Steve, jy bly my hero. Met die fliek wat jy gemaak het. En nog steeds staan jy uit. Die woorde is so waar. Eks regtig 'n groot aanhanger van jou, en Afrikaans. 😅
@gertjielabuschagne885810 ай бұрын
Van dag een af is die ....die Beste ❤❤❤
@CIC48652 жыл бұрын
Beste song nog ooit. Salute
@cindyhorn39136 жыл бұрын
Die bly maar net my gunsteling liedjie en movie ooit!!!!
@gertjielabuschagne88589 ай бұрын
Beste ooit ❤❤
@shonaleroux90607 ай бұрын
Steve Hoffmeyer is such a legend in this country, I just love and respect all his music. ❤❤ I am a great fan of your music.. you are a true South African ..❤❤❤❤
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Jou vrou staan agter jou, Steve. Sterk wees, trots Afrikaner, ek staan agter my man, tawwe vrou ek, ek love jou songs, love jou flieks, Mooi loop🙏🏻🙌✝️👌
@lindaaneline30113 ай бұрын
Ekt dit al soveel keer geluister, Steve ons trane sal altyd loop. Theuns se lied Bly by my ❤
@nadiaswann70433 жыл бұрын
Ek weet dit gaan baie moielik met baie mense en ek wens dit kon weer wees soos in die ou dae. Maar weet dat daar miljoene daar buite is wat nooit die vooreg gehaad het, wat ons gehaad het nie. Maar weet daar is iemand wat net soos jy voel en jy is nie alleen nie. Liefde al my mense van Spanje.
@ruthlessvanschalkwyk36982 жыл бұрын
Dankie vir die mooi woorde Nadia. Ek glo en vertrou dit gaan nog goed met u
@zelmabotha1880 Жыл бұрын
Kom huis toe
@lindaaneline30115 ай бұрын
Daai reeks is vas gevat in die woorde ❤
@gertjielabuschagne88589 ай бұрын
Bly net mooi❤❤❤
@gertjielabuschagne885811 ай бұрын
Baie mooi....en die Waaruit is daar
@deandebeer76354 жыл бұрын
die beste movie en beste stem ooit
@gertjielabuschagne88584 ай бұрын
❤❤kyk die is die beste ooit.....❤❤❤❤
@arnocorbett8814 жыл бұрын
Wat n liedjie, the good old days!
@augustinogeorgecloete8050 Жыл бұрын
I believe I help build this country x weet Jule Hou van noem wat jule gebou het ma x het gehelp bou aan di land sonder enige hand outs in apartheid wasi wittes gehelp nou word die swartes gehelp x ht gedun wat x gedun het sonder enige hand outs
@ceceliaross60902 жыл бұрын
steve you are a legend
@louisescott44863 жыл бұрын
Ek wil amper se: " kyk en luister wat ek raak youtube het!!".. so lekker om weer ou maar bekende gesigte te sien!!
@gertjielabuschagne88586 ай бұрын
Hierdie is die waaruit.....❤❤❤❤
@gertjielabuschagne8858 Жыл бұрын
Oo...fok die die is die die beterste ooit en Die Waa 2:25 ruit❤❤❤
@ockertvanzyl3839Ай бұрын
Ai....wanneer doen jy konsert by PADSTAL......net jou ou liedjies!!!! komaan.....
@gertjielabuschagne885811 ай бұрын
❤❤❤❤Best ooit ❤❤❤
@gertjielabuschagne88586 ай бұрын
❤❤❤Ek geniet die so baie ❤❤❤
@corriestrauss33407 ай бұрын
Love dit❤
@gertjielabuschagne8858 Жыл бұрын
Dit is soòoò Waar❤❤❤❤❤❤❤
@gertjielabuschagne8858 Жыл бұрын
Ek kan nie die op hou kyk nie .Was ook daar in my Lewe..
@gertjielabuschagne8858 Жыл бұрын
Die beste ....
@laurenbeyers11572 жыл бұрын
Mooi .Man mooi
@gertjielabuschagne88586 ай бұрын
Beste❤❤❤❤ooit❤❤❤❤
@CrystalStrydom-g4z2 ай бұрын
WOW!!!!
@Helgardt61893 ай бұрын
Doreen aan haar ma oor Bruce-“Het ma gesien hoe sit hy op sy bike ?” Antie Stienie aan Doreen-“Vergeet van sy sit 👋.”🤣
@willemhenning68242 жыл бұрын
Ek dra ook my haare soos steve dit gedoen het hou baie van agter elke man