Jul is n hoë klas guns brilliant love jul en let Wel ek is Al n ouma .
@jeandredutoit18022 жыл бұрын
Spoegwolf is nie net musiek nie,dit is kuns.
@rosenawestley38602 жыл бұрын
Im a Filipino o jusy heard this music from Binnelanders last night and really love this song. I ask my husband to help me to the Title and i found it.❤❤❤
@JustinVZyl5 жыл бұрын
Spoegwolf - Storm #Lyrics Ek wil na jou kyk ek wil jou baadjie soek jy weet ek speel vir tyd voor jy uitgaan en die wêreld face Toe ek jou ontmoet was ek klaar gereis Ses-en-twintig jaar lank Ek hardloop uit ons dans by die kar maar buite tyd jou voete verward ons lywe ryg toe ek jou ontmoet het die vloer gestyg na ses-en-twintig jaar en dit storm in jou kop vanaand as jy só kyk Swart soos die see skeer dit weer in my sien jy al deur? na wat hier aangaan Dit was ‘n koma maar ek het jou ontmoet en ek het opgestaan na ses-en-twintig jaar en dit storm in jou kop vanaand as jy só kyk en dit storm in jou kop vanaand as jy só kyk weet ek daar is iets rein in my jou in my rein in my jou in my #EpicSolo en dit storm in jou kop vanaand as jy só kyk
@janinevandeventer10145 жыл бұрын
Dankie🙏
@LegalAlien805 жыл бұрын
Thanks
@rubeng33 жыл бұрын
Fokken yster, dankie man!
@patrickvincotte85648 ай бұрын
tenks maat!
@Burning.Arrows Жыл бұрын
Recently discovered this band. Absolutely love their music, had it playing constantly on Spotify. Their vibe hits!!!
@eugenevonwielligh28082 жыл бұрын
Ek Het n woestyn pad gery... Twee lank in die Namib, vlakte, stilte, duine, moerse duine, sahavana ooptes, gems bokke, stilte en die musiek, elegie van gedagtes, en pitkos vir die siel met die uitsondelik musiek💪💪💪😍
@Foxtrot_rsa3 жыл бұрын
Everything is just right with this song. The rise and fall, the bass, the drums. Puik artists
@toscabrutus17817 ай бұрын
Briljante Liedjie. EK is mal daaroor. Groete uit LIma Peru!
@travisbrimacombe15445 жыл бұрын
Het niks minder verwag nie. Musiek vir die siel. Beste frontman wat ek in 'n lang tyd gesien het.
@roeldejong75145 жыл бұрын
Geabonneerd vanuit Nederland, geweldige muziek!
@TheStandardJoe3 жыл бұрын
Dankjewel :)
@danieburger52905 жыл бұрын
Ek lig 'n glasie van die beste droë rooi vir sekerlik die intelligentste band oppie music scene vandag; die enigste band in Afrikaans vir wie ek 'n playlist geskep het om herhaaldelik na te luister ! Mooi so ouens. Doe' zo voort . . .👏🌟👏 NS. Nice video - Treffend.
@stiian5 жыл бұрын
echet zo leuk
@beautybox51895 жыл бұрын
Wow Ek LOVE julle! Eks n nuwe fan😱 dink ek was onder n klip iewers
@cobusdewaal32042 жыл бұрын
Hulle het nou in 2022 op my gegroei, excellent.
@nathanielmarner6134 Жыл бұрын
Jy was nogal😂
@renarddutoit7809 Жыл бұрын
Selfde😂
@cat-dw9vu5 жыл бұрын
Amazing!!!!! Ek luister die Koma Album elke dag oor en oor vanaf Februarie. Dankie vir julle amazing musiek! 💜
@michaeljohnson728211 күн бұрын
Ok so im at least 10 years late in discovering these o's. Maybe its because i had to leave the shores of Cape Town and live my life elsewhere. I regularly look back on my life in Cape Town and mostly my memories are filled with joy and happiness. This video reminds me so much of my life there and Kalk Bay is just so magical on the False Bay side of Cape Town. A beautiful song and video that makes me proud to not only be from Cape Town but also South Africa. Im officially a Spoegwolf fan at 57. Continue to be creative and long may you all make music as beautiful as this. 😮 Baie dankie Spoegwolf! Now wheres your merchandise available?
