Рет қаралды 447
𝐀𝐚𝐧𝐥𝐲𝐧 𝐕𝐞𝐢𝐥𝐢𝐧𝐠 - Smithfield, Vrystaat
AANLYN VEILING: Donderdag, 14 September 2023
TYD: 8:00 - 12:00
PLEK: AANLYN
VOORAF BESIGTIGING SLEGS PER AFSPRAAK
𝐌𝐨𝐞𝐧𝐢𝐞 𝐨𝐧𝐬 𝐀𝐚𝐧𝐥𝐲𝐧 𝐕𝐞𝐢𝐥𝐢𝐧𝐠 𝐦𝐢𝐬𝐥𝐨𝐨𝐩 𝐧𝐢𝐞.
🏡Hierdie bogemiddelde 1050 ha veeplaas is slegs 40 kilometer vanaf Wepener geleë en bestaan uit 1000 hektaar weiding, en het Waterregte vir 50 hektaar. Die Caledonrivier met 'n rivierfront van 500 m vorm die oostelike grens, die plaas is die 3de pomp van die Welbedacht-besproeiingskema en het nog nooit sonder water gesit nie. Dit is beslis 'n ekonomiese eenheid waarmee daar met gemak geboer kan word.
Kontak ons betroubare eiendomspesialis vandag om 'n besigtiging te reël.
Braam Jordaan 082 413 7626