Terug na my ouerhuis ~ Manie en Sannetjie Putter

  Рет қаралды 9,604

Flippie Jacobs - SA Music Heritage.

Flippie Jacobs - SA Music Heritage.

Күн бұрын

Please note that I do not own the copyright on this music or video. The sole purpose for this upload is to help save the Old Afrikaans & Old South African music heritage. Also visit: Flippie Jacobs / Ou Afrikaanse Musiek / Afrikaanse Kinderliedjies / Afrikaanse Volksliedjies / Afrikaanse Volksmusiek / Boeremusiek / Halleluja Liedere / Buddie Barnard / Chris Blignaut / Doris Brasch / Die Briels / Frans en Sannie Briel / Anita Briel / Fransie Briel / Dawie Couzyn / Seun en Poppie De Beer / Seun De Beer / Al Debbo / Jurie Ferreira / Grafsteensangers / Leslie Greeff / Grobler Broers / Flip Grobler / Machiel Grobler / Charles Jacobie / Boet en Ellie Jacobs / Virginia Lee / Jack en Baby Love / Baby Love / Jack Love / Koos en Hester Nortje / Hester Nortje / Koos Nortje / Manie en Sannetjie Putter / Manie Putter / Koos Ras / Sonskynsusters / Jimmy Stone / Strydom Broers / Boet Van Schalkwyk / Johanna Van Staden / Santa Vorster / Vos Broers.

Пікірлер: 16
@rinakruger4203
@rinakruger4203 11 ай бұрын
Flippie. Ek dink die ou musiek was nog die beste. My ouers het ons groot gemaak met van die ou musiek. Gaan voort met die ou musiek. Rina van Florida
@hanscoetzee7283
@hanscoetzee7283 Жыл бұрын
Flippie hierdie musiek is alles goud werd 1971 - 1973 altyd saam met my oorlede moeder gesing, jy doen fantastiese werk moenie ophou, nie dit hou ware afrikanse tradisie hoog.
@bettybotha5972
@bettybotha5972 Жыл бұрын
Dankie dit is pragtig my ma se broer en suster mis hulle altyd maar die onthou sal altyd bly 😢❤
@elizeferreira9457
@elizeferreira9457 11 ай бұрын
BAIE DANKIE FLIPPIE ,WEET DIE OU MUSIKANTE WAS MEESTAL ALMAL HUIS VRIENDE *VANDAAR HUL MUSIEK !! MANIE EN SANNIE PUTTER SOOS BAIE ANDER WAS VRIENDE VAN ONSE OOMS en Tannies DIE Grobler Broers / Ferreira Susters ( Martie en Annetjie !! Hou en bou so aan ons ou musiek * Dis suiwer Goud !!😊😊🎉❤❤❤❤
@ansieswanepoel5127
@ansieswanepoel5127 2 жыл бұрын
Ai ek wens ons kan terug gaan na ons ouer huis
@popjansen1478
@popjansen1478 4 жыл бұрын
Halo Flippie Baie Dankie 🎶🎶eintlik is dit Afrikana want dis hoe Afrikaanse musiek begin het ....Eintlik Afrikaanse Country'
@naomiesterhuizen15
@naomiesterhuizen15 6 жыл бұрын
mis oom manie Hul so baie
@carinaputter2212
@carinaputter2212 3 жыл бұрын
Het jy oom Manie Geken? Ek is met sy jongste seun Victor getroud. Victor speel nes sy pa kitaar
@faniecoetzer8886
@faniecoetzer8886 7 жыл бұрын
Die BESTE
@carinaputter3509
@carinaputter3509 10 жыл бұрын
hello, het jy al Manie en Sannetjie Putter se plate?
@flippiejacobs-samusicheritage.
@flippiejacobs-samusicheritage. 3 жыл бұрын
Hi Carina, dankie dat jy my kanaal besoek. Nee, ek dink nie ek het al hulle plate nie, en die wat ek het is baie beskadig. Ek gaan nog steeds alles wat ek het, vir jou oplaai. Beste groete. Flippie.
@carinaputter2212
@carinaputter2212 3 жыл бұрын
@@flippiejacobs-samusicheritage. Baie dankie. Ek het 5 van my skoonpa se plate. Ek het dit laat raam vir my man. Ek kort nog net 2, dan het ek al 7. Baie dankie dat jy dit alles hier oplaai. Dit word so baie gekoester.
@mathysbooyens7907
@mathysbooyens7907 3 жыл бұрын
@@carinaputter2212 Hi Carina, Sannie Putter was my Ouma, ek is opsoek na haar plate, het jy dit dalk oop cd?
@WillieSenMynhardt
@WillieSenMynhardt 2 жыл бұрын
@@carinaputter2212 sjoe Carina, kan ek jou kontak, ek beskou oom manie en tannie sannie ad die beste sangpaar van daardie era. Groot asb
@bettybotha5972
@bettybotha5972 Жыл бұрын
Dankie dit is pragtig my ma se broer en suster mis hulle altyd maar die onthou sal altyd bly 😢❤
Lente op ons plasie ~ Die Strydom Broers
3:08
Flippie Jacobs - SA Music Heritage.
Рет қаралды 8 М.
Die hande van moeder ~ Manie en Sannetjie Putter
3:58
Flippie Jacobs - SA Music Heritage.
Рет қаралды 18 М.
Oh No! My Doll Fell In The Dirt🤧💩
00:17
ToolTastic
Рет қаралды 13 МЛН
1ОШБ Да Вінчі навчання
00:14
AIRSOFT BALAN
Рет қаралды 5 МЛН
when you have plan B 😂
00:11
Andrey Grechka
Рет қаралды 24 МЛН
Indila - Dernière Danse (Clip Officiel)
3:35
Indila
Рет қаралды 1
Elke druppel bloed
3:46
Danie Botha - Topic
Рет қаралды 21 М.
Die Lied van Jong Suid Afrika (Lyrics + English translation)
3:53
Jesus sal nimmer sê nee ~ Manie en Sannetjie Putter
2:16
Flippie Jacobs - SA Music Heritage.
Рет қаралды 9 М.
How Far is Heaven  (Very  sad  Country  song)-Kathy Kane
3:11
MR Pensive
Рет қаралды 1,5 МЛН
Enjin Nommer 5
2:32
Die Briels - Topic
Рет қаралды 6 М.
Thys Die Bosveldklong
2:30
JpbMedia
Рет қаралды 251 М.
Die man met die purper kleed ~ Manie en Sannetjie Putter
3:00
Flippie Jacobs - SA Music Heritage.
Рет қаралды 25 М.
Dikwels kniel my moeder ~ Manie en Sannetjie Putter
2:44
Flippie Jacobs - SA Music Heritage.
Рет қаралды 17 М.
Manie se Vastrap
2:51
Regardt de Bruin
Рет қаралды 2,4 М.
Oh No! My Doll Fell In The Dirt🤧💩
00:17
ToolTastic
Рет қаралды 13 МЛН