Рет қаралды 345
Florries Aanlyn
Hoërskool Florida se akademie is vir ons baie belangrik. Ons spog nou sonpanele, wat beteken dat ons akademiese tyd nooit deur beurtkrag beïnvloed word nie.