Sondag oggend ervaring met Clemens Mans 13 Augustus 2023

  Рет қаралды 17,824

Kruiskyk

Kruiskyk

Күн бұрын

Geniet lof en aanbidding deur KFS orkes en 'n woord deur Clemens Mans "Gedagtelewe"
Liedere:
I speak Jesus
I've got my mind made up
Praise Him
Sing praisesto Your Name
Holy Spirit You are welcome here
Turn your eyes upon Jesus

Пікірлер: 30
@Shirley-annLaas
@Shirley-annLaas Жыл бұрын
Moet weer luister om te weet hoe om Jesus lief te he met my hele wese
@dorisbriedenhann8139
@dorisbriedenhann8139 Жыл бұрын
Dankie JESUS dat U vir my gekom het dankie vir hierdie kragtige boodskap seenwense vir. Julle U is beheer van alle dinge Amen O
@hannetjiepalmer521
@hannetjiepalmer521 Жыл бұрын
Amen en amen op hierdie boodskap! Seëninge op jul bediening, Clemens
@leahscheepers5497
@leahscheepers5497 Жыл бұрын
Praise God,so true no other name to call on
@JennethThompson
@JennethThompson 10 ай бұрын
Baie danki paster vr di kragtige boskap
@wilmasnell5496
@wilmasnell5496 Жыл бұрын
🙏🙏🙏pastoor Clemens Mag die Here U seen en familie
@claudinekoopman6043
@claudinekoopman6043 Жыл бұрын
Hi pst en gmeente dit stig my siel baie dankie d Here seen u hulle Amen
@valenciaemmerentia9262
@valenciaemmerentia9262 8 ай бұрын
AMEN danki Jesus🙏🙌🌷❤
@anitaotto2491
@anitaotto2491 Жыл бұрын
Thank you for this message. I so had to hear this. Amen
@hendapieterse1685
@hendapieterse1685 Жыл бұрын
Dankie Clements wat n kragtige boodskap...Seëninge
@diannefourie2311
@diannefourie2311 Жыл бұрын
Amen, dis n gees diens! Vir my so nodig gehad. Ek gaan daar deur, was in ongeluk verlam en nou is ek vreeslik op my kinders oor wat als kan gebeur iin die lewe en wil als beheer want ek kan by niks uitkom nie en voel magteloos. en die alleenheid wat ek moet deurgaan. Dankie🙏
@elizabethapril5024
@elizabethapril5024 Жыл бұрын
Powerfully thank you Jesus you Holy
@susanbergh9247
@susanbergh9247 Жыл бұрын
Amen and Amen
@sienafortuin998
@sienafortuin998 Жыл бұрын
Hallelujah amen dnkie here 😭 🙌 🙏
@wilmasnell5496
@wilmasnell5496 Жыл бұрын
Danki pastoor Clemens di song was vanogend ons skrif uit bybel Amen Mag di Here u seen .powerful 🙏🙌👏❤
@sharonwilliams2757
@sharonwilliams2757 Жыл бұрын
POWERFUL 🙌. THANK YOU LORD FOR USING YOUR SERVANT PASTOR CLEMENTS THIS MORNING ❤
@angelinemaatroos2588
@angelinemaatroos2588 Жыл бұрын
I;m always. Excited when it comes to sunday afternoon to watch the church. Hallelujah!!!!
@AvrilFouten
@AvrilFouten Жыл бұрын
Baie dankie VR gesoute boobskap wat my siel benut❤
@Loggies-n9z
@Loggies-n9z Жыл бұрын
Wat n kragtige boodskap. Prys Die Here ! Amen
@marieriekers3852
@marieriekers3852 Жыл бұрын
Amennnnn
@Elizabeth-xc3bt
@Elizabeth-xc3bt Жыл бұрын
Sjuuuuuu very powerful message here, thank You Lord for speaking through Your vessel to me. May my flesh adhere to Your word in Jesus name. Watching this afternoon from Namibia 🇳🇦
@marieriekers3852
@marieriekers3852 Жыл бұрын
Amen
@Loggies-n9z
@Loggies-n9z Жыл бұрын
n Geseende week vir pastoor en gemeente hierdie boodskap was vir my Prys Die Here Amrn ! Loggies Witbank
@hesterfarinha5954
@hesterfarinha5954 Жыл бұрын
Dankie Pastoor, ek is altyd laat om te luister mar Abba hat vandag plek be spreek. Hierdie boodskap was vir my. Dankie Abba
@marindaliebenberg1514
@marindaliebenberg1514 Жыл бұрын
Haleluja. Prys Jesus Christus
@francesconradie7990
@francesconradie7990 Жыл бұрын
Dankie Here vir die Gees vn God wat pastoor clemens so gebruik om ons denke te verander Geseend sal u wees pastoor jou kerk en jou gesin amen!❤
@marieriekers3852
@marieriekers3852 Жыл бұрын
In Jesus name.Amen
@hesterwyngaardt9645
@hesterwyngaardt9645 Жыл бұрын
Prys die Here sterte en voorspoed ,mag God jule dra van sterkte tot sterkte, God se seeninge op jule bedding,,*****
@elizabethapril5024
@elizabethapril5024 Жыл бұрын
Bid v my òok v die vesting in my verstand
@lorrainescheepers579
@lorrainescheepers579 Жыл бұрын
Gegroet Clemens, Waarom het ek nie hierdie boodskap 40 jaar terug al gehoor nie? Sou my so baie nonsens gespaar het! Die boodskap is vaste vaste spyse. Pute heerlike steak. Loof die Here!! Lorraine.
Sondag oggend ervaring saam met Clemens Mans 08 Oktober 2023
1:53:06
From Small To Giant Pop Corn #katebrush #funny #shorts
00:17
Kate Brush
Рет қаралды 72 МЛН
Dit Roer My Siel - Dudley Mans
52:26
Dudley Mans
Рет қаралды 26 М.
Gered uit die dodesel   Neville Petersen
48:50
Kruiskyk
Рет қаралды 316 М.
Jou Grootste Toets - Lynette Beer
48:28
WBCChurch
Рет қаралды 3,6 М.
Dit is my storie
35:13
EnDeo Familiekerk
Рет қаралды 318
Sondag oggend ervaring met Stephanie Mans 20 Augustus 2023
1:58:19
18 Augustus 2024 Sondag oggend ervaring met Clemens Mans
1:49:36
Clemens Mans - Wees stil en weet
37:08
Kruiskyk
Рет қаралды 10 М.
James Davids - Die dag wanneer jou berou te laat is
25:36
Kruiskyk
Рет қаралды 109 М.