Рет қаралды 281
► Die 2023 Soutpansberg Bonsmara Produksie Veiling vind hierdie jaar
Vrydag, 13 OKTOBER 2023, 11:00 te Plaas de Ruigte, Vivo plaas.
► 𝗔𝗮𝗻𝗯𝗼𝗱: Op aanbod by hierdie veiling is 25 TOP Hard geselekteerde Bonsmara Bosveld Bulle & 250 Bosveld Bonsmara Vroulike diere (alle produksiestadia).
► Bie aanlyn op MEERKAT Online Auctions
► Meer inligting → andrekocklimpo...