Suid Afrikaanse Polisie Vertoondril Video

  Рет қаралды 31,959

My Travels and Adventures in Africa - Gustav Kriel

My Travels and Adventures in Africa - Gustav Kriel

Күн бұрын

#SAP #sapkollege #gustavkriel Hier is nog 'n video uit die argiewe.. Vertoondril in die SAP Kollege, Pretoia asook 'n vertoning deur die Berede Afdeling. Dit was goeie tye wat ek altyd sal onthou.

Пікірлер: 128
@peach9704
@peach9704 Жыл бұрын
Voel of ek wil huil as ek dit sien. Daar is niks oor nie. My hart breek in stukke. Baie dankie vir n pragtige video.
@ancianoviejo1711
@ancianoviejo1711 Жыл бұрын
Fueron los blancos los que hicieron de Sudáfrica y Rhodesia las mejores naciones de Africa.
@fid8
@fid8 8 ай бұрын
Yes the best nation for oppress indigeneous. But I understand only colonists Can support colonists
@markfrancis8348
@markfrancis8348 Жыл бұрын
The form and level of discipline....yassss!!!! They deserve to wear those uniforms!!! Sadly today all this is gone and we have more crooks than good officers....
@gustavkriel
@gustavkriel Жыл бұрын
I wore that uniform with pride!
@jacquesboshoff5357
@jacquesboshoff5357 Жыл бұрын
Hoe trots is n man nie om te kan weet dat SA n land was wat ander lande se monde laat water het!!! Watter wonderlike herrinneringe en trots voel n mens nie veral in 2022 nie....dankie vir die video.
@gustavkriel
@gustavkriel Жыл бұрын
Dis n plesier. Kyk ook die ander videos op my kanaal... die video van die Vaandelparade
@andrewharrison9085
@andrewharrison9085 2 жыл бұрын
Incredible. That is the fruit of discipline.
@gustavkriel
@gustavkriel 2 жыл бұрын
Agreed
@philipjames8782
@philipjames8782 Жыл бұрын
Discipline to lose to a bunch of Angolan kid soldiers 😂 couldn’t they hide themselves in the rocks? 🪨 🕷
@groeniegrunewald2914
@groeniegrunewald2914 6 ай бұрын
Eerste inname 1987, Peloton 9 Bravo Kompanie! Sers Kriel Peloton leier,AO Vermaak en Kompanie bevelvoerder Kapt Strampe! Goeie ou dae!
@emmerentiagroenewald3694
@emmerentiagroenewald3694 Жыл бұрын
Kan amper nie glo dat ons eens so 'n trotse nasie was nie(77jaar oud...) Maar as ek weer Die Stem hoor,loop die trane....was so 'n trotse jong meisie!! In 'n skool soos D F Malan kon jy ook nie anders nie!!❤❤
@gustavkriel
@gustavkriel Жыл бұрын
Ek was op daardie parade gewees. Onbeskryflik!
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Жыл бұрын
En as jy dink hulle was nie ook korrupt nie dan moet jy gaan vir n breinoorplanting.Vra vir eninge student van daai tyd waar hulle drank gekry het 02h00 ini oggend as die party begin spoed kry....dis maar een voorbeeld....soek jy nog ????
@tieniecloete9573
@tieniecloete9573 6 ай бұрын
@@gustavkriel Gustav. Watter jaar was dit. Daar was heelwat manne wat ek daar geken het allowed ek nie in die Polisie was nie. Jy is Kriel en dan was daar n Salie Kriel. Goed ek moet sê ek het meeste van die manne by Berede geken omdat ek met die Ghymkana aka "tent pegging" te doen gehad het. Ek het material voorsien om hulle Klubhuis te bou. En die penne waarop hulle gery het het ek vir baie jare vervaardig.
@jacodevnik9883
@jacodevnik9883 2 жыл бұрын
The good old days when South Africa had a real army and armed forces, not todays piss poor shambles!
@ignatiusloubser9315
@ignatiusloubser9315 Жыл бұрын
Baie dankie vir 'n pragtige herinnering.
@mariusmarais8329
@mariusmarais8329 2 жыл бұрын
Wow, die Goeie Dae waar daar nog Trots, Wet en Orde was...👌👏👍
@gustavkriel
@gustavkriel 2 жыл бұрын
Inderdaad ou maat!
@frankreyneke5244
@frankreyneke5244 Жыл бұрын
Magnificent!!! the men and women that served in the force were loyal and respected with integrity the likes never to be seen again
@gustavkriel
@gustavkriel Жыл бұрын
I agree
@MaGestic1
@MaGestic1 Жыл бұрын
No it will be seen again but even better.