@christovanderwalt54163 жыл бұрын
Sit in California om die kampvuur met julle musiek, baie lekker musiek manne!
@rasaadadams86465 жыл бұрын
Hierdie is meer as net musiek! Dit is 'n melodie wat tot jou siel spreek! Ek kan dit letterlik voel!
@Trinitics5 жыл бұрын
Dis waarheid daai! Kan dit nie beter stel nie.
@LegalAlien805 жыл бұрын
Well said.
@rianretief54874 жыл бұрын
Mooi gesê Rasaad Adams. Volg hom op Twitter mense!
@mauritzswart80513 жыл бұрын
Beter kan ek dit nie sê nie. Dit raak jou siel...
@meganbruyns46942 жыл бұрын
Definitief!!!!!
@pierrebotha51295 жыл бұрын
36 Mense verstaan nie afrikaans of musiek nie! Love julle musiek, hartsmusiek!
@loowiz83772 жыл бұрын
Mis die dae wat dislikes gewys het
@jacopotgieter72222 жыл бұрын
Glo my dis mense wat afrikaans verstaan.Ons het baie onpatriotiese mense in ons midde.Al daai spul wat altyd op afrkaansr musiekvids skryf ek luister nie afrikaans nie,maar...
@waskozoids3 ай бұрын
@@jacopotgieter7222 toch?
@toastedtoad3015 жыл бұрын
Musiek wat mens vat na ‘n ander wéreld. Dis moeilik om te beskryf hoe dit my laat voel. Fantasmagories!
@ArmidaAzarian3 ай бұрын
Wat een mooie liedjes!!! Wow!!!❤❤❤
@luanvanzyl74945 жыл бұрын
The gift that keeps on giving.
@melaniedelport19305 жыл бұрын
Dankie,Spoegwolf. Hierdie liedjie dra my hartjie ... Fantastiese lirieke en dit raak my siel só diep. Julle is wonderlik!
@deonvanzyl79705 жыл бұрын
Ek het 26 jaar na my vrou gesoek. Uiteindelik is sy hier. Die maak perfekte sin.
@juanitakrugel69534 жыл бұрын
Ek kan net nie genoeg kry nie. Spoegwolf julle is ongelooflik! Julle musiek roer my siel.
@alwayschilld28 күн бұрын
For this music I will always be listening....
@wesselgermeshuisen52495 жыл бұрын
Elke oggend luister ek kogelbaai, winter en elektriese kind... Sonder dit sou ek nie my dag deur maak nie. Dankie julle, julle is ongelooflik.
@charissecloete56643 жыл бұрын
234 mense het obviously geen smaak nie! Julle musiek is amazing. Dis hoe Afrikaanse musiek moet klink. Well done.
@tanyabotha72903 жыл бұрын
Een woord....BEVOK!! ❤❤
@tilla171 Жыл бұрын
Dis so lekker om na musiek te luister wat jy die woorde kan hoor en die musiek raak aan jou inneste. Love julle musiek in my taal.
@lotimakoti73935 жыл бұрын
heitha gents, ek soek oral vir die lietjie "Somer". Ek het ongelukkig my CD verloor so Ek het probeer om dit online te vind (op Deezer) maar geen luck
@MalanleRoux112 ай бұрын
Wies nog hier in 2024 en gaan Afrikaans in Die 😂olke toe??
@mariskarykaart48294 жыл бұрын
Amazing, Letterlik, Figuurlik, Amazing.... ek Kry hoendervleis... Love
@oneillcharlene3 жыл бұрын
Ek is terug in Suid-Afrika na drie jaar en het nou eens hierdie groep gevind... Wow
@lizcilliers4 ай бұрын
Ek was nooit uit Suid Afrika nie, en ek ontdek ook nou eers hierdie groep. Net bly ek het.
