Taboekgesprek: Riku Lätti met Jonathan Amid - live Oude Leeskamer 24 Julie 2024

  Рет қаралды 80

Riku Lätti's music

Riku Lätti's music

Күн бұрын

Sluit aan by Jonathan Amid en Riku Lätti, sanger en liedjieskrywer, vervaardiger, skrywer, en filmmaker, om Riku se digkuns-debuut, Taboek, te bespreek. Die gedigte, beslis ’n versameling wat die tonge sal laat klap oor die volgende ruk, sal die duo die geleentheid bied om dieper te delf in wat Dana Snyman beskryf as “aangrypende meditasies oor die heilige en die onsekere.” Riku sal ook die middag voorlees uit die bundel en die gehoor kan ’n stimulerende, selfs opspraakwekkende, gesprek verwag.
Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en - hier kom die grootste verrassing - selfs ons opvattings oor die teologie. - Koos Kombuis
Aangrypende meditasies oor die heiligheid van onsekerheid. ’n Boek waarna ek telkens sal terugkeer om naby die aarde en werklikheid te bly om nie te gryp na die warm lug van dogma en onwetenskaplike verduidelikings van bestaan nie. - Dana Snyman
Met ’n Taboek oor god lewer Riku Lätti ’n speelse pleidooi vir die aanvaarding van alles wat is omdat dit is. - Danie Marais

Пікірлер: 2
@henningjansevanvuuren185
@henningjansevanvuuren185 2 ай бұрын
Dankie vir die deel, dit was ‘n heerlike bederf: gusto en sinergie en die ander lekker dinge. Voorspoed met al die planne. 👍🥂
2 ай бұрын
Dankie Henning vir die goeie idee
Past James Davids - Die Here sien jou
44:27
Kruiskyk
Рет қаралды 175 М.
My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018
59:41
VAMPIRE DESTROYED GIRL???? 😱
00:56
INO
Рет қаралды 6 МЛН
Synyptas 4 | Жігіттер сынып қалды| 3 Bolim
19:27
kak budto
Рет қаралды 1,3 МЛН
Officer Rabbit is so bad. He made Luffy deaf. #funny #supersiblings #comedy
00:18
Funny superhero siblings
Рет қаралды 18 МЛН
pumpkins #shorts
00:39
Mr DegrEE
Рет қаралды 106 МЛН
Taboeksjou - Episode 2 - Gesprek met Ivan Lätti (Onrus)
30:02
Kwêla - HAH - Wouter Basson
23:23
kykNET Argief
Рет қаралды 46 М.
Nataniël oor prinse, wense en KitKat
15:09
Aardklop
Рет қаралды 33 М.
Ek is nie seker Jesus is genoeg nie - Riekert Botha
36:09
Gesinskerk
Рет қаралды 28 М.
Taboeksjou episode 3 - Nardus du Plooy : Tankwa (live)
10:50
Riku Lätti
Рет қаралды 196
Frank Opperman - Dominee tienie - 25 Jan 2019
20:47
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 10 М.
Riku Lätti: Hoofstroom
3:58
Dalene Fowler
Рет қаралды 46 М.
VAMPIRE DESTROYED GIRL???? 😱
00:56
INO
Рет қаралды 6 МЛН