Goeiedag, dit was n baie diepe beskouing van skuld gevoelens. Die mens wil iemand of God blameer....die mens raak bedroef en dan ook eintlik ant-God .Gaan dit oor vertroue dalk ook .... maar soos u gese het...die mens vergeet dat siekte deel is van jou lewe.. Baie seen