Рет қаралды 1,341
On Monday (18 April), Stellenbosch University awarded the first Vlakte bursaries to five SU students. All the recipients are descendants of people who were forcibly removed during apartheid from the area called Die Vlakte in Stellenbosch’s town centre.
Die Universiteit Stellenbosch het Maandag (18 April) aan vyf US-studente die eerste Vlakte-beurse toegeken. Al die ontvangers is nasate van mense wat in die apartheidsjare gedwonge verskuif is uit die buurt Die Vlakte in Stellenbosch se middedorp.