Few people know South Africa's tasty indigenous fruits, vegetables, tubers and mushrooms - including wild asparagus, edible flowers, giant mushrooms and even truffles. Here they are!
Пікірлер: 5
@healthrethink2 жыл бұрын
Maak groot asb nog videos waar ons demonstrasies kan sien van iemand wat b.v. in die Karoo rond loop en kos by mekaar maak. Dit is kosbare inligting! Meeste van ons weet nie wat eetbaar is in die Karoo of bosveld nie.
@henryjackman43787 жыл бұрын
kommentaar asb, boer. ken jy die mispel, stamvrug, sand appel, botter klapper en suurpruim hier in die bosved, waar kan ek info kry ivm hulle voordele?