Please provide us with a location looks like am amazing spot.
@rynhardtpeens76724 жыл бұрын
Do you gave the location?
@siasjacobs62386 жыл бұрын
Doen n vidio met net babers asb en se vi ons wat julle gebruik vi babers asb
@gerhardmey42808 жыл бұрын
.super cast ek is n baie Groot fan kan julle moskien vir my net n copy van R50 dam kry
@paolo7766 жыл бұрын
Hello ! What model rods used?
@aafishing86255 жыл бұрын
Ek gebruik ook ń orlando katrol
@Ziyaadoo8 жыл бұрын
awesome can u tell us where on the vaal river this is?
@aafishing86255 жыл бұрын
Halo julle ek vang ook met super cast se produkte. Ek wil net v julle ń tip gee met julle camera 🎥 tegnieke:Julle moet asb v ons langer wys hoe die vis lyk en julle moet ook die name van julle visvang gereedskap gee aseblief.
@crime_in_sa4 жыл бұрын
watse aas sal beste werk vir vaalriver en dips
@gerhardmey42808 жыл бұрын
watse katrol was gevang op di eerste vis
@randomlycool15317 жыл бұрын
Gerhard Mey dit is n night hawk katrol
@japiebruce40455 жыл бұрын
Hoe vang jy n katrol met n vis tjom?
@japiebruce40455 жыл бұрын
@@randomlycool1531 dis n ORLANDO
@handrevisagie20394 жыл бұрын
Lekker plek om te vang die. Hoe kan n mens n geleentheid kry om saam met julle manne te vang vir dag?
@johandebeer34334 жыл бұрын
Hi Handre watse plek is die en waar is dit?
@handrevisagie20394 жыл бұрын
@@johandebeer3433 dis privaat grond by die schoemansdrift brug maar kyk om by sunnyside te vang dis net aan die ander kant dis net so lekker plek om te hengel en kamp en als
@johandebeer34334 жыл бұрын
@@handrevisagie2039 baie dankie vir jou terugvoering ek wag nou maar vir die lockdown om verby te gaan ek wil soo graag bietjie daai kant van die wereld gaan vang
@handrevisagie20394 жыл бұрын
@@johandebeer3433 gelukkig nou mag ons visvang uiteindelik ek gaan die naweek sommer al gaan net om weer bietjie lyne nat te maak en hopenlik iets uit te trek hehe. Maak net seker jy kry n visvang lisensie voor jy gaan anders kan jy baie moeilikheid op tel as hulle jou vang sonder een.