@hadley77445 жыл бұрын
Amazing. Big fan from Namibia. Love you guys
@amandaboshoff45885 жыл бұрын
Vreemd hoe hierdie gevoel van LEWE hernuwing in jou siel opwek.... Skryf dit "bra" - geniet dit, voel dit en gee dit vir ons om dit saam met jou te deel!!
@luciapoggenpoel7614 Жыл бұрын
What a songwriter. Oh my word❤❤❤❤
@Nogoingback_13 жыл бұрын
My altimate favourate band ever!!
@dillyberg21054 жыл бұрын
Kry elke keer hoedervleis as ek die song luister. Love die song luister hom 5 keer n dag
@ebertroos1354 жыл бұрын
Vandag is die liedjie 'n jaar oud. Ek gaan hom luister tot hy bo 1M views is. 500 om te gaan.
@hannesbuys47655 жыл бұрын
Die een wat n dislike op die video sit weet fokkol van musiek af nie Julle is amazing love al julle musiek Keep up the good work boys
@pierrelombaard99615 жыл бұрын
Ek is n oooouuuu hardcore rocker...ook lankal bles...maaar jul musiek VOEl en voed die siel...en laat my kierie nog bewe😂...well done...jul laat die bloed vloei en die hart tril...soulful rock!!
@thandim34785 жыл бұрын
Dankie vir nog 'n goeie video. Hierdie band is alles. 💗
@renabrown29462 жыл бұрын
My seun het my aan julle voorgestel. Fantasies lirieke. Uitstekende luister musiek.
@JohannesBadenhorst-uy9bl4 ай бұрын
Ek love Jou songs baie spoegwolf
@ettiennedreyer69335 жыл бұрын
Great song Danie...well done ouen!!
@WillemPSNRPost Жыл бұрын
Wanneer ek na my Seun verlang speel ek graag Julle musiek want Hy het my bekend gemaak met Julle musiek, Baie Dankie, Julle maak die verlange beter ❤❤❤
@jetj78125 ай бұрын
Wauw geweldig ❤️
@coertehlers56874 жыл бұрын
Praat met my siel. So real, so beautiful.
@tertiamoolman30775 жыл бұрын
what a great song. Nealed it. I love your songs.
@philippelesage54833 жыл бұрын
NAILED
@brentmathieson57022 жыл бұрын
Love your music, will definitely be there at your concerts gained a new fan forever
@RailTimePhoto5 жыл бұрын
daai scene waar jy agteruit teen die trappe op loop sonder om te val lyk awesome...
@kaeleelange25252 жыл бұрын
love hierdie liekkie dit is die beste ek was by jou konsaart
@jacquesfouriefilms5 жыл бұрын
Repeat, repeat en repeat!! Awesome song! Dankie Spoegwolf!
@nadinepieters14885 жыл бұрын
Ek kan nie eers sê wat van die is my gunsteling nie!!!!❤
@mimimarx4617 Жыл бұрын
Dis fantasties❤wens julle kan elke sand by my center kom cerenade😊
@lehannerabie58943 жыл бұрын
Best song ever 🖒🖒🖒love it
@AEJWCG5 жыл бұрын
Julle mag maar, julle musiek is GREAT.
@duaneludeke23484 жыл бұрын
Beste Afrikaanse band ooit
@lizelleswart1486 Жыл бұрын
die is die MOOISTE mooiste song, jullie laat die Boere girls hier in canada skoon huil. ek mis my taal en my mense.
@marcbuter5 жыл бұрын
En ons vir julle !!!!
@liahnejooste72564 жыл бұрын
JOH, kan nie genoeg kry van die song nie! Julle musiek praat met my, dis net amazing!
@DJSfarzo692 жыл бұрын
I don't know understand what Spoegwolf is saying here but this song is super nice mahn
@Mikeylarry9454 ай бұрын
Mero se favourite song 💯
@christovanderwalt54163 жыл бұрын
Beste song van 2020 groete van san fransisco
@leonb1001 Жыл бұрын
Hay Spoegwolf, kan julle asb. julle nuwe albums op CD verkoop. My kar is oud.