@ethanscott3066
@ethanscott3066 2 жыл бұрын
dit het my dag gemaak
@gustavkriel
@gustavkriel 2 жыл бұрын
Ons moet hierdie geskiedenis bewaar
@glendodds3824
@glendodds3824 2 жыл бұрын
Interesting footage. Incidentally, during the Rhodesian Bush War (which began in 1966) some members of the South African Police were sent to fight in Rhodesia and the first SAP arrived in 1967. Moreover, South African soldiers and airmen also served in Rhodesia.
@47esq
@47esq 2 жыл бұрын
We had a great working relationship with the Rhodesians, brother-in-law went up there as well.( SAP was really a very good all round force). Yes those were the days, I still have my orange white and blue flag .(SADF survey squadron).
@johannesjacobusjansenvanvu1789
@johannesjacobusjansenvanvu1789 Жыл бұрын
In 1978 het ek in die orkes gespeel as n trompetter trane in my oe en hoendervel mooi🥲 My dril sersant se van was Gerike en koekemoer en wissekerke Mis dit Dankie vir video
@gooieboerseun
@gooieboerseun Жыл бұрын
Ek was 78' ook daar...Ken daai naame...Koekemoer het n Moonlight Mini Gert. ..
@christoels8110
@christoels8110 Жыл бұрын
@@gooieboerseun Net so!
@kobusriekert306
@kobusriekert306 Ай бұрын
Ek was die tamboermajoor van die senior polisieorkes. Ek het nou saamgewerk met AO Martin Loubser. Beste jare van my lewe (1983 - 1998 ) En toe neem die kommuniste oor in 1994 en alles lê in skerwe...nie net vir ons wittes nie, maar ook vir hul eie mense!😢
@Randy7201
@Randy7201 2 жыл бұрын
This was when we still HAD a Police Force, now we have a clown brigade
@gerhardlesch3615
@gerhardlesch3615 Жыл бұрын
Not clowns; clowns are intelligent. Buffoons is the more appropriate term.
@jp95js
@jp95js Жыл бұрын
Send in the Clowns. Sung by another White African = kzbin.info/www/bejne/qZrOq6mOd6uBnsk But he is Kenyan. Enjoy Afrika.
@Scotseasy
@Scotseasy Жыл бұрын
And you threw it all away, by voting for your own demise, in De Klerk's referendum.
@gerhardlesch3615
@gerhardlesch3615 Жыл бұрын
@@Scotseasy I plead not guilty.
@kpqhibi1835
@kpqhibi1835 Жыл бұрын
No, that was still when black people were oppressed.
@Sunnysa123
@Sunnysa123 Жыл бұрын
Waar sal mens die vandag kry? Goeie ou jare beste ooit♡♡♡
@jacodevnik9883
@jacodevnik9883 2 жыл бұрын
Most of us who served in the old SA armed forces have been leaving from the 1990s when it became clear the once great nation was going to hell!
@gustavkriel
@gustavkriel 2 жыл бұрын
Indeed
@jacodevnik9883
@jacodevnik9883 2 жыл бұрын
who wrote this I don't remember writing this😑😂🤔
@khust2993
@khust2993 2 жыл бұрын
@@jacodevnik9883 that's your alter ego, mate
@mx4628
@mx4628 2 жыл бұрын
As I still read comment like this it makes love EFF more
@isaiahxp9185
@isaiahxp9185 Жыл бұрын
@@mx4628 You don't love the EFF, you only hate what you are not, Max. You will read these comments till kingdom come, for God doth not abandon His children.
@donniebrasco588
@donniebrasco588 7 ай бұрын
The best Police Force ever. Unfortunately all those young men and woman are gone and we experience the total opposite.
@magrietguthrie8661
@magrietguthrie8661 2 жыл бұрын
Pragtig
@amoraald
@amoraald 2 жыл бұрын
Was daar 2de helfde 1969. en grensopleiding in 1972.
@JamesWilliams-hy5jd
@JamesWilliams-hy5jd 2 жыл бұрын
Was daar 8 Desember 1965 tot Julie 1966 Sersant Faber troep 5. Tans 74 jaar oud woon in Gonubie .Groete aan almal.
@gustavkriel
@gustavkriel 2 жыл бұрын
Dankie vir jou diens James. Ek hoop jy het die video geniet! Deel asb die video met ander Lede. Groete, Gustav
@nicouys8407
@nicouys8407 Жыл бұрын
Toe was daar nog dissipline en respek en stamina, kyk, het die vroue gelyk fietse posture.
@Galaxy-ho2pk
@Galaxy-ho2pk Жыл бұрын
🤣🤣🤣 too much kfc now
@johancoetze5875
@johancoetze5875 Жыл бұрын
Baie trots om hierna te kyk. En almal het in hul uitrusting gepas. Bid jou aan!
