Dankie vir die song .dit help my in my man se siekte.amen.
@daikcalebdavids46433 жыл бұрын
Sy kinders verlaat hy nooit. Dankie Here 🙌👏
@cathrin-annsamuels47042 жыл бұрын
Amen Sy Kinders Verlaat Hy Nooit
@nelagombako64493 жыл бұрын
My haart is in vrede, want my Jesus leef❤
@ChrisGuiob4310 ай бұрын
Hallelujah amen amen rerig sy kinders verlaat Hy nooit. Amen amen amen amen 🙏🙏🙏
@erikaforbes64753 жыл бұрын
Ja, Hy sal ons nooit verlaat nie al voel dit soms so. Dankie Jesus, ons prys U
@maitwitbooi88472 жыл бұрын
It's one of my favorites song 💯👌
@anna-mariebrandt75272 жыл бұрын
Amen 🙏 selfs in moeilike tye.amen.
@user-ov7dg8jr8q10 ай бұрын
Amen dis waar Hy verlaat nooit sy kinders nie
@amafu25942 жыл бұрын
Amen!
@petranamiseb14433 жыл бұрын
Hallelujah HERE ons prys U
@ursulaseverus78452 жыл бұрын
My siel sweef tussen Hemel en Aarde as ek na hierdie geseende stemme luister. Geseend is hulle wat Hom met hul voice loof en prys. Dit laat my net mooi voel 💃🙏
@ricusgaingob34393 жыл бұрын
Dankie Messiah....Hallelujah
@clemensharaseb71612 жыл бұрын
Amen. Dankie Jesus.
@floridakasorokutara99112 жыл бұрын
He loves us
@duanevanderbyl8671 Жыл бұрын
❤❤❤❤❤Hy het my nog nooit vir laat nie
@janetluvuno9239 Жыл бұрын
Hallelujah, prys die Grote naam, Amen
@elizabethfortuin97443 жыл бұрын
Praise the, Lord!!!
@hitjevimuundjua4050 Жыл бұрын
Dit is so waar. God verlaat nooit sy kinders
@justineapolls92083 жыл бұрын
Hallelujah
@elmariegarises86092 жыл бұрын
Ae ti Jesuste 🙌
@user-cm9sl2zh2f7 ай бұрын
Honestly, Jesus sal nooit sy kinders verlaat nie, i never knew till now when I'm listening to this song laat die HERE my net krag gee om aan hom vas te klou, en net by hom bly tjiri tog 😢😢😢