No video

Staal Burger in.... Dooie doedies deel nie

  Рет қаралды 28,368

OnsTube

OnsTube

Күн бұрын

Die 11'de radio episode geskryf deur Fanus Rautenbach
Vertolking:
Willem - Jan Pohl
Verteller - Fanus Rautenbach
Staal Burger - Daan Retief
Dada Diederiks - Miems de Bruin
Koos - Mike Heine
Ben - Willie Steyn
Kas - Alewyn Lee
Twee Erika doedies - Rika Sennet
Opgevoer in 1974 in Ateljee 83

Пікірлер: 15
@annetteelliott1494
@annetteelliott1494 4 жыл бұрын
Die lekker dae van Fanus, Robbin Alexander (mev Alexander se mooiste seuntjie)...Rocco Erasmus met daai mooi stem, ai, dit was wonder like dae. ......Ons roep die jeug daar in 1954..... Waar is alles heen......😢😢😢😢😢
@gerhardstrydom5249
@gerhardstrydom5249 2 жыл бұрын
Briljant!!
@annetteelliott1494
@annetteelliott1494 4 жыл бұрын
"Volg my, ek is reg agter jou" 😂😂😂😂😂😂😂
@EVZYL
@EVZYL 6 жыл бұрын
Die goeie ou dae!
@jomari2155
@jomari2155 7 жыл бұрын
Goeiedag! Neem asseblief kennis dat Willem gespeel was deur Jan POHL en nie "Pool" Nie. Jan Pohl was my oupa en ek probeer sy werk op die internet opspoor. Sy weduwee, Johanna Pohl is op soek na enige mense wat Jan Pohl geken het! Asseblief kontak my indien iemand hom geken het. Baie dankie Jomari Geyser 084 8999 864
@OnsTube
@OnsTube 7 жыл бұрын
Goeie môre Jomari, Dankie vir die regstelling! Ek het die spelling verander na die korrekte weergawe. Lekker dag verder daar.
@HeimoVN
@HeimoVN 7 жыл бұрын
Hello, daar was onlangs weer so paar episodes van Staal Burger op RSG uit ge saai. Mens kan die snitte op hulle web bladsy aflaai: www.rsg.co.za/Program-Vorige/381/Staal-Burger
@foxfire1et
@foxfire1et 8 жыл бұрын
Waar kan ons audio opnames van Staal en ander radio dramas kry.
@foxfire1et
@foxfire1et 8 жыл бұрын
Dankie _lh3.googleusercontent.com/G0QRucYJsTix6XneEOMzNnXmeKiomS9HiGd5Cdnx1NFwCHy9FhYhEtlvzYqKuZ6FWNPTUd-pkA_
@SKAHUDI
@SKAHUDI 7 жыл бұрын
Luister Donderdae 21.00 op RSG vanag 6-7-17 Staal word heruitgesaai.
@MrGoogelaar
@MrGoogelaar 7 жыл бұрын
Dit is 20-30 Donderdagaande.
@deonh100
@deonh100 5 жыл бұрын
Die SAUK het op 'n tyd CDs verkoop (ek het een). Weet nie of die flenter SABC van vandag dit nog doen nie. Probeer hier: sites.google.com/site/sabcmedialib/radio-archives/collections/afrikaans-collection
@deonh100
@deonh100 5 жыл бұрын
Ek het nou hierdie een opgespoor: maroelawinkel.co.za/products/staal-burger-in-mp3-formaat
@christoerasmus5909
@christoerasmus5909 6 жыл бұрын
Goeie dag Weet enige iemand waar ek die ander episodes van STAAL BURGER kan aflaai? Dankie
@wianerasmus2942
@wianerasmus2942 6 жыл бұрын
Christo Erasmus ek Wil jook weet
Staal Burger en die Skitterende Skoonheidskoningin
25:21
OnsTube
Рет қаралды 2,9 М.
STAAL BURGER #1
27:42
John Doe
Рет қаралды 2,2 М.
❌Разве такое возможно? #story
01:00
Кэри Найс
Рет қаралды 6 МЛН
Running With Bigger And Bigger Feastables
00:17
MrBeast
Рет қаралды 195 МЛН
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 98 МЛН
This Dumbbell Is Impossible To Lift!
01:00
Stokes Twins
Рет қаралды 42 МЛН
Staal Burger en die Ghovaarlike Gholfspelers
25:30
OnsTube
Рет қаралды 2,4 М.
Riaan Cruywagen  loses his composure on the news
1:32
Jacques Lagesse
Рет қаралды 425 М.
Trompie beantwoord 'n paar vrae vanaf Facebook vriende.
5:14
Trompie en die Boksombende
Рет қаралды 42 М.
ROOI WILLIE
4:36
Hannes Baard
Рет қаралды 407 М.
South Africa's Slow, Inevitable March Towards Collapse
23:06
Wendover Productions
Рет қаралды 4,7 МЛН
Broer Matie (1984)
1:36:48
Jans Rautenbach
Рет қаралды 53 М.
Staal Burger en die Dodelike Dokter
22:13
OnsTube
Рет қаралды 1,3 М.
❌Разве такое возможно? #story
01:00
Кэри Найс
Рет қаралды 6 МЛН