@Wasko1312 Жыл бұрын
dankjewel
@nicoleneolivier30964 жыл бұрын
Ek love julle musiek
@lukeswart9435 жыл бұрын
Wereldklas!
@ryanfaulkner97193 жыл бұрын
My land my haart my kaap stad. Ek Mis vir jou ❤️
@jamievandeventer10525 жыл бұрын
Been woorde vir die kuns nie 😍☺️
@chantebreytenbach34265 жыл бұрын
Amazing 😍😍 julle musiek maak die lewe beter 🎊
@Hildaduplessis4 жыл бұрын
Pragtige musiek en lirieke Wow!
@janduplessis96662 жыл бұрын
Absolutely awesome music!
@Brucecoetzee Жыл бұрын
droom om julle te ontmoet!!!!!!!!!!!!!!!
@ulrikasultan3 жыл бұрын
Beautiful song
@whereswaldo284 жыл бұрын
Dit raak my siel soos wow thanks spoegwolf
@janinelockhart14234 жыл бұрын
Julle musiek is ongelooflik! Eers nou ontdek en kan nie ophou luister nie!
@ludwigliebenberg88975 жыл бұрын
Netjies boys
@uvaldikleynhans28382 жыл бұрын
Ek hou nie van Afrikaans musiek gewoonlik nie...ma Wow! Jul gee my hoendervleis...
@MienaGroenewald-lq8fo Жыл бұрын
Hierdie is so mooi song ek maal oor die song dus wel die eerste keer wat ek him geluister het
@Alan-i6n7s Жыл бұрын
Pragtig. Spoegwolf jy mag maar.
@diyalectic524 жыл бұрын
Incredible! 💛
@annelizesnyman7263 жыл бұрын
Wowee cazowee ek hou van al julle songs
@Nogoingback_13 жыл бұрын
Brilliant!
@sademeyer38625 жыл бұрын
Die praat met n mens se siël❤
@zandrecalitz24394 жыл бұрын
Julle musiek is ongelooflik passievol! Ek kry hoendervleis as ek enige van julle songs hoor. Moet nie ophou om sulke amazing content te skep nie. Ek weet julle hoor dit dalk baie, maar julle het 'n ongelooflike gift en dus moet julle dit gebruik, al is daar mense wat hulle negatiewe energie julle pad toe gooi. Ek twyfel dat julle die comment gaan sien, maar ek moet net dit duidelik maak hoe fantasies julle is. Op vele meer wonderlik songs!
@GodlyDinamix5 жыл бұрын
Nee mar mooi, goeie videos, lekker avonturisties.
@allcapsguy56293 жыл бұрын
GREATEST AFRIKAANS BAND OF ALL TIME
@heinrobritz28114 жыл бұрын
Mooi song
@hannogrobler24504 жыл бұрын
Dis awesome... Daarsy boys 🧨
@hermanbooysen36015 жыл бұрын
Ek geniet elke klank wat julle manne maak!👍🏻👊🏼
@sassythesasquatch11564 жыл бұрын
Hometown. Fishoek. Thumbs up
@mariaangreeff93554 жыл бұрын
Tref mens diep. Mag 2020 jul damme laat oorloop
@smokemapleinc24122 жыл бұрын
Baie cool song.....!!
@icecarstens88055 жыл бұрын
Ek kan nie genoeg kry van hierdie tune nie!
@moniquesbeautyforever4369 Жыл бұрын
My dogter was mal oor jou stem. Sy 7 Jan 2021 oorlede, as ek haar baie mis en so verlang, kyk en luister ek die videos en los my trane dat hul net hardloop😢
@armandvonwielligh8354 Жыл бұрын
die begraafplaas shot met moskou in lyk befok. Waars dit?
@studie83355 жыл бұрын
Ek kan nie wag om n konsert van julle te sien nie want my genade... Talent beskryf nie eers wat julle het nie 👌