Tankwa - Die Kaalkop Waarheid [DKW]

  Рет қаралды 151

Riku Lätti's music

Riku Lätti's music

Күн бұрын

Tankwa geskryf deur Nardus du Plooy
Sou jy ooit in die Tankwa land
Daar waar die vure brand
Sal jy haar kry en sy
Sy is altyd vir 'n oomblik stil
Sy is wie sy wil wees
Sy se as jy batman is
Wees wie jy is
Kyk hoe die son kyk hoe die maan
Kyk hoe die sterre in die hemel hang
Tankwa karoo in die binnekring
Is die plek wat jy kry as jy verder ry as woorde
Oor stof en wind
Vanaand kom sy huis toe, lizzie in vlamme
My hottentotsgod jou bidsprinkaan, gebore
Woestyn se kind
Betower my vreet my op
Spoeg my uit in die tankwastof
In die wintermaand van mei
Onverwags vir herfs gekry
Wat soos somer lyk
Soos lente ruik
En in die kring waar die vlamme dans
Waar jy asemhaal
Sal jy haar kry - en sy
Toor met die son gool met die maan
Skommel aan die sterre dat die hemel dans
Tankwa karoo in die binnekring
Is die plek wat jy kry as jy verder ry as woorde
Oor stof en wind
Vanaand kom sy huis toe, lizzie in vlamme
My hottentotsgod jou bidsprinkaan, gebore
Woestyn se kind
Betower my vreet my op
Spoeg my uit in die tankwastof
sanger/skrywer: Nardus du Plooy
kitaar/stem: George Rautenbach
mandolien/stem: Kristoe Strauss
banjo/stem: Hanru Niemand
bas: Christo Groenewald
kuns: Erna Groenewald
opname: Riku Lätti
vir: Die Wasgoedlyn
Dankie: Tankwa Padstal
en Johan Cecilia Hanekom
vir die mooi foto’s

Пікірлер: 2
@miloviviers9828
@miloviviers9828 2 ай бұрын
Lekker
2 ай бұрын
ek's bly jy geniet dit!
Die Kaalkop Waarheid, Kleur van Blomme Music Video
4:46
chrisvinger
Рет қаралды 10 М.
«Кім тапқыр?» бағдарламасы
00:16
Balapan TV
Рет қаралды 273 М.
РОДИТЕЛИ НА ШКОЛЬНОМ ПРАЗДНИКЕ
01:00
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 3,8 МЛН
啊?就这么水灵灵的穿上了?
00:18
一航1
Рет қаралды 50 МЛН
Un coup venu de l’espace 😂😂😂
00:19
Nicocapone
Рет қаралды 10 МЛН
Antoinette Pienaar op Theefontein video 11
5:50
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 1,2 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 10
4:26
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 965
Smoorverlief
4:36
Riku Lätti - Topic
Рет қаралды 28 М.
Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander
3:31
Bok van Blerk
Рет қаралды 99 М.
Suikerbossie
4:35
Dan Roberts
Рет қаралды 1,2 МЛН
Taboeksjou - Episode 2 - Gesprek met Ivan Lätti (Onrus)
30:02
«Кім тапқыр?» бағдарламасы
00:16
Balapan TV
Рет қаралды 273 М.