No video

SwarthondWasgoedlynNuwejaarsKuier met Gert Vlok Nel & Churchil Naudé

  Рет қаралды 4,661

Riku Lätti's music

Riku Lätti's music

2 жыл бұрын

KOM KUIER SAAM
Ek wens vir elkeen net voorspoed en goeie gesondheid vir 2022. Hoop jy kry baie liefde van almal rondom jou, en deel net soveel daarvan uit.
Ons wou vanjaar weer ’n Swarthond-konsert hou, maar het besluit dit sal onverantwoordelik wees. Oor die virus. Ek het toe by Riku en Jackie Lätti in die Strand gaan kuier, en toe is daar musiek gemaak en gekuier. Gert Vlok Nel het Beautifull in Beaufort-Wes gesing, tot my kamera se kaart volgeraak het… En Churchil Naude het sy vir ons getoor met sy woorde…
Ek weet dit is tawwe finansiële tye, maar as jy so voel, is jy welkom om ’n donasie te maak. Die geld gaan net so na Riku- en Gert-hulle toe. Die virus het die musiekmense hard geslaat, baie van hulle kon in die laaste twee jaar omtrent glad nie optree nie. Sal ’n donasie baie waardeer. Jy kan dit by die volgende rekening inbetaal. Dankie-dankie.
E Oosthuizen (trading as Swarthond)
FNB besigheidsrekening
62793220923
Takkode: 255355

Trigger warning
Hier video is baie rou. Ek het dit met my ouerige kamera verfilm en self geredigeer met een van die gratis-programme wat jy op die internet kry. Hier en daar is ‘n vloekwoord, hoofsaaklik daardie woord wat Marilize van Windhoek se ma gesê toe Marelize met haar fiets in die rugbypaal vasgery het. Dus: Dis ‘n baie eerlike kuier. Hoop jy word op een of ander manier daardeurt aangeraak. Vir my was dit ‘n baie spesiale middag. Jy is welkom om die video met jou vriende - en vyande - te deel.
Liefde-liefde
Dana

Пікірлер: 20
@withaak
@withaak Жыл бұрын
A genius. Makes me homesick as hell.
@beatrixp447
@beatrixp447 2 жыл бұрын
'n Mooi 2022 met liefde, vrede en baie musiek vir julle!
2 жыл бұрын
Dankie baie Beatrix
@julianacarney
@julianacarney 2 жыл бұрын
sommer baie nice! Lekker ou Gertjie
@SonjaFroneman
@SonjaFroneman 2 жыл бұрын
Absoluut uitstekend! Mag julle almal die mooiste 2022 hê. Jissie ek het sommer ‘n klomp trane gepik 🤗🥰 Dankie Gertjie ❤️
@hannavanderberg1673
@hannavanderberg1673 8 ай бұрын
🎉
@yvettevermeulen75
@yvettevermeulen75 2 жыл бұрын
❤️❤️❤️❤️❤️
@gerritvanderwalt3481
@gerritvanderwalt3481 2 жыл бұрын
Ek kyk dit nou eers! Dit is so spontaan en onopgesmuk!! Dankie hiervooR....
@allanawilloxfourie6798
@allanawilloxfourie6798 Жыл бұрын
u have a beautiful voice.
@justinswanepoel1855
@justinswanepoel1855 2 жыл бұрын
Befok!
2 жыл бұрын
Dankie!
@randallvandercolff7907
@randallvandercolff7907 2 жыл бұрын
Mag 2022 Rock
2 жыл бұрын
en vir jou ook Randall
@jc-crafford
@jc-crafford 2 жыл бұрын
>k wil net een ding vra....Kan julle my ook asb volgende keer nooi?
2 жыл бұрын
Hierdie was so toevallig en impromptu, ons nooi jou solank na ons volgende konsert, in watter buurt bly jy?
@XplorAfrica
@XplorAfrica 2 жыл бұрын
@ Pretoria. Maar ons kom oor.
@wernercolyn892
@wernercolyn892 2 жыл бұрын
Ek sal like om te weet hoe de fok julle hierdie opneem dat die klank so uitstekend is. Is die bass agterna ingemix?
2 жыл бұрын
Ja, goeie observasie daar, die bass het ek na die tyd ingespeel want die sound was nie so lekker nie. Ek het ongelukkig heelwat cool stuff moes uitsny oor die sound nie so lekker was nie, of dit het gekrap, so somtyds verloor jy goeie goed oor bad sound, ons het omtrent drie en 'n half songs in hierdie opname alleen verloor net daaroor
@wernercolyn892
@wernercolyn892 2 жыл бұрын
@ Het dit baie geniet, Riku. Hopeloos teveel talent vir een vertrek.
2 жыл бұрын
@@wernercolyn892 aah my bra, dankie
Waarom Ek Roep Na Jou Vanaand
11:17
Gert Vlok Nel - Topic
Рет қаралды 13 М.
Женская драка в Кызылорде
00:53
AIRAN
Рет қаралды 475 М.
Iron Chin ✅ Isaih made this look too easy
00:13
Power Slap
Рет қаралды 35 МЛН
Spot The Fake Animal For $10,000
00:40
MrBeast
Рет қаралды 166 МЛН
Taboeksjou - Episode 2 - Gesprek met Ivan Lätti (Onrus)
30:02
Antoinette Pienaar op Theefontein video 1
5:21
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 1,7 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 3
4:04
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 968
Elvis Blue - Hand vol Gruis (Live)
4:44
Elvis Blue
Рет қаралды 1,9 М.
Die Wasgoedlyn - Nothing in the Sun
4:22
Riku Lätti
Рет қаралды 1,2 М.
Gert Vlok Nel - Live in 2006
8:28
vrije geluiden
Рет қаралды 10 М.
Tuesday (Bonus Track)
5:23
Gert Vlok Nel - Topic
Рет қаралды 4 М.
Женская драка в Кызылорде
00:53
AIRAN
Рет қаралды 475 М.