Рет қаралды 17,269
DIT kon soveel erger gewees het.
Maar die vinnige optrede van Ashley Europa (24) het vir talle buspendelaars die grootste Krismisboks ooit gegee - hul lewe wat gespaar is.
Hy is geen gekwalifiseerde busdrywer nie.
Hy sê: “Dis te danke aan my pa se groot Nissan Skyline bestuur dat ek geweet het hoe om bus te ry.”