❤Woorde is te min om dankie te sê. Charl, jy het my lewe so verryk in die kort rukkie wat ek die dagstukkies kry. Mag GOD jou bewaar want jy is só kosbaar vir ons. Ek wens jou en gesin mooi Kersfees toe en lê vir jou as Charl Botha voor GOD se voete neer. Mag Hy jou heelmaak, net soos Hy dit kan doen. Met GOD se genade praat ons weer in 2025. GOD se seën vir almal wat hier lees en jou harde werk waardeer om ons naby GOD te hou. Dankie.❤
@wendavermeulen916020 күн бұрын
Baiee dankie vir boodskappe van inspirasie gedurende die jaar. Mag jy 'n geseende Christusfees he en 'n goeie rustyd he
@magdacloete883020 күн бұрын
Dankie Charl vir jou boodskap vandag God 🙏 seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade en Grootste liefde van Bo Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙏
@martieVanWyk-b7f20 күн бұрын
Baie dankie ek voel nou sommer beter. Was sommer down vandag,❤
@ericakaalsen34820 күн бұрын
Geniet elke oomblik, jy verdien n vakansie!!!
@Heather-q2l20 күн бұрын
Sterkte en SEËN Charl. Baie dankie vir die pragtige boodskappies. U word waardeer.
@louisanel787820 күн бұрын
Sterkte en alle seen en pas jou mooi op.Geniet die welverdiende vakansie.God seën jou.n Geseënde Christus fees vir jou en gesin.