@ericsmith1453
@ericsmith1453 Жыл бұрын
Duidelik gedoen toe die maksimum uniformgrootte nr 40 was. Hedendaags is die gemiddeld seker Nader aan 68.
@christoels8110
@christoels8110 Жыл бұрын
Begin deesdae by nr 40!
@wollie4358
@wollie4358 2 жыл бұрын
Toe was dit n trots om in die polisie te wees
@gustavkriel
@gustavkriel 2 жыл бұрын
Verseker!
@dotshop8142
@dotshop8142 Жыл бұрын
Toe daar nog wet en orde gehandhaaf was
@gustavkriel
@gustavkriel Жыл бұрын
Verseker. Nou is dit n groot gemors
@pjfourie9407
@pjfourie9407 Жыл бұрын
Very proud of what we were. Gone forever and replaced with overweight and corrupt policeforce. Sad
@tieniecloete9573
@tieniecloete9573 6 ай бұрын
Ja. Toe was dit nog ons eie mense gewees. Nievandag se honorables nie. Ken daardie parade grond goed.
@JCBuys
@JCBuys 7 ай бұрын
Troep 29, 1970. Daardie dissipline
@FanievanVuuren18
@FanievanVuuren18 3 жыл бұрын
Dankie Gustav, dit is 'n baie mooi video. Bring goeie herinneringe terug. Weet jy dalk watter jaar was dit? Ek was 1984 eerste semester in kollege gewees.
@gustavkriel
@gustavkriel 3 жыл бұрын
Hierdie parade was ongeveer 1989. Daar is so paar videos van 1984 op KZbin
@vusumzimakatsi2532
@vusumzimakatsi2532 2 жыл бұрын
Dis baie mooi ek wens julle Kan eendag our koeberg opleiding sentrum wys
@galliehattingh7463
@galliehattingh7463 2 жыл бұрын
Ek was daar van Januarie 1965 tot Julie 1965. Troep 10 - Leon Wessels was ons troepsersant. Ek dink nog steeds met verlange terug na daardie tyd -- dit was van die lekkerste 6 maande in my jong lewe!
@gustavkriel
@gustavkriel 2 жыл бұрын
My Pa, Ernst Kriel was ook daardie tyd in die SAP Kollege gewees
@regcombrink3208
@regcombrink3208 Жыл бұрын
Ja was januarie 66 inname en was troepleier van troep 26. Aangename klompie ouens saam.
@catherinedavy1022
@catherinedavy1022 Жыл бұрын
Ek was in die Weermag. Verlang na die goeie ou dae. 💔
@BAn-hy3ts
@BAn-hy3ts Жыл бұрын
Good old times. Was so much better then in SA, and far less criminality.
@kpqhibi1835
@kpqhibi1835 Жыл бұрын
Better by killing black people??
@BAn-hy3ts
@BAn-hy3ts Жыл бұрын
@@kpqhibi1835 action is reaction, same as what they did/do to whites and each other too. Its the only way to make them behave. Look how Africa is doing since the whites are gone and you will understand it.
@regcombrink3208
@regcombrink3208 Жыл бұрын
Dit beleef. Wonderlike herinneringe. DISSIPLINE.
@gustavkriel
@gustavkriel Жыл бұрын
Ek het my loopbaan in die ou SAP baie geniet
@ObelixBarbatus
@ObelixBarbatus 3 ай бұрын
Jitte! Lyk sommer ondervoed teenoor vandag se logge en lomp liggame.
@Slappies007
@Slappies007 Жыл бұрын
Waar was die dae🤔
@Brecconable
@Brecconable 2 жыл бұрын
That is some lekker footdrill! 👮‍♂💂‍♂ O7
@gustavkriel
@gustavkriel 2 жыл бұрын
I enjoyed being a Drill Instructor!
@peetvanloggerenberg4262
@peetvanloggerenberg4262 2 жыл бұрын
Ek was daar eerste semester 1979 Peet van Loggerenberg
@glenblignaut9977
@glenblignaut9977 2 жыл бұрын
Ja nie die Russe of Sjinese het ons opgef.k nie die Amerikaners Jode, Engelse en Blanke nasies in die Noorde het
@DragonSprt
@DragonSprt 3 жыл бұрын
Dit bring n knop in my keel Gustav, die goeie ou dae, 1987 eerste semester Peloton 9 Bravo Kompanie Die uwe Sers Gustav Kiel ons Peloton Sersant. Beste en hardste ses maande van my lewe. Miskien het jy daai jaar sin op video?
@gustavkriel
@gustavkriel 3 жыл бұрын
Ja Cecil, soos ek over word verlang ek na daai dae. Ons was gedissiplineerd, trots en paraat. Sal soek vir nog videos. Groete ou maat
@groeniegrunewald2914
@groeniegrunewald2914 6 ай бұрын
Was ook in Peloton 9 Bravo Kompanie met AO Vermaak, Sers Kriel en Kompanie bevelvoerder Kapt. Strampe! Eerste inname!
