopende kraan
Te veel gedrink en te swaar gedra
Kyk haar in die oë ek sien die kind in haar
Sy sê ek's nie meer 'n kind nie ek's 'n kunstenaar
Sy's nie meer 'n kind nie sy's 'n kunstenaar
Sy sê skryf wat jy voel
Hiers dit nou
Wie de gee om wie se hand jy vas hou
Sy was sterk, God haar siel bewaar
Sy soek na iemand wat soek na haar
Woorde uit haar mond laat my gou bedaar
Sy weef dit om my hart met n goue gaar
Sy tref 'n aar
Sy's toxic en sy's nikotien
Hou daarvan om dinge in grys te sien
Sy's messed up
Maar ek hou van dit
Want eks messed up
En ek's vol van dit, ek's vol van dit
As gevolg van dit is ek volgende
Tien twee-en-dertig gisteraand
Die nag voor nuwejaars aand
Ek het jou boodskap gelees
En die wêreld gaan staan
Wil met die sterre vergaan
En die trane't begin rol
Soos 'n lopende kraan
Te veel gedrink en te swaar gedra
Kyk haar in die oë ek sien die kind in haar
Sy sê ek's nie meer 'n kind nie ek's 'n kunstenaar
Sy's nie meer 'n kind nie sy's 'n kunstenaar
Jy't gesê ek moet myself wees
En jy't my nie gejudge toe ek dit doen nie
Ons almal soek net liefde
Ons almal soek net liefde

Пікірлер: 6
SAMPAULE - vir hom // SONNEBLOM (feat. Malindi Burden)
3:44
SAMPAULE
Рет қаралды 1,4 М.
10 BEST Guitar Players OF ALL TIME On Got Talent! 🤯🎸
44:03
Talent Rewind
Рет қаралды 1,1 МЛН
哈哈大家为了进去也是想尽办法!#火影忍者 #佐助 #家庭
00:33
火影忍者一家
Рет қаралды 130 МЛН
SAMPAULE - VISBAK [Music Video]
3:35
SAMPAULE
Рет қаралды 950
Were Israel’s Actions in the Gaza War Justified? Eylon Levy vs. Mehdi Hasan
1:06:50
IBM Z Datathon - Get Your LinuxONE System Ready
1:15:17
Shooting Stars Foundation
Рет қаралды 2,6 М.
SAMPAULE - die ANDERKANT
2:38
SAMPAULE
Рет қаралды 2 М.
ANDREW GARFIELD | CHICKEN SHOP DATE
11:40
Amelia Dimoldenberg
Рет қаралды 6 МЛН
Klanke van my hart | Episode 1 | Van Der Aven
3:23
1032 (feat. Malindi)
2:45
SAMPAULE
Рет қаралды 10 М.
When Coaches CRUSH on HOT Talents on The Voice
42:41
The Voice Global
Рет қаралды 3,4 МЛН
Career mistake - where to go from here?
20:04
Mistaken Millenial
Рет қаралды 209
Top 10 Best Singing Auditions of ALL TIME!!!!!
26:50
Compilation Beast
Рет қаралды 59 МЛН