lieflik om te hoor jul prys Vader vir jul dag. keep on keeping on boetas
@cobusvdsandt38786 жыл бұрын
Schalk en Barend vis familie jul is n pragtige vriende saam In gees is ek saam jul Dankie vir jul wat my so wys wat ware hengel en vaskap land is Geduld probeer Werk saam Eks dankbaar om saam jul all is dit video te mag wees Ek is saam opgewonde my maag draai saam jul Dankie vir elke video's waardeur jul so Well done Poeding Tempo
@jwvisvang12247 жыл бұрын
Dankie Supercast geseënde kersfeest en voorspoedige nuwe jaar
@kaylenpienaar5426 жыл бұрын
Supercast help my soo baie en baie dankkie julle is awesome
@wouterhough25937 жыл бұрын
Lekke boys, baie dankie vir die jaar se vedeo's.Geseende kersfees vir julle. Groete uit Namibia
@matthewlen6607 жыл бұрын
lyk na n awsem dam op my bucket list om klipdrift ye gan vang en geseende kersfees vir almal by supercast hou an manne baie goeie werk
@NathanDuP7 жыл бұрын
Lekker DVD manne! Wil by julle uitvind watse horlosie dra Schalk? Weet Loutjie dra n Casio G-shock met die geel band
@thesecretfatburner77247 жыл бұрын
Goeie dag manne. Wanneer word die volgende een geplaas.