@jp95js
@jp95js Жыл бұрын
I miss the good old days. Unemployment among Afrikaners was unknown. White people had a maid to clean up after us, some Lady to look after our Children and a man to do the garden at home whilst we could sip Brandy and Coke, or drink some Castle Lager or cheap but good quality local wine around the pool. But that is all over now. So sad. The English speakers that are qualified have migrated leaving their mess behind for the Afrikaner to live in.
@aayushdas19
@aayushdas19 Жыл бұрын
Equality sucks doesn’t it?
@jp95js
@jp95js Жыл бұрын
@@aayushdas19 I reckon there is a whole lot of white people in RSA that agree with you. Lol!
@andrewdutoit9571
@andrewdutoit9571 Жыл бұрын
@@aayushdas19 Equality nothing, haven't you read that thus is the most unequal Country on earth. So what have you learned after 30 years of Democracy?
@andrewdutoit9571
@andrewdutoit9571 Жыл бұрын
@@jp95js I suppose you're also sitting overseas? What does it say about you? Lol.
@mazambane286
@mazambane286 Жыл бұрын
@@aayushdas19 there is no such thing as equality. If there was then surely at least 50% of all inventions would have their origins in Africa. But alas none do.
@stephandeswardt5802
@stephandeswardt5802 Жыл бұрын
Is dit nou nie lekker om te sien en hoor nie!
@gustavkriel
@gustavkriel Жыл бұрын
Ek kan hierdie videos oor en oor kyk. Ek was daar 21 jaar oud. Ek is nou 55...
@andrieskruger8979
@andrieskruger8979 2 жыл бұрын
moderne pol kan nie saampraat
@gustavkriel
@gustavkriel 2 жыл бұрын
Hulle het geen idee...
@johanbrider9022
@johanbrider9022 Жыл бұрын
Vertooningdril vandag - kzbin.info/www/bejne/maHLYXdti8mdppY
@csakamagyarokjogaiszamitanak
@csakamagyarokjogaiszamitanak 2 жыл бұрын
HEIL!!❤
@gustavkriel
@gustavkriel 2 жыл бұрын
Those were the days!
@shielasibongilesibeko9109
@shielasibongilesibeko9109 Жыл бұрын
Oh that’s nice cele cele you see the police not the fake like you with the big hat summer winter 😅😅😅
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Жыл бұрын
Platpote !! 🤣🤣🤣
@pieterniemandt1098
@pieterniemandt1098 Жыл бұрын
Hey daai manne het regtig vir n eenvoudigheids toelae gewerk maar hulle het dit met trots gedoen.
@tyecollaborator5017
@tyecollaborator5017 Жыл бұрын
Jy sal nie n mooi parade soos hierdie weer sien nie, die Amerikaners en europeers sal nie sulke mooi parade kan doen nie, hartseer hoe goeie dinge soos hierdie net weg val van die wêreld.
@gustavkriel
@gustavkriel Жыл бұрын
Jy is 100% reg. Daar sal nooit weer so Parade wees nie. Hartseer
@zommellemmoz3999
@zommellemmoz3999 2 жыл бұрын
Jislaaik goeie herrineringe. My broer was daar toe die SAP nogvuitgereik was met die.303. My goeie vriend het sy ding gaan doen in 1976. Sal ons ooit die opgewondenheid vergeet toe hulle oorgeskakel het van rewolwers na pistole?
@gustavkriel
@gustavkriel 2 жыл бұрын
Ja dit was goeie tye gewees. Ek was self op hierdie Parade gewees..
UPITN 3 6 78 REPUBLIC DAY CELEBRATIONS IN PRETORIA
5:23
AP Archive
Рет қаралды 9 М.
HAH Chaos in the Bathroom 🚽✨ Smart Tools for the Throne 😜
00:49
123 GO! Kevin
Рет қаралды 14 МЛН
Cute
00:16
Oyuncak Avı
Рет қаралды 12 МЛН
Steve Hofmeyer en Hemelbesem - Pampoen
3:35
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 240 М.
Suid-Afrikaanse Weermag: Ons was goeie kamerade
19:33
Gerald Fourie
Рет қаралды 202 М.
Durban 1973 archive footage
6:30
Footageforpro.com
Рет қаралды 286 М.
Suid Afrika Afrikaans Skoolhoof Afrikaanse South Africa
1:58
Full Scottish - 22/09/2024
55:13
Broadcasting Scotland
Рет қаралды 554
HAH Chaos in the Bathroom 🚽✨ Smart Tools for the Throne 😜
00:49
123 GO! Kevin
Рет қаралды 14 